English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 888
Total Views: 83 201 524
topics: 4 494
replies: 30 772
views: 17 435 428
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 431
replies: 37
views: 17 353 672
topics: 13
replies: 162
views: 62 260
Mabalingwe Game Reserve
Limpopo, Bela-Bela
66
Total Ratings: 66
55   
11
Rated: 09 Sep 2020
Type of Resort:
Family with children: 7
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 2

Mabalingwe Karavaan Park

replies: 17
views: 379
18 Nov 2019 @ 09:58:40 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Dag se, ons het die naweek n bietjie by Mabalingwe gaan staan vir die eerste keer. My persoonlik opinie sal ek nie weer gaan nie. Daar was n paar dinge wat my gepla het. 

1. Die hoof pad geraas bv. trokke wat verby kom en selfs algemene voertuie. 

2. Die badkamers. Daar was geen warm water vir die vrouens. Hulle moes gebruik maak van die gesin badkamers vir warm water.

3. Ons staan plek was reg agter die winkel. Die werkers en algemene mense wat gejaag daar in kom na die winkel asof dit nou gaan toe maak. Daar is klein kinder in die omgewing wat speel en fiets ry.

4. Braaiers kort aandag as ook hulle krag punte.

Daar was ook goeie punte. Hulle algemene paaie in the resevaat was in goeie kondisie, diere lyk mooi gesond. Hulle winkel op die oord was goed ge-stock. Winkel se pryse was ook redelik goed. 

Dankie dis my 2 centlaughing

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 10:22:56 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hi Charl. Ek het omtrent reg langs die winkel geboek om daar te kamp vir Desember. Die plek het regtig so lekker en cosy gelyk. Ek het spesiaal deur gery om die plek te gaan kyk alles was in plek skoon en mooi. Baie sad om te hoor hoe jou kuier was en jy moet dit rapporteer want ons verdien beter. 

Ek het toe my bespreking gekanselleer en Ballito gekies. My deposito lê nog by Mabelingwe en sal later daar gaan kuier. Hoop dan die kamp het gewerk aan hul kliënte se krapperigheid.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 10:26:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Net koue water vir die dames? ....sal nie werk nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 10:46:49 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Ja ons weet mamma sal dit nie kan doen nie en ons sal daar van oor. wink

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 10:53:30 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Wat het bestuur van die probleme gesê?

Toe ons verlede November daar was, was daar géén van hierdie probleme nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 11:00:17 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Ons het met n dame gepraat wat daar werk en net gese hulle sal daarna kyk. Niks verder regtig gebeur nie. 

Soos ek verstaan was daar ook ander kampers wat die selfde gerapporteer het. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 11:06:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daarom is dit goed om die oord te rate op hierdie website.....oord word ingelig oor tekort kominge asook pluimpies

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 13:28:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Was jare terug daar en was daar geen diens personeel by die badkamers.

Lyk my hulle gaan ook agteruit..

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 06:05:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sal ook voorstel dat jy die oord rate hier.  So behoort dit die regte ore te bereik.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 06:28:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien op ratings die plek is al 61x ge-rate waavan 10x mense die plek nie aanbeveel nie. Tog wys sy sirkels almal 4/5 wat eintlik behoort goed te wees? Miskien word sirkels vol oor items soos krane en asblikke wat naby aan jou wa is en ablusies wat minder as 50m se stap is? Weet nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 06:47:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sien op ratings die plek is al 61x ge-rate waavan 10x mense die plek nie aanbeveel nie. Tog wys sy sirkels almal 4/5 wat eintlik behoort goed te wees? Miskien word sirkels vol oor items soos krane en asblikke wat naby aan jou wa is en ablusies wat minder as 50m se stap is? Weet nie?

Ons moet met admin praat dat dit reggestel word.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 07:48:43 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Ek sien op ratings die plek is al 61x ge-rate waavan 10x mense die plek nie aanbeveel nie. Tog wys sy sirkels almal 4/5 wat eintlik behoort goed te wees? Miskien word sirkels vol oor items soos krane en asblikke wat naby aan jou wa is en ablusies wat minder as 50m se stap is? Weet nie?

Ek stem saam van die vrae is nie regtig toepaslik. Ek sal meer wil sien items soos diens van badkamers, algemene versorging van oord, algemene warm water beskikbaarheid.

Maar nou ja dis seker net ek...

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 08:03:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek stem saam van die vrae is nie regtig toepaslik. Ek sal meer wil sien items soos diens van badkamers, algemene versorging van oord, algemene warm water beskikbaarheid.

Maar nou ja dis seker net ek...

Kyk na hierdie draad....click op link

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Oord-ratings.htm?forumaction=1&loadcategory=1012&loadpost=250177621&highlight=sirkels#ForumsAnchor

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 06:53:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die eerste keer wat ek by die oord gekamp het was my indrukke dat ......................... "ja ons het voorsiening gemaak vir julle kampeerders. Maar gaan kamp julle arm gatte daar vêr weg van ons lanie chalets af".

Die swem fasiliteit en winkel tussen die by die sentrum van die oord en die van die karavaanpark het ook boek dele gesê.

Gelukkig is ons mense wat iets vir ons self lekker maak en het maar die indrukke van die tafel af gevee.  Koue water alleenlik by dames ablusie is regtig onaanvaarbaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 17:56:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek sien op ratings die plek is al 61x ge-rate waavan 10x mense die plek nie aanbeveel nie. Tog wys sy sirkels almal 4/5 wat eintlik behoort goed te wees? Miskien word sirkels vol oor items soos krane en asblikke wat naby aan jou wa is en ablusies wat minder as 50m se stap is? Weet nie?

Jy moet kyk na die datums ook.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 07:49:20 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 18 May 2008
Experience: 26 years

Ek het al twee keer deur die oord gery, en niks van die plekkie gehou nie. Niks spesifieks wat my afgesit het nie, ek dink net die kamp gevoel was nie daar vir my nie. Koro Koro was vir ons beter gewees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 10:15:45 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Ek het al twee keer deur die oord gery, en niks van die plekkie gehou nie. Niks spesifieks wat my afgesit het nie, ek dink net die kamp gevoel was nie daar vir my nie. Koro Koro was vir ons beter gewees.

Ek moet ook se ek het Koro koro baie meer geniet. Selfs Diesel het hom tuis gemaak by ons.

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 19:57:59 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4820
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Hierdie is duidelik een van daai plekke wat sekere mense nie van hou en ander dink weer dis 'n heel lekker kamp. Met 2 besoeke het ek mense gekry wat 3 maande daar staan en baie tevrede is. Dit lyk egter asof water asook warm water met tye 'n probleem kan wees. 

Ek wonder of hulle musiek nou sagter gespeel word by die winkel. Dis ook iets wat nie almal sal aanstaan nie. 

Ek hou van die plek en sal weer gaan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za