English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 812
Total Views: 82 683 815
topics: 154
replies: 2 428
views: 58 714
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Sprite Sprint Yskas.

replies: 12
views: 229
14 Nov 2019 @ 13:30:45 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

My yskas los ek permanent aan.  Ons gaan die naweek kamp en toe ek eergister begin pak het toe kom ek agter hy maak amper glad nie koud nie. Ek het hom afgesit vir 'n paar ure en weer aangesit sonder sukses.  Die pype by die vents agter die yskas is warm way aandui dat hy wel aan is. Mis ek iets?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:06:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gas, battery of elektries.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:29:26 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Gas, battery of elektries.

 

 

Die rooi liggie is aan. Hy is beslis (matig koeler) as buite. Maar ja, ek sal volgende week plan maak. Ek ry moremiddag Almega toe. 2 mense sal seker kan regiom met een yskas en koelerbokse  met ys vir 2 dae. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:49:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Agtog dalk is daar meer tegniese manne wat van raad sal wees.

Lekker kamp.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 21:41:46 pm
Carl
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 17 Jun 2017
Experience: 36 years

Hi jeff,if you can run it with gas those are ammonia filled fridges they tend to crystallize run it like that for a few hours if it doesn't come right throw it away they cost a small fortune to repair and just not worth the cost either stick a bar fridge in or do a bit of wood work and fit a double door fridge freezer from cash crusaders the dixon one it fits just under the cupboards loose a bit of work surface but gain more cold beers...enjoy the new Awning hope it fits ok

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 06:53:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My yskas los ek permanent aan.  Ons gaan die naweek kamp en toe ek eergister begin pak het toe kom ek agter hy maak amper glad nie koud nie. Ek het hom afgesit vir 'n paar ure en weer aangesit sonder sukses.  Die pype by die vents agter die yskas is warm way aandui dat hy wel aan is. Mis ek iets?

Goed die is 'n absorbsie yskas en werk deurmiddel van 'n element wat die amoniak oplossing in die pype teen 'n baie lae temperatuur laat kook. Dit word deur die borrels van kook deur die pype gevoer en soos die amoniak terug loop met gravitasie na onder veroorsaak dit die verkoeling binne die yskas.

As die pype warm is beteken dit die element werk 100%.  Die feit dat die yskas deurgans aan was, beteken dat 'n blokasie moontlikheid baie klein is.  Want die amoniak beweeg as gevolg van die borrels dus sal kristalle dan nie maklik form nie.

My diagnose van jou probleem is die pype het weens ouderdom maar 'n lek plekkie gekry en meeste van die amoniak het uitgelek in die form van gas dampe.  Daar is nog so bietjie amoniak in die sisteem dis waarom jy net so bietjie verkoeling binne die yskas kan voel.

Ek vermoed ook dat as jy die yskas afsit en na 'n ruk weer aanskakel gaan jy so effense reuk kry van amoniak.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 06:58:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hoe nou gemaak.  Wel jy kan die yskas weer laat vul en die lek plek laat reg maak maar dit gaan van korte duur wees.  Die pype oor die jare het aan die binne kan "geroes"/ "verweer" weens die amoniak en dis 'n kwessie van tyd dan gaan jy net weer 'n lek plekkie kry.

Die beste is om die hele pypstelsel te vervang.  Met die tipe van yskaste gaan dit goed koper wees om eerder 'n gewone yskas te laat instaleer.

Die het met my oorgekom in 2009 op een van die Penta karavane wat ek gehad het.  Dit was goedkoper om die yskas met 'n huishoudelike een te vervang op daai stadium.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 07:09:16 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 519
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

My absorpsie vrieskassie (Edesa) staan in die huis en ons gebruik dit vir “odds and ends”. Die pypie binne die vrieskas het ys om, maar die vrieskassie word nie regtig koud genoeg nie.

Ek het dit nou op sy kop gedraai en ek hoop dit los die probleem op.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 07:13:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My absorpsie vrieskassie (Edesa) staan in die huis en ons gebruik dit vir “odds and ends”. Die pypie binne die vrieskas het ys om, maar die vrieskassie word nie regtig koud genoeg nie.

Ek het dit nou op sy kop gedraai en ek hoop dit los die probleem op.

Jy moet hom so paar keer om draai en gebruik 'n rubber hamer en tik die pype ook so nou en dan.  Jy kan duidelik hoor hoe die amoniak deur die pype vloei as jy hom omgedraai het.

Onthou die omdraai proses is om die amoniak te laat vloei en die kristalle wat geform het so te laat oplos.

Iets soos sout of suiker in water.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 07:32:28 am
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Dankie vir al die terugvoer, ek waardeer dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 07:35:13 am
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Hi jeff,if you can run it with gas those are ammonia filled fridges they tend to crystallize run it like that for a few hours if it doesn't come right throw it away they cost a small fortune to repair and just not worth the cost either stick a bar fridge in or do a bit of wood work and fit a double door fridge freezer from cash crusaders the dixon one it fits just under the cupboards loose a bit of work surface but gain more cold beers...enjoy the new Awning hope it fits ok

Awning fits beautifully thanks Carl. My wife and I roll in in and out no problem in minutes. You may have saved my marriage!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 14:32:52 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 611
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Eina en sterkte Mens soek nie Yskas wat jou in die oord laat staan nie

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 13:22:30 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Na talle oorwegings het ek besluit om maar 'n nuwe yskas te laat insit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First