Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Totsiens aan Kamp Lewe.
Dis nie lekker nie. Sterkte en voorspoed daar vir julle DK.
Mag die voorspoed jou verveel!
Dankie, Gerrit.
Ons sukkel "Deppresief" om so te eindig, maar nabye hospitale is nou nood gedwonge.
42- Jaar gelede toe my vrou en ek getrou het, het ons lewe in PTA - Daspoort begin vir 2 - Jaar, maar die plek het te veel onbekend geraak vir ons nadat ons Alberton toe is.
Ons kamp alreeds 22x jaar lank waarvan 5x jaar permanent was.
En daar gaan ons huis vandag.
Baie Hartseer.

Goeiemore Dennis.
Die son het nou net uitgekom hier naby Rheenendal, Knysna waar ons op 'n plaas woon, in 'n Cottage wat ons huur.
Ek dink nou al van gister af daaraan om vir jou te vra: het jy 'n stokperdjie?
Mooi dag vir jou, en vrede.
Fanie

Goeiemore Dennis.
Die son het nou net uitgekom hier naby Rheenendal, Knysna waar ons op 'n plaas woon, in 'n Cottage wat ons huur.
Ek dink nou al van gister af daaraan om vir jou te vra: het jy 'n stokperdjie?
Mooi dag vir jou, en vrede.
Fanie

Ja ek het, ek bou model vliegtuie, treine, karre ens...
Enige iets wat uitdagend lyk.
My vrou is versot op "DOT Painting".
Hoekom die vraag??

Hello Fanie.
Ja ek het, ek bou model vliegtuie, treine, karre ens...
Enige iets wat uitdagend lyk.
My vrou is versot op "DOT Painting".
Hoekom die vraag??

My swaer se jongste broer: Dr Anton Matthys was Superindinent van Knysa hospitaal en woon nou al dekades in Australie.
Sy pa het vir Fechters meubel bouers gewerk.
Ek myself het op n plaas groot geword:-
Buite Graaff-Reinet, tussen Adendorp en Klipplaat.
My vrou is vanaf die Weskaap, so ons is getoê Kapenaars.

Hello Fanie.
Ja ek het, ek bou model vliegtuie, treine, karre ens...
Enige iets wat uitdagend lyk.
My vrou is versot op "DOT Painting".
Hoekom die vraag??

Ek vra want ingrypende lewensaanpassings soos wat julle nou ervaar, word gewoonlik makliker gemaak deur iets soos 'n stokperdjie wat mens saam met jou neem op nuwe lewensreise.
Wat my laat wonder: is jy tans besig met n nuwe projek of beplan jy een? Want ek dink julle nuwe lewensreis hou heerlike verassings in, waarvan die ontsluiting dalk deur n nuwe projek meegebring kan word. Ek wonder...
Wat dink jy?

Ek wou nog noem, ek is bekend met die area.
My swaer se jongste broer: Dr Anton Matthys was Superindinent van Knysa hospitaal en woon nou al dekades in Australie.
Sy pa het vir Fechters meubel bouers gewerk.
Ek myself het op n plaas groot geword:-
Buite Graaff-Reinet, tussen Adendorp en Klipplaat.
My vrou is vanaf die Weskaap, so ons is getoê Kapenaars.

Jy het baie kosbare herinneringe. Ek sal nou elke keer as ek by Fechters verbystap aan jou dink
Ons gaan nou in vir week 2 met ons nuwe Lewens Fase tussen beton mure en begin dit positief te aanvaar en kan ook aanvoel dat my gesondheid ook in n positiewe wending verander het.
Ek sukkel nog met die "Stads Rumour", maar sal met tyd reg kom.
Gister buite Wafferly Mall nadat ek my herhaal medikasie by Clicks daar moes afhaal, was ek bykans "ge-muck" omrede in Limpopo het ek altyd met oop venster gery.
Ek het by verkeers lig gestaan toe die "Ou" sy kaans wou neem, maar danksy my pistool het die "mucker" vinnig n ander roete met spoed geneem.
Hy het gedink dit is n vinnige "buit" toe ek by verkeerslig staan en hy merk en sien dat ek doof is en dra 2x gehoorstukke.
Kamp lewe is nog nie verby nie en onderhandel nog oor prys vir n Sprite Escape - 1996 model.
Dit sal slegs gebruik word vir wegbreek en maks"- 1x Maand langstaan.
