English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 663
Total Replies: 237 212
Total Views: 82 704 444
topics: 156
replies: 2 473
views: 59 711
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Looking for fan clutch for Ford WEAT engine

replies: 8
views: 191
13 Nov 2019 @ 08:01:01 am
Likkewaan
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 40 years

Taking a shot in the dark here. Does anyone know where I can source a pirate fan clutch / viscous coupling for a Ford WEAT engine? It’s for my 2011 Everest 3.0 TDCi. The fan clutch is permanently engaged so I’m wasting diesel and losing power but Ford charges a ridiculous price for the part. I’m in Worcester and can’t find one locally or in Cape Town. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 11:42:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Probeer Goldwagen....hulle hou aftermarket Ford spares aan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 12:35:06 pm
Likkewaan
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 40 years

Probeer Goldwagen....hulle hou aftermarket Ford spares aan

Baie dankie! Ek het nie geweet hulle doen Ford ook nie. Het nou die tak in Worcester gebel en hulle het vir my een bestel uit die Kaap uit. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 13:29:11 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 834
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Baie dankie! Ek het nie geweet hulle doen Ford ook nie. Het nou die tak in Worcester gebel en hulle het vir my een bestel uit die Kaap uit. 

......en die prysverskil?

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 14:05:02 pm
Likkewaan
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 40 years

......en die prysverskil?

Duisende Rande

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 15:41:32 pm
RT
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 25 years

hi Likkewaan, ek sien jy is gehulpe met die viscous clutch. Daar is ook n plek in Vereeniging wat die viscous clutches reg maak met die naam x-o-dus engineering   016 422 5526 kon moontelik ook n opsie gewees het.  Ek verstaan dit is ver van die Kaap se kant tot in Vereeniging maar dit is moontelik om die afstand te oorbrug op n manier.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 15:57:52 pm
Likkewaan
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 40 years

hi Likkewaan, ek sien jy is gehulpe met die viscous clutch. Daar is ook n plek in Vereeniging wat die viscous clutches reg maak met die naam x-o-dus engineering   016 422 5526 kon moontelik ook n opsie gewees het.  Ek verstaan dit is ver van die Kaap se kant tot in Vereeniging maar dit is moontelik om die afstand te oorbrug op n manier.

Dankie RT. Nuwe een is R1 900 en ek sal hom self insit. Ford het iets soos R7 000 gevra net vir die onderdeel. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 08:50:41 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 834
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Dankie RT. Nuwe een is R1 900 en ek sal hom self insit. Ford het iets soos R7 000 gevra net vir die onderdeel. 

Belaglik.....

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 07:55:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hel maar dis darem 'n groot verskil in pryse.  Kom ons hoop die nuwe een werk 100% en lewer goeie diens.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required