English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 379
Total Replies: 263 907
Total Views: 83 640 500
topics: 15
replies: 232
views: 7 402
In this section we share and discuss visiting multiple resorts and let fellow campers know about your tour that you and your family have enjoyed.

Die Ou Dae se eet plekke langs die pad terwyl jy reis.

replies: 11
views: 396
25 Nov, 2021 @ 15:54:17 pm
Gerden
Platinum Member
48% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 04 Jan, 2021

Toe ek nog ń "Tjokkertjie" was het ek groot geword in die Noord Oos Kaap.

Gedurende reise saam my ouers het jy die ou sement bankies en tafels langs die pad gekry om padkos te geniet wat deesdae iets van die verlede is: Tragies!!!

Onlangs oppad Thabazimbi toe vanaf Modimolle merk ek op dat daar nog van hulle is en dit laat jou terug dink aan die ou dae.

Die vraag is: Hoe veilig is dit deesdae om weer daardie ou herinneringe te herleef??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov, 2021 @ 18:08:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10779
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 41 years

Dis so veilig as by enige plek om jou, selfs die SPUR is nie veilig nie.

Yep, het ook baie en stop nog steeds by hulle.

Met die classique se toilet gebruik die girl hom by sulke stoppe.

Ou dae se groot word plek.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov, 2021 @ 20:50:05 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1593
Joined: 26 May, 2013
Experience: 47 years

Toe ek nog ń "Tjokkertjie" was het ek groot geword in die Noord Oos Kaap.

Gedurende reise saam my ouers het jy die ou sement bankies en tafels langs die pad gekry om padkos te geniet wat deesdae iets van die verlede is: Tragies!!!

Onlangs oppad Thabazimbi toe vanaf Modimolle merk ek op dat daar nog van hulle is en dit laat jou terug dink aan die ou dae.

Die vraag is: Hoe veilig is dit deesdae om weer daardie ou herinneringe te herleef??

Daar is nog vele van hulle in die Kathu (SISHEN) omgewing en hulle word gereeld gebruik.

dit is ook redelik skoon om hulle

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov, 2021 @ 06:20:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Ons stop by garages. Op elke roete is daar op paar gunstelinge. Oppad wildtuin toe is dit Alzu, maar verkies meer die Milly's kompleks by Machado. Oppad see toe stop ons altyd by Windmill BP garage kompleks. Hulle pastye daar is uit die boonste rakke....ons ry nie daar verby sonder om n pasty te koop nie....al is dit 4am in die oggend. Oorkant die pad is n winkel met die heerlikste vleis, biltong en soethede. Oppad Drakensberge stop ons altyd by die Drakensburger bo op pas by Little Switzerland se ingang....al is mens al bitter naby aan eindbestemming, heerlik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov, 2021 @ 09:25:56 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1170
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 41 years

Ons stop ook gereeld by n paar plekke. Anderkant Heidelberg is mooi dekriet-dakkies. Ook vanaf Upington na die Kgalagadi is n lekker plekkie. Ek hou maar my rollie naby.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov, 2021 @ 12:21:04 pm
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 604
Joined: 23 Oct, 2017
Experience: 58 years
Remember stopping at those roadside concrete table and chairs as a laatjie. Dont do it now, too many are full of litter and we lke to buy coffee and eats at a stop.They did not have Ultra Cities in those days and I do not remember many petrol stations with restaurants.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov, 2021 @ 18:32:58 pm
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 577
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 35 years

Daar is baie van hulle vanaf Upington tot in Springbok. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 18:56:21 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4363
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 53 years

Ons stop veral in die Weskaap, wel by sulke stopplekke om koffie te drink as 'n  ultracity of iets soortgelyk nie op die regte tyd verbykom nie.  Ons maak nie juis van die tafel gebruik nie, hoewel dit meestal heel skoon is, en ons hou maar 'n oog op die pad.  As dit nodig sou word, sal ons maar vinnig in die voertuig kom en verttek, maar dit was darem nog nooit nodig nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 08:10:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Ons stop by garages. Op elke roete is daar op paar gunstelinge. Oppad wildtuin toe is dit Alzu, maar verkies meer die Milly's kompleks by Machado. Oppad see toe stop ons altyd by Windmill BP garage kompleks. Hulle pastye daar is uit die boonste rakke....ons ry nie daar verby sonder om n pasty te koop nie....al is dit 4am in die oggend. Oorkant die pad is n winkel met die heerlikste vleis, biltong en soethede. Oppad Drakensberge stop ons altyd by die Drakensburger bo op pas by Little Switzerland se ingang....al is mens al bitter naby aan eindbestemming, heerlik

Al "padkos" wat ons eintlik saamvat, is biltong of droeë wors

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 09:59:23 am
Gerden
Platinum Member
48% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 04 Jan, 2021

Ja, dit is vergane tye.

Gewoonlik vanaf Noupoort waar my pa depot bestuurder was by die ou SAS & H na Graaff-Reinet plaas toe en dan Van Staadens toe het ons sommer ń tjoppie en wors gebraai langs die pad by die ou tafel en bankies.

Ek mis dit erg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 13:36:26 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16686
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 57 years

Ons stop by garages. Op elke roete is daar op paar gunstelinge. Oppad wildtuin toe is dit Alzu, maar verkies meer die Milly's kompleks by Machado. Oppad see toe stop ons altyd by Windmill BP garage kompleks. Hulle pastye daar is uit die boonste rakke....ons ry nie daar verby sonder om n pasty te koop nie....al is dit 4am in die oggend. Oorkant die pad is n winkel met die heerlikste vleis, biltong en soethede. Oppad Drakensberge stop ons altyd by die Drakensburger bo op pas by Little Switzerland se ingang....al is mens al bitter naby aan eindbestemming, heerlik

Geert ek dink hul praat van die sement tafeltjies en bankies langs die pad.  Die One Stops en Ultra Cities is 'n ander ding

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 17:48:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Geert ek dink hul praat van die sement tafeltjies en bankies langs die pad.  Die One Stops en Ultra Cities is 'n ander ding

O, okay....ken dit nie, seker voor my tyd

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za