English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 486
Total Replies: 234 645
Total Views: 82 534 550
topics: 4 425
replies: 29 941
views: 17 369 667
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 12
views: 17 349 694
topics: 17
replies: 127
views: 97 546
Bosfontein Caravan Resort
Limpopo, Bela-Bela
43
Total Ratings: 43
42   
1
Rated: 07 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 3
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Bosfontein Karavaan Park Gekose Oord

replies: 8
views: 166
15 Oct 2019 @ 16:14:35 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2763
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Bosfontein Karavaan Park - Bela-Bela, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

Onder die sterre, die mooiste sterre hemel in die middel van die bos tussen die diggeleë koeltebome, kan jy behoorlik kom rus. Bosfontein woonwa oord is op ‘n klein plasie geleë tussen Bela-Bela en Modimolle! Een van die twee natuurlike fonteine in die Tweefontein geskiedkundige area kan hier gevind word! Kom geniet die rustigheid, die kleinskaalse wild en pragtige bos! Stap langs ons dammetjie en geniet ‘n lekker stukkie vleis op die kole. Wifi “Hotspot” nou beskikbaar by die groot lapa. Toegangsbewyse is verkrygbaar by die winkel.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 17:22:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8374
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

As ek die Girl na haar Ma toe vat ry ons elke keer da verby.

Wil nog eendag daar aanry en sien hoe dit lyk.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 19:43:01 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 885
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Is hierdie park ook slegs tydens skoolvakansies en naweke oop?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 20:06:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14478
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hulle het altyd nice funksies wat hulle aanbied tydens spesiale geleenthede soos braaidag, vadersdag / moedersdag etes ensovoorts. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 06:18:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het al twee keer daar gekamp.  Baie chapperig.

Enigste oord wat ek van weet wat klein toilette en wasbakke veskaf vir die klein goed.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 10:51:39 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ek was nog net een keer daar en sal beslis weer die oord besoek.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 06:57:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Paar jaar terug terwyl ons daar kamp het die yskas in die Penta se pype aan die agterkant begin lek.

Hel maar was daai amoniak reuk sterk.  Het toe maar die yskas afgeskakel en waaiers in die wa gesit om die amoniak reuk uit te kry.

Ons het eers laat daai aand dit draaglik gevind om te gaan slaap.  Memories by Bosfontein.  Daai naweek was daar nog 'n saamtrek van die ou Wegsleep forum ook daar gewees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 07:57:44 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Is hierdie park ook slegs tydens skoolvakansies en naweke oop?

Chris, ja ek dink Deon en Martie het die so verander.  Ek weer die Kamp Midmal kampers bespreek die oord vir 'n mid-week.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 10:34:40 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 885
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Dankie vir die bevestiging Willem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required