Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17725 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |






wie was onlangs by Sondela
Wie was onlangs by Sondela?
Het hulle lekker groot staan plekke?
Hoe is badkamer geriewe?
Hoe is oord oor algemeen?
Geert die staan plekke is groot ablusie puik maar sal aanbeveel dat jy jou eie private badkamer neem
Daar is baie om te doen fietsry tussen die wild lekker restaurant baie te doen vir kinders perd ry self plaas diere pragtige mooi swembadens
Camping is a collection of memories .... make each one count
Dankie chameleon...klink goed
Dankie chameleon...klink goed
one of our favourite resorts, you won't be dissapointed :)
Ek en Berdien wil hom voor November doen so n midweek
Haak daai wa kamp bly koning
Dankie...sal maar as volgende bestemming maak
Februarie aanbieding van R200 n nag....privaat ablusies en naweke ingesluit
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

