Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22007 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17761 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6219 |
Bostoe | 5460 |
BrianB | 5289 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3222 |
mulderpm | 2655 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1999 |
Swanie | 1863 |
Nico | 1771 |
steamer | 1701 |
Hennie Botha | 1682 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1461 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1253 |
Louvan | 1246 |
RichardJ | 1166 |
Gerden | 1165 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 851 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 807 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 438 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 409 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 184 |
BigG | 183 |
Maurits | 172 |
Andal | 167 |
Andrew | 149 |
Dolrik | 144 |

Totsiens aan Kamp Lewe.
My vrou en ek het vandag besluit dat ons permanente kamplewe gaan eindig weens gesondheid.
Ons beweeg nader aan die kinders.
Eersdaags sal my karavvaan verskein op "Cassifieds".
Dit is n "Bitter Pil" om te sluk, maar moet dink aan die pad vooruit.
Eiendom het ons, maar hou dit as ekstra inkomste en sekuriteit.
Sterkte Dennis
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

So kom ook goeie dinge aan n einde. Julle sal seker nog wegbrekies met n tent hê? Bly gerus op die Forum. Jou advies glo ek het al ander lede baiemaal gehelp.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ag nee Dennis, baie jammer om die nuus te verneem! Ek het gewonder omtrent julle beweegrede om na Soetdoring terug te keer. Gaan julle nou in die chalets daar tuis, of is Soetdoring huisvesting ook uit? Nogal gedink ek kan daar by julle gaan koffie drink as ek in daardie omgewing is!
Maar, ja, dit is seker ons almal se voorland ... ouderdom en kamplewe is seker nie heeltemal met mekaar te vereenselwig nie! Ons sal ook maar metterytd van "Awol" moet ontslae raak ... ding is net, kamplewe/vakansies is darem goedkoper en lekkerder as hotelle of B&B's!
Sterkte, en hou kontak!!!
Dit is ‘n tragedie - maar waar. Soos jy ouer word doen jy al hoe meer dinge vir die laaste keer, en al hoe minder vir die eerste keer
Never too old to have a happy childhood
Sterkte Dennis.
Living the dream

Dankie aan almal.
Die gehoor verlies het sy "Tol Ge-Eis" en ek begin vergeet, konsentrasie verloor en wan-balaans raak buite beheer ens..
Daarby is dit die "Maag Gogga" wat ook sy "Gedeelte" neem.
Solank Onse Vader my Spaar, sal ons maar "Chalets" kamp.
Ek sal ook bly by CP.
Terwyl ek nou in mark is om te verkoop, maak my julle beste offer.
Model - 2000 Penta.
Kondisie - Goed met nuwe BF Goodrige Bande wat slegs +/- 800km gedoen het. Die spaar is Splinternuut wat nog nooit in gebruik was nie.
Nuwe " Dubbel Wiel Jockey" wat koper self moet aansit.
Silwer Grond seil.
Silwer Dak seil.
Nuwe "Groen Tarp", slegs in gebruik was vir 1x week.
Nuwe "Guy Ropes" wat koper self moet opmaak met bybehore.
Porta wat daagliks skoon gemaak word en ontsmet word.
Rally tent waarvan kant seile geheg kan word. (Die 1x Kant het geskeur weens water opbou, maar herstel met "Ripstop").
Albei se "Nate" is gespuit met "Seam Sealant"
Tenvolle Sytent wat ontwerp is in "L- Shape" vir meer spasie wat ons gebruik as kombuis.
Indien nie kombuis benodig word nie, is dit toegerus met 98% Skadunet waarvan jy as inwoner na buite kan sien vir privaatheid en verbylopers kan jou nie sien nie.
Die karavaan word weekliks gewas en maandeliks ontsmet met "Fogger of Fumatabs".
Oorspronklikke Jurgens borde, messe ens...
Die wa is padvaardig en LP gerigestreer waarvan die lisensie einde Mei 2025 verval.
Die koper moet self afslaan om pale te erken en merk.
My staanplek sal vir 1x maand vooruit betaal word met privaat badkamer om koper gratis te laat kamp en kaans te gegun word om te ontruim.
Ongelukkig is ons tyd verby van Permanent kamp weens gesondheid redes soos genoem.
Ek wag op n aanbod.
Ons is by Klipspringer/Modimolle
Groete
Dennis/Geraldine
Indien daar belangstellendes is: Stuur "Text" boodskap na - o sewe 6 vyf 0 drie 2 6 nege drie.
Rede vir text boodskap: Ek is doof gestrem.

Sit op blaaie soos facebook marketplace
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Karavaan verkoop teen n hengse wins.
Dis baie gaaf- ek is bly! Geniet die nuwe fase van julle lewe Dennis.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Sterkte vir julle Dennis
Haak daai wa kamp bly koning
Baie geluk!
Nou, terug na die oorspronklike vraag - waarheen nou? Soetdoring of wat?
Hulle het verhuis vanaf Thabazimbi na PTA.
Sy vorige werk het hom weer n aanbod aangebied asook het "Opposissie" maatskappye in die lokomotief bedryf hom n aanbod gemaak omrede hy n gekwalifiseerde "Millwright en DE (Diesel Elektries) gekwalifiseerd is.
Hy het besluit op sy vorige maatskappy waar hy grootgeword het en waar ek by hoofkantoor te JHB werksaam was.
Tot die punt: Hulle woon nou in PTA Noord waar hulle n "Granny" woonstel het op die perseel.
Tans is ons nou hier om alles te finaliseer.
Ons sal nogsteeds kamp, maar tussen "Beton Mure"
Groete
Dennis
Hi Dennis. Jammer om te hoor van die besluit. So gaan mens se lewe deur seker fases. En dit is ongelukkig omstandighede wat mens druk om sulke besluite te neem. Maar ek glo die besluit is ten goede.
Sterkte vir julle, dit gaan seker maar ook eendag ons voorland wees om daai finale beton muur plekkie te kry juis weens omstandighede, al is daai omstandigheid net die ouderdom.
Seeninge vir jul besluit en die pad vorentoe.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dankie Leon.
Op n ouderdom van 62 is dit effens te vroeg.
Ons mikpunt was 70, maar die gehoor gestrem het geheel sy "tol ge-eis".
Geraldine en ek is dieselfde ouderdom en sy is nog sterk en gesond, maar ek kan nie toelaat dat sy alles moet onderhou en alles aan haar oorlaat om by alles te kom nie.
Ons is verskriklik hartseer oor ons fase besluit.
Ons karavaan word reeds komende Saterdag afgehaal deur nuwe eienaar.
Groete
Dennis
Het enige CP lid in PTA n idee waar ek n sleepwa kan huur teen n billike prys slegs vir Saterdag, Modimolle toe en terug PTA toe?.
Dit is slegs ons:
- Klere.
- Wasmasjien (Twin Tub).
- 200Lt Vrieskas.
- 120lt Yskassie.
- 3x Tafels, Ysmasjien en Stoele asook 4x Plastiese kratte met persoonlike dokumente.
Dit sal slegs 1x "Trip" wees.
Terugvoering sal opreg waardeer word.
Ek het self gesoek en daar is n aantal in Pretoria- soek gerus op Google. Dit klink of jy een gaan nodig hê van so 3.5 meter en as ek reg onthou, is dit R360 per dag. Is jou sleepvoertuig sterk genoeg?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Ek het self gesoek en daar is n aantal in Pretoria- soek gerus op Google. Dit klink of jy een gaan nodig hê van so 3.5 meter en as ek reg onthou, is dit R360 per dag. Is jou sleepvoertuig sterk genoeg?

Ja hy is sterk genoeg, want ek het die Penta met hom gesleep, vol gelaai teen 100 - 110km/h in 5de rat.
Hy is 6 - Spoed, maar sleep in 5de.
Nissan X-Trail: 2.0 Dci - 2011 model.
Na 1x jaar nadat die "engine" oorgedoen is en slegs 5000km gery het, was hy tenvolle gediens n week gelede by Breezewood Auto in Modimolle wat AA en RMI gerigestreer is.
Tans na diens het ek slegs vanaf Modimolle, PTA toe gery = 145 km.
NS: Indien julle in daardie area is, maak gebruik van hulle vir uitstekende diens.
Google hulle gerus.

Het enige CP lid in PTA n idee waar ek n sleepwa kan huur teen n billike prys slegs vir Saterdag, Modimolle toe en terug PTA toe?.
Dit is slegs ons:
- Klere.
- Wasmasjien (Twin Tub).
- 200Lt Vrieskas.
- 120lt Yskassie.
- 3x Tafels, Ysmasjien en Stoele asook 4x Plastiese kratte met persoonlike dokumente.
Dit sal slegs 1x "Trip" wees.
Terugvoering sal opreg waardeer word.

Weet nie waar ia jou einbestemming nie, maar gerieflik langs die hoofweg is Waverley trailers.....hulle is net af by die Stormvoël afrit vanaf N1 in westelike rigting....langs Teazers
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hello Geert.
Baie dankie, maar hulle is redelik ver uit my bestemming.
Hier waar ons tans is, is n plek 2km ver wat ek n 3mt sleepwa gehuur het teen R350/dag wat ek more oggend afhaal en Modimolle toe tot en met Saterdag.
n Mede kampeerder het ook n 3mt sleepwa wat ek verniet kon leen, maar die kostes Modimolle toe en terug en weer Modimolle toe om sleepwa terug te neem en weer PTA toe gesaamtlik met tolhek gelde sou my baie meer uitgewerk het as die R700 wat ek betaal vir 2x dae huur.
"LOL" As ek hom langs "Teazers" moet gaan haal: WAT DAN???"
Net n grap, maar baie dankie vir terugvoer.