English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 232
Total Replies: 248 723
Total Views: 83 111 422
topics: 148
replies: 2 372
views: 345 158

Reuk uit vrieskas

replies: 12
views: 254
19 May 2020 @ 17:44:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My ou kamp kisvrieskas het Januarie probleme gegee en gevolglik het daar vleis binne ontdooi wat bloed agtergelaat het en n vrotterige reuk agter gelaat het. Sedertdien sukkel ek om die reuk uit daai kis vrieskas te kry. Het julle idees wat ek kan gebruik om van daai reuk ontslae te raak? Of is dit nou n reuk waarmee mens maar moet saamleef?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2020 @ 17:53:32 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 387
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Think i read once to place bicarb in the fridge in an open container. Mabe also wipe it down with it.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2020 @ 18:41:19 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2194
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

In die ou dae het ons steenkool gebruik om reuk uit te kry.

Paar jaar gelede het ons eiers in karavaan kassie gehad wat gebreek het. Eers twee weke later agter gekom toe ek karavaan wou skoonmaak na vakansie. Sjoe wa was vrot. Het alles probeer toe kry ek raad om pynappel skille op koerantpapier te los in die kassie. 

Week later was reuk weg. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2020 @ 20:17:46 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1173
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Die baas beveel twee bakkies vanielje aan.  Werk skynbaar soos trekpleisters. 

Laat weet asb wat die uiteindelike oplossing was.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2020 @ 22:36:28 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Wat ons ken is koeksoda in n oop glas bakkie. Die pynappel skille en selfs n appel in stukke gesny behoort ook te werk. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 09:30:34 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ons het jare gelede ook so n ondervinding beleef. Het toe die raad gekry om n oor ryp pynappel in die yskas te sit. Dit het toe die probleem opgelos. So dit lyk my die pynappel ding  kan werk hetsy skille of heel. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 09:55:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15966
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ken ook die koeksoda raad.

En het ook gehoor van 'n gesnyde ui.

Dink die pynappel gaan beste na ruik los.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 16:04:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons het jare gelede ook so n ondervinding beleef. Het toe die raad gekry om n oor ryp pynappel in die yskas te sit. Dit het toe die probleem opgelos. So dit lyk my die pynappel ding  kan werk hetsy skille of heel. 

Ek het nog pynappel vir R25,00

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 19:45:09 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 387
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years
Something most people probably do not know. Conventional compressor type fridges mostly have a drain pipe from the lowest part of the fridge by the vegetable racks. Sometimes food blood ets goes down that drain and ends up on the water tray above the compressor and rots. We had a smell coming from somewhere around our fridge that i could not trace, tried the bicarb and no luck, until i moved the fridge out and cleaned out that water tray from behind the fridge. There was rotten something in there.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2020 @ 14:50:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie vir almal se idees. Ek het gister met n ou gesels wat gesê het houtskool werk ook. Ek gaan dit maar eers probeer.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2020 @ 15:36:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Na 5 Dae sit jy nog steeds met die klank.

In die ou dae het ons steenkool gebruik om reuk uit te kry.

Paar jaar gelede het ons eiers in karavaan kassie gehad wat gebreek het. Eers twee weke later agter gekom toe ek karavaan wou skoonmaak na vakansie. Sjoe wa was vrot. Het alles probeer toe kry ek raad om pynappel skille op koerantpapier te los in die kassie. 

Week later was reuk weg. 

Dankie vir almal se idees. Ek het gister met n ou gesels wat gesê het houtskool werk ook. Ek gaan dit maar eers probeer.

En dis Al genoem......lol.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2020 @ 16:14:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Na 5 Dae sit jy nog steeds met die klank.

[quote]4203,2528[/quote]

En dis Al genoem......lol.

 

Hy het houtskool gesê.....wonder of daar verskil gaan wees in werking teenoor steenkool. Sal laat weet....charcoal is in vrieskas

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2020 @ 16:31:34 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Geert, met my vis tenks het ek altyd geaktiveerde been houtskool in die filter gebruik met batting vir die rowe vuil. My Samsung yskas het ook geaktiveerde been houtskool in die filters, so ook my extractor fan bokant my stoof.

Ek dink steenkool, houtskool, been houtskool (pet shops) en Ria se asyn en bicarb werk ook.

Miskien ook cloudy amoniak, maar dit is baia giftig. Gebruik jou COVID masker. En veeg daarna uit met klam suurlemoen of asyn lap.

Ek dink geaktiveerde been houtskool!

Laat weet asb wat werk?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za