English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 537
Total Replies: 252 853
Total Views: 83 252 255
topics: 4 499
replies: 30 838
views: 17 441 698
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 225
replies: 266
views: 17 542
topics: 20
replies: 68
views: 69 775
Monateng Safari Lodge
Gauteng, Pretoria
27
Total Ratings: 27
24   
3
Rated: 04 Mar 2020
Type of Resort:
Family with children: 3
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Monateng Safari Lodge Gekose Oord

replies: 8
views: 122
10 Apr 2019 @ 13:04:47 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2812
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Monateng Safari Lodge - Pretoria, Gauteng
Kamp & Leef Gekose Oord

Jy het jou bestemming bereik. Welkom by Monateng Safari Lodge. Tyd om jou skoene af te skop en jouself in die bosveld te verloor, net ‘n klipgooi van die stad. Monateng Safari Lodge speel gasheer vir 50 klassieke nie-toegewysde kampeerplekke, 24 luukse ruimtes en 1 luukse tent. Alle kampeerplekke is toegerus met kragpunte, waterkrane en ‘n beperkte hoeveelheid draagbare braais. Jy sal voel asof jy in ‘n ander wêreld betree waar die stad maar ‘n verre geheue is.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 07:41:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16142
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons bly net 'n entjie van die oord af en was nog nooit daar nie.  Werks kollega kamp omtrent net daar.

Dink dis tyd dat ons die plekkie besoek die jaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 07:52:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis waar Leon....dis so naby, selfde met n oord soos Nkwe....ek was al paar keer daar as dagbesoeker, maar nog nooit daar gekamp nie....miskien tè naby?

Moet bynoem....die foto hierbo lyk plek heeltemaal anders as wat ek myself die plek voorgestel het....ek dink hulle het mos ook daai privaat badkamer staanplekke.....met daai groot geboue

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 08:13:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16142
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die pad soontoe is mooi met net 'n kort stukkie grond pad minder as 1km as ek reg is.  Het met werk al baie daar verby gery en het baie fotos al van die plek gesien.

Dink die rede dat ons nog nooit daar gekamp het nie is, ek wil darem die karavaan vir langer as 30 min sleep as ons gaan kamp.  Anders kon ons maar in die tuin gekamp het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 08:13:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16142
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Maar dan nou weer met die huidige petrol prys is die nabyheid van die oord 'n wenner.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 14:17:42 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Iemand baie onlangs hier gewees ?    

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 21:11:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Iemand baie onlangs hier gewees ?    

Ons wou al begin laas maand daar kuier....met paar navrae of hulle al oop was vir besprekings het daar net vae antwoorde gekom wat nie my vraag beantwoord het nie.....toe maar gelos. Alternatiewe keuses is darem groot in daai omgewing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2020 @ 14:45:25 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Dankie ook maar besluit om eers Monateng te skip  -  na verskeie probeerslae en datumveranderings -  aangesien skoolvakansie ook nou weer verander is na end okt ipv end sept het ons solank naweke vasgemaak vir okt by Ruah nov by Bass lake lodge en des by Almega.  Mooiste oorde.   (Ruah het vandag nog 3 staanplekke oorgehad vir 16 / 18 okt)   Eat your heart out fellow campers !    embarassed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2020 @ 20:28:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie ook maar besluit om eers Monateng te skip  -  na verskeie probeerslae en datumveranderings -  aangesien skoolvakansie ook nou weer verander is na end okt ipv end sept het ons solank naweke vasgemaak vir okt by Ruah nov by Bass lake lodge en des by Almega.  Mooiste oorde.   (Ruah het vandag nog 3 staanplekke oorgehad vir 16 / 18 okt)   Eat your heart out fellow campers !    embarassed

Probeer ook gerus Dimokeng Camp and Leisure....baie rustige atmosfeer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za