English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 752
Total Views: 82 445 714
topics: 137
replies: 2 120
views: 48 568
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Rally in hangsak langs karavaan

replies: 26
views: 752
11 Oct 2019 @ 08:59:10 am
Rudi
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 22 Oct 2007

Ek sien al hoe meer karavane met die rallydak wat in 'n hangsak langs die karavaan hang. Ek wil dit ook doen.

Kan dit enige strukturele skade / nadele vir karavaan inhou? Iemand het my vertel dat dit die aluminium inrygstrook kan laat uitkom tussen dak en muur van karavaan?

Het enige iemand al so iets ondervind? Wil nie graag voortgaan as ek my wa kan beskadig nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 09:55:18 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Vir die 6 jr wat ond met die xplorer gekamp het, en soms rowwe pad gery het nog gladnie die probleem ondervind nie.

Hy hang stil en skud nie open af op die pad nie.

Dan het hy twee stutte waarop dit rus as jy die deur oopmaak dat hy mie in die pad is nie.

Dis baie gemaklik en winnig met op en af slaan.

Daar is ook geen skaaf merke onder myne nie.

Wa is nou deeglik inspeksie op gedoen want ek het hom verkoop.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 10:35:24 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Het ook op karavaan gehad geen probleem, 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 11:17:33 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek het ook al my Fleetline so gestaan en kyk om te sien of ek 'n uittrek-tenk kan aansit. Maar tussen die deur en die bo-rand van die sy gaan dit kners. Ek het 'n 3m Alu-Awn wat ek aan die dakrak sit wanneer ons gaan 4x4, maar hy gaan nie teen die Fleetline vas kan kom nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 11:51:06 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Die karavaan handelaar in Waterkloof Pretoria neem jou tent in, en werk hom vas in die sak. Hulle vra R1900, wat bietjie baie is, want dis eintlik maar jou tent wat hulle gebruik, net die werk en die sak wat verskaf word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 12:02:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Die karavaan handelaar in Waterkloof Pretoria neem jou tent in, en werk hom vas in die sak. Hulle vra R1900, wat bietjie baie is, want dis eintlik maar jou tent wat hulle gebruik, net die werk en die sak wat verskaf word.

Op n groot karavaan en op toer elke twee aande op n ander plek kan dit lol met die in en uit ryg van die ralley tent.

Dis n gestoot en n getrek die heeltyd.

Sal hom ook in sak verkies en betaal die prys as om te sukkel.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 12:39:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Op n groot karavaan en op toer elke twee aande op n ander plek kan dit lol met die in en uit ryg van die ralley tent.

Dis n gestoot en n getrek die heeltyd.

Sal hom ook in sak verkies en betaal die prys as om te sukkel.

Stem. As dit vir my die kamp op en afslaan gaan help minder moeite maak, sal ek dit doen. Dis nie net vir toer nie, maar naweke wegbreek ook. As kamp te veel werk raak om op/af te slaan, is die kans groter dat jy minder gaan wegbreek vir naweke.

Rudi. Ek dink baie van die sakke wat jy sien is leisure awns....hulle skuif jy ook by daai gleuf van tent in

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 13:44:48 pm
Rudi
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 22 Oct 2007

Dankie almal vir terugvoer sovêr. Wil dit ook so gemaklik moontlik hou aangesien ek nie 'n rallydak het op die penta nie en nou een gaan laat opmaak wil ek dit sommer van meet af reg doen.

Enige iemand al iets gehoor van aluminium inrygstrook wat uitkom tussen dak en muur van karavaan? Klink vir my maar soos 'n storie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 13:49:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie almal vir terugvoer sovêr. Wil dit ook so gemaklik moontlik hou aangesien ek nie 'n rallydak het op die penta nie en nou een gaan laat opmaak wil ek dit sommer van meet af reg doen.

Enige iemand al iets gehoor van aluminium inrygstrook wat uitkom tussen dak en muur van karavaan? Klink vir my maar soos 'n storie?

Daai is nonsens storie. As iemand dit sê vra vir hom of hy n foto het....100% kans dat hy nie foto gaan hê nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 14:02:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 14:38:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Stem met jou Geert.

Nie sommer dat hy daar sal uit skeur nie.

Wil die nuwe wa se ralley ook so vassit.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 15:53:07 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2025
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

My awning is permanent aan die kant van wa in sy sak. Al duisende km gery en geen probleem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 19:23:52 pm
Rudi
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 22 Oct 2007

Dankie Geert en Jan.....julle bevestig wat my gevoel ook is .....'n nonsens storie, maar wou net sekermaak. My rallysak gaan wel ondertoe hang.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2019 @ 19:39:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie Geert en Jan.....julle bevestig wat my gevoel ook is .....'n nonsens storie, maar wou net sekermaak. My rallysak gaan wel ondertoe hang.

99.9% sleep hom dat hy ondertoe hang. Daai boontoe was iets wat ons onlangs bespreek het.....click op link hieronder om na daai draad te gaan

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Caravan-awning-support.htm?forumaction=1&loadcategory=1012&loadpost=250168657&highlight=Awn#ForumsAnchor

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 15:53:33 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Meeste van die awnings wat verskaf word is in 'n sak en hang so aan die wa.

Ek het nog nooit iets gehoor van skade aan die wa nie.

Ek self verkies maar die gewone rally.  Rede is maar as dit reen het jy ekstra pale nodig om water van die dak af te kry.  My rally trek ek net hoek pale effe in

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2019 @ 15:55:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As die wind op kom moet jy hom ook vas anker met toue.

Ek slaan die rally op en worry nie verder tot ek weer afslaan nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 07:06:00 am
Phil
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 97
Joined: 11 Jun 2012

Ek het in Mosselbaai gesien iemand wat n 4.5m awning langs die karavaan bokant die deur laat hang in n sak.....die voor en agterpunte van die  awning sak het hy vasgemaak met n sagte tou wat hy afgespan het na die karavaan se voor en agterkant handvatsels toe en die awning so n mate van stabiliteit gee terwyl hy sleep....vir my na n ideale plan gelyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 07:16:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk die awning is vir my 'n baie rein idee.  Maar in ons SA weer omstandighede moet jy hom maar vas maak en so organiseer dat die reen water nie bo op 'n dammetjie maak nie.

Op die ou einde spaar jy net die tyd wat dit vat om die rally deur te ryg. Die res is die selfde behalwe  met die water op dam as dit reen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 08:11:52 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Ek stem saam met jou Leon, al wat jy spaar is die deur ryg van die canopy. Op my Classique vat dit minder as 'n minuut. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 15:19:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek stem saam met jou Leon, al wat jy spaar is die deur ryg van die canopy. Op my Classique vat dit minder as 'n minuut. 

Vertel my hoe kry jy dit reg asb.

Moet dit ook nou doen as ek nie n sak gaan koop nie..

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 08:42:00 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Ek werk vinnigwink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 08:50:13 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Ek grap sommer net. Ek weet nie wat die vorige eienaar met die wa gedoen nie, maar dit is die eerste wa waar ek die tent so maklik ingeryg kry. Dit werk so maklik met die vol tent asook die rally. Dis nie die geld werd vir ons om te verander nie. Miskien eendag as ons ouer word en begin sukkel daarmee.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 10:30:43 am
Rudi
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 22 Oct 2007

Meeste van die awnings wat verskaf word is in 'n sak en hang so aan die wa.

Ek het nog nooit iets gehoor van skade aan die wa nie.

Ek self verkies maar die gewone rally.  Rede is maar as dit reen het jy ekstra pale nodig om water van die dak af te kry.  My rally trek ek net hoek pale effe in

As die wind op kom moet jy hom ook vas anker met toue.

Ek slaan die rally op en worry nie verder tot ek weer afslaan nie.

Kyk die awning is vir my 'n baie rein idee.  Maar in ons SA weer omstandighede moet jy hom maar vas maak en so organiseer dat die reen water nie bo op 'n dammetjie maak nie.

Op die ou einde spaar jy net die tyd wat dit vat om die rally deur te ryg. Die res is die selfde behalwe  met die water op dam as dit reen.

Leon, wat ek gaan doen is 'n gewone rally dak (met 'n nok) wat net aan 'n sak vasgewerk is en oprol en langs karavaan hang. Dit is nie daai plat tipes (Leisure Awn ens.) met die aluminium profiel voor nie. Dus geen plat areas wat kan water opvang nie. As hy opgeslaan is lyk hy presies dieselfde  as 'n gewone rally dak.

Ander voordele waaraan ek kon dink is:

  1. Vinniger inryg (soos reeds genoem).
  2. Geen humeure wat opvlam as pa trek en ma moet tent voer nie (nie goeie begin vir 'n wegbreek nie) ;)
  3. Tent word glad nie vuil as op grond / nat / modder op/afslaan nie.
  4. Indien tent nat is met opslaan is daar geen nat tent om iewers in karavaan of voertuig te sit met water wat uitloop gedurende rit nie.
  5. Vinnig om nat tent by huis weer oop te rol en te laat hang of opslaan om droog te word.
  6. "Flip" sak net tot op dak van karavaan by die huis sodat hy nie oop en toemaak van deur beinvloed nie.

Opmaak van sak gaan my net so R1000 ekstra kos. Dink op die langduur gaan dit die moeite werd wees aangesien ons meestal net die rallytent gebruik vir kort wegbreke.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 10:57:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

[quote]4239,1979[/quote]

[quote]4239,1987[/quote]

Jy dink nou soos ekke.  Ek oorweeg dieselfde idee Rudi. My problem is but one:

1.  Die hoogte van my wa is dit moeilik om die rally op te rol en nog te bêre in die sak.

1.  Die rally is 7m lank ek het meer as net regop pale nodig om dit netjies te stut.

1.  Man raak ouer en wil die jopie so maklik as moontlik maak

So ek hou maar totaal by die ou prisiep tot ek 'n geldjie het vir Fiamma full auto awning. Dan doen ek dit deur 'n knoppie te druk.  En as die wind op komtrek hy vir veiligheid automaties terug. tensy jy dit override en die punte vas maak met addisionele pale toue en penne.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 12:40:18 pm
Rudi
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 22 Oct 2007

Leon, ek sien jou problem. Dink ook nie gaan werk op hoë profiel en lang karavaan nie.

Fiamma gaan mooi werk.....skryf briefie vir kersvader!wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 13:46:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon, ek sien jou problem. Dink ook nie gaan werk op hoë profiel en lang karavaan nie.

Fiamma gaan mooi werk.....skryf briefie vir kersvader!wink

laughinglaughing ek het al............ maar ek was seker te stout op my klein tyd ............  nou pluk ek die vrugte van dit laughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 15:52:29 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek het op my Gypsey Raven, kleinste Gypsy in 1997, my 3m Eazi-Awning ingeryg op die rally se spoor en dit het ok gewerk. Op n' klein woonwa kan dit nog werk maar op my Penta en nou op die Exclusive lyk dit verloore in  vergelyking met die 8m Rally. Ek het dit nou aan die ander kant van die woonwa ingeryg en gebruik dit uitsluitelik vir my voertuig se skaduwe.

N' rally awning is rerig nie veel meer mooiete as die Eazi-Awning nie en bied in alle gavalle meer dak opervlakte dus meer skaduwee.

Waar hy baia goed gewerk het is op die dakrak van my voertuig en dan as jy gaan picnic of op die strand gaan le slaan jy hom op vir skaduwee.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required