English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 643
Total Replies: 236 937
Total Views: 82 692 784
topics: 155
replies: 2 446
views: 59 076
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Air Conditioner service?

replies: 8
views: 158
11 Nov 2019 @ 12:35:56 pm
Johan
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 08 Feb 2010

Hi, ek het 'n Infinity lugverkoeler in my Expo caravaan. Ek wil die lugverkoeler laat diens want skielik loop die kondensaat in die karavaan uit pleks vanuit die afvoer pypie. Die pyp onder is oop.

Behalwe CJ Aircons, is daar nog ander diensleweraars wat ek kan kontak vir kwotasies?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 13:09:27 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2137
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Waar is jy geleë

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 13:15:48 pm
Johan
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 08 Feb 2010

In Pretoria - Oos

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 13:40:32 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja dis seker tyd dat iemand daarna kyk.  Die kondensasie water wat anders uit loop as wat dit moet kan ook wees as gevolg van die wa wat dalk nie reg waterpas was nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 15:40:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

In Pretoria - Oos

As jy nie regkom nie laatweet. Kan n persoon vir jou stuur.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 17:05:28 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Dia kondensaat afloop lyp is moontlik bo by die binne eenheid geblok, maak die deksel oop daar waar die filters is en maak seker die afloop is oop, was ook dan die filters want dit kan ook meer kondensaat veroorsaak.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 08:35:22 am
Hein
Silver Member
70% Profile Strength
Posts: 55
Joined: 16 Nov 2013
Experience: 42 years

Om aan te sluit by Wilsur, maak seker dat wanneer jy wa staanmaak dat dit ietwat afdraand staan sodat water na die dreinpyp se kant loop en nie opdam na die teenoor gestelde kant nie,Vat stuk elektriese draad en druk dit in die dreinlyn van bo af in om seker te maak dat blokasie uit is-toets deur water deur pyp te laat loop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 09:03:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daar het jy basies die prosedure gekry om jou eie aircon te diens want as hy koud maak is die gas gedeelte tops.

Dis net die filters en dan moontlike blokkasies.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 11:16:08 am
Johan
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 08 Feb 2010

Kerels, baie dankie vir die raad. Sal definitief dit probeer~!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First