English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 707
Total Replies: 268 634
Total Views: 83 817 788
topics: 100
replies: 1 977
views: 201 667
Share your best or worst experiences to help others out.

Die Bosveld bly baie mooi

replies: 11
views: 354
19 Sep, 2021 @ 15:00:39 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 Jan, 2021

Gister het ons so bietjie vir ń "Outgoing" gegaan en hoe pragtig is die Bosveld.

Ons het die Grootfontein afrit geneem en berg op na Naboomspruit.

Dit is werklik baie, baie mooi.

Op die laaste foto is ń Goue Wildebees tussen die swart Wildebeeste.

Eerste keer wat ek ń goue sien: Wonderlik!!!

Vanaf Naboom het ons agterpad gery en gestop by Swannies se padstal.

Wat ń belewenis om al die "Oudhede" daar te sien.

Ons het seker meer as ń uur daar spandeer en gekoop met die oog, want ek het gelukkig my beursie vergeet by ons karavaan.

Hulle het die mooiste Koper items teen bekostigbare prys.

Ek gaan terug en baie, baie Koper items koop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep, 2021 @ 17:43:28 pm
Tjaart
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 02 Jan, 2014
Experience: 17 years

Help bietjie mooi op watter pad is Swannies se padstal Kamp julle nog lekker

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep, 2021 @ 18:10:21 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 Jan, 2021

Help bietjie mooi op watter pad is Swannies se padstal Kamp julle nog lekker

As jy verby Modi-Mall ry in die rigting van Mokoophong, draai links na Mokoophong en dan so +\ - 20km links kry jy Swannies.

Yes, Boet ons bly baie lekker.

Party dae terwyl met pensioen werk ek my "Gat" af, maar ek het my eie werks-ure, maar geniet dit.

Eersdaags kom ek weer JHB toe en sal draai maak vir ń koue BL

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep, 2021 @ 18:23:40 pm
Tjaart
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 02 Jan, 2014
Experience: 17 years

[quote]4205,2053[/quote

Dankie plan is om van 10 Oktober saam met die seun n paar dae te gaan kamp

Julle moet dit verder geniet

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep, 2021 @ 19:20:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Mooi wêreld waar julle is.

Dankie vir die fotos.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep, 2021 @ 19:36:35 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 Jan, 2021

[quote]4205,2053[/quote

Dankie plan is om van 10 Oktober saam met die seun n paar dae te gaan kamp

Julle moet dit verder geniet

Kom kuier ASB.

My besoekers betaal nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep, 2021 @ 20:00:18 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 Jan, 2021

Kom kuier ASB.

My besoekers betaal nie

Ek wou nog noem: Met permanent, kry jy jou Politiek, "Clicks" en Skinderbekke.
Gelukkig het ons goed aangepas en ons standaard vriende te kies.
So, ons vermy "Clicks en Skinderbekke".
Ons doen ons eie ding sonder onenigheid.
Ek gaan werk wanneer dit nodig is en vermy Saambraai en Parties: PUNT.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep, 2021 @ 10:42:25 am
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 705
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Bosveld is tops, verkies bo n see vakansie.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep, 2021 @ 15:11:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19823
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek wou nog noem: Met permanent, kry jy jou Politiek, "Clicks" en Skinderbekke.
Gelukkig het ons goed aangepas en ons standaard vriende te kies.
So, ons vermy "Clicks en Skinderbekke".
Ons doen ons eie ding sonder onenigheid.
Ek gaan werk wanneer dit nodig is en vermy Saambraai en Parties: PUNT.

Hoe wil dit vir my voorkom of daar maar heeltyd n "atmosfeer" heers?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep, 2021 @ 17:49:23 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 Jan, 2021

Mooi bly mooi in die Bosveld.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun, 2022 @ 20:31:32 pm
ervinjason
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 21 Jun, 2022

Help bietjie mooi op watter pad is Swannies se padstal Kamp julle nog lekker

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun, 2022 @ 11:48:00 am
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 Jan, 2021

Help bietjie mooi op watter pad is Swannies se padstal Kamp julle nog lekker

Welkom op die forum.

Ja, ons kamp nog baie lekker.

As jy die pad verby Modimolle Vakansie Oord neem in die rigting na Naboomspruit.

Jy sal ń bord kry wat wys Polokwane en Mookghopong.

Draai links na Mooghopong en ry so +/- 10km en Swannies sal op regter kant wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First