English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 752
Total Views: 82 445 696
topics: 137
replies: 2 120
views: 48 566
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Gekraakte plastiek bad

replies: 17
views: 275
07 Nov 2019 @ 13:44:41 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 255
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Yes Manne,

Hoe sal n man te werk gaan om n plastiek bad te fix wat n klein krakie inhet, dis nou n mensbad?

Om n nuwe een in te sit is goedkoop, maar baie moeite en furstrasie en hy is nog so te se nuut.

Hulp sal waardeer word, dankie.

Die Frikadel.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 14:32:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Smelt dit met soldeerbout en harde stukkie plastiek weer toe.

Soos asof jy soldeer net met plasiek.

Werk versigtig.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 14:36:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sou dieselfde probeer het maar die kanse dat mens 'n groter gat maak is baie goed.

Ek neem aan die kraak is in die water hou gedeelte? ? ? ?

As dit op die rand is het ek 'n ander oplossing.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 14:39:02 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 255
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Jip, die kraak is onder in die watergedeelde, bottel bubblebath het hom sleg getref.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 14:48:18 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1218
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

By builders is daar n epoxy wat gemaak is vir sulke krake,of chips. Vra by loodgieters afdeling.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 14:50:09 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 255
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

By builders is daar n epoxy wat gemaak is vir sulke krake,of chips. Vra by loodgieters afdeling.

Dankie Chris, want as ek moet begin plastiek smelt en sulke dinge soos my twee vriende hierbo voorgestel het sal die huis in ligte laaie opeindigsealed

 

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 15:20:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dankie Chris, want as ek moet begin plastiek smelt en sulke dinge soos my twee vriende hierbo voorgestel het sal die huis in ligte laaie opeindigsealed

 

Jy gaan nie braai nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 15:22:02 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 255
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Jy gaan nie braai nie.

 

 

Hahaha, nee darem nie!!wink

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 15:25:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het 13 eenhede wat uit vehuur word.

Jy dink maar en doen maar wat hou want n huurder donner als op.

Het al baie baddens vervang en reggemaak.

Al een gehad wat sy motorfiets enjin in die bad gewas het en hom gekraak het.

Sterkte.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 19:58:34 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

Hi, It sounds as though it could be most successful to replace rather than repair which could lead to you having to replace anyway.

Good Luck

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 20:00:21 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Sjoe Jin. Ek neem aan jy kwalifiseer om 'n boek te skryf oor huurders cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 20:11:50 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1341
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Bel jou geboue versekering, hulle behoort dit te dek?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 21:20:30 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Alcolin plastic bathtub repair kit by Builders.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 07:04:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Maak nie saak wat jy doen nie.  Jy sal miskien die water lek stop maar die patch gaan nie goed lyk nie.

Ek sou eerder die bad vervang.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 07:16:31 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 255
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Dankiw manne, jip, ek is een van daai ouens wat n ferm hand oor my huis hou wat betref onderhoud.

Ek het toe besluit om eerder die bad te vervang, sal beter wees.

Dankie vir almal se gewaardeerde raat.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 07:40:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dankiw manne, jip, ek is een van daai ouens wat n ferm hand oor my huis hou wat betref onderhoud.

Ek het toe besluit om eerder die bad te vervang, sal beter wees.

Dankie vir almal se gewaardeerde raat.

Het jy genoeg bier vir die hitte.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 08:59:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankiw manne, jip, ek is een van daai ouens wat n ferm hand oor my huis hou wat betref onderhoud.

Ek het toe besluit om eerder die bad te vervang, sal beter wees.

Dankie vir almal se gewaardeerde raat.

So jaar of wat terug sou ek so iets self gedoen het.  Nou doen ek net dit waarvoor ek lus is die res kry 'n 'n "kontakteur" om te doen.

Die dae van op kniee rond kruip is verby.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 12:42:22 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1311
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Agree Leon. We also have a tenant moving out and leaving us with a cracked bath, which I intend getting a contractor to do.

We looked for a new one, but this one's overall length is only 1450mm and the standard is around 1700 or more.

The deposit doesn't even come near what it's going to cost us to fix this house up!frown

I could also write a book about tenants, but I do not want to ruin my weekend.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required