Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21748 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17549 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5979 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5077 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2420 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1951 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1445 |
George | 1197 |
Louvan | 1180 |
RichardJ | 1094 |
Gerden | 1056 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 658 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 327 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Erg!!!!
Hierdie geval het my seun ook oorgekom vanaf Modimolle PTA toe.
Dis hartseer. Gewoonlik as ons see of wildtuin toe ry het ons so 4am die oggend gery. Hoofsasklik om deur Johannesburg of Witbank te kom voor spitstyd. Onlangs wildtuin toe het ons eers sonop gery omdat die N4 hier by Pretoria as n spiking Hotspot bekend gestaan het.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Het hulle jou seun ook aangeval? Het hy in die donker gery?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ai dit is darem hartseer hoe dat die onwetigheid in die land ons lewens oorval. Ja ek weet dat onwettighede ook in ander lande voorkom maar dit is asof mens nie meer kan beweeg in ons land sonder dat iets onwettig jou terf nie.
Ons gaan nou weer vanmiddag ry om te gaan kamp. Al wat ons kan doen is om vir die Liewe Vader se bewaring te vra. Want dit is regtig al wat mens nog kan beskerm.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons ry gladnie meer in die nag nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Het hulle jou seun ook aangeval? Het hy in die donker gery?
Hy het my seun ook "ge-escourt" tot waar dit veilig is.
Gevolgtrekking: 3x Bande in Weggooi kondisie en R 8k later vir nuwe bande.
Ons lewe in die Wilde Weste!
Never too old to have a happy childhood
Hulle sweis spykers in n "Tripot" vorm aanmekaar en plaas dit oor die pad oppervlakte.
Danksy die versekering se "Roadside assistance" het hulle die voertuig spoedig kom laai en geneem na Tyremart.
Hy was tenminste ook betyds vir sy afspraak om sy Engelse toets te voltooi omrede hulle immegreer Kanada toe (Moosomin).