My vrou wys my vanoggend ń berig op ons w/app groep waar ons is dat kampeerders uiters versigtig moet wees.
Blykbaar gedurende die naweek was daar by twee aangrensende oorde tussen Modimolle en Bela-Bela ingedring deur inbrekers.
Hulle het kampeerders beroof en karavaan en tent inhoud geplunder en beskadig.
Een persoon is ook blykbaar aangeval.
Die oorde se name is nie bekend gemaak nie, maar ek sal uitvind omrede die eienaar waar ons is op goeie voet is en moontlik die oorde bekend stel. (Ek wil nie graag die oorde se trots skade aandoen nie deur hulle bekend te stel nie).
Hier by ons patroleer hulle snags die area gedurende nie vasgestelde ure om inwoners te beskerm.
So, voortaan kampeerders maak seker julle is voorberei om veilig te kamp.
Hulle sê oud word is nie vir sissies nie. Een van die dae gaan hulle sê Kamp is nie vir sissies nie. 😡
Everyone must take responsibility for their own campsite and belongings. I have a portable alarm which I setup in my tent area. When it's on anyone entering the tent will activate the system.
Having said that we have yet to have any issues so far on our travels (other than monkeys & baboons) and hopefully will continue to do so. Very few campsites where we have camped have we felt vulnerable and then we just move to the next destination.
We have been at a couple if sites where others have had theft of some items even though there has been regular security patrols. Nothing / nowhere is totally secure so just go prepared and take precautions don't leave valuable items lying around.
We also have a portable alarm device in the tent and are fortunate to not have any problems in the 4 years we have been on the road.
we have also felt more secure / safe in these of the beaten tracks parks then the parks in and around the towns.
AGV my doofheid, is my vrou nou my ore en ek oê.
Ek was egter baie nalatig met my vuurwapen, maar volgens die berig moet hy maar weer kop kussing toe.
My vrou slaap baie lig en met die geringste stamp is ek wakker.
Gelukkig het ons in die afgelope 2-jaar in Limpopo ook geen dreigemente of voorvalle gehad nie, maar die onverwags is onvoorspelbaar.

- 3x Voor.
- 2x Badkamer.
- 2x By Rally agter die wa.
- 1x By motor afdak.
Dit is een van die redes wat ek n HIK kamera agter en aan die deur kant het. Dit record 24 uur, en is baie duidelik. Gebruik dit om agter my te sien as ek ry. Kan ook motion detection stel wat my kan waarsku as daar beweeging is. Kan ook sien watse diere om jou is. Dit gee n waarskuwing op my foon
Nie lekke om die te lees nie sterkte aan almal
AGV my doofheid, is my vrou nou my ore en ek oê.
Ek was egter baie nalatig met my vuurwapen, maar volgens die berig moet hy maar weer kop kussing toe.
My vrou slaap baie lig en met die geringste stamp is ek wakker.
Gelukkig het ons in die afgelope 2-jaar in Limpopo ook geen dreigemente of voorvalle gehad nie, maar die onverwags is onvoorspelbaar.
Ek is maar skrikkerig om 'n vuurwapen in 'n karavaanpark te gebruik. Die kanse is te groot dat mens dalk die verkeerde persoon kan raakskiet. 'n Karavaan gaan beslis nie 'n koeel stop nie.
Ek ry met pepper gel en 'n lekker fris paintball gun wat so 50 solids vat en dan ook 'n klompie pepper balletjies.
Het nog net op 'n bobbejaan mannetjie gebruik wat ons daar by Bettiesbaai geterroriseer het.
Hoop ook om die nie op 'n mens te gebruik nie, maar vir daai 50 "gelaaide" solids sal jy moet bontstaan.
Pepper Gel is vir indien ek ta in die tent kan betrap - kan die sommer deur die venster spuit indien ek nie weet of Ta vir my buite die deur wag nie.
Ek is ook bietjie bekommerd. Ons kamp jaarliks vir vyf of ses weke by Ebb n Flow by Wildernis. Teen die tyd dat ons daar aankom is die kamp feitlik leeg, daar het al net drie ander kampeerders saam met ons gestaan. Ek gaan vanjaar drie sensor-alarms saamneem. Ons het ook een van daai gas-gewere wat n kombinasie van harde pellets en peper-balle skiet. Maar ek wil nie graag die dag sien dat ek hom gebruik nie, hy kan jou ribbes breek oor n distansie van ses meter. Ek worry nie soveel oor die ribbes nie, my teiken sal bietjie laer wees.
Ek ry met pepper gel en 'n lekker fris paintball gun wat so 50 solids vat en dan ook 'n klompie pepper balletjies.
Het nog net op 'n bobbejaan mannetjie gebruik wat ons daar by Bettiesbaai geterroriseer het.
Hoop ook om die nie op 'n mens te gebruik nie, maar vir daai 50 "gelaaide" solids sal jy moet bontstaan.
Pepper Gel is vir indien ek ta in die tent kan betrap - kan die sommer deur die venster spuit indien ek nie weet of Ta vir my buite die deur wag nie.
Hy verlam aanvaller vir 30-minute, dit werk selfs vir slange omrede ons in slang area bly.
Ek ry met pepper gel en 'n lekker fris paintball gun wat so 50 solids vat en dan ook 'n klompie pepper balletjies.
Het nog net op 'n bobbejaan mannetjie gebruik wat ons daar by Bettiesbaai geterroriseer het.
Hoop ook om die nie op 'n mens te gebruik nie, maar vir daai 50 "gelaaide" solids sal jy moet bontstaan.
Pepper Gel is vir indien ek ta in die tent kan betrap - kan die sommer deur die venster spuit indien ek nie weet of Ta vir my buite die deur wag nie.
My buurman het die rewolwer en nou die dag oor ń afstand van 10mt skiet ek wat hulle noem die "Window Cracker" deur ń vol blik Q20.
Hy laai syne: 1x Pepper Ball en 1x Window Cracker ens..
Op die einde van die aanval, kry die aanvaller ń "Mixed Grill".
Ek is nogal nuuskierig hoe effektief daai peper balletjies is - kos 'n plaas se prys, maar ek kon nog nie 'n geskikte teiken vind nie - Hoop ek wornder nog steeds oor 10 jaar of hulle werk.
Ek en die vrou oefen met die solids op 'n kartondoos met scatter kussing binne in om die solids weer te herwin. Ek skiet so ongeveer 500 skote met 1 x gas hervul.
Ek het nou vir 30 dae geboek by Onrus - Sien op n ander forum - ek dink dit was Dansen - waar hulle 2 maal besteel was by Onrus nou onlangs?

Ek het vir myne betaal R600 en balletjies/500 = R150 en Gas/silinder = R13.
As ek teiken skiet, hou so gas silinder my so 60x Rondtes, afhangende waarop die wapen gestel is (Single of Rapid).
My een neem 15x Rondtes en "Range" is 190mt effektief afhangende van gas inhoud.