Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21695 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17513 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5936 |
Bostoe | 5427 |
BrianB | 5059 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2364 |
Lennie | 2188 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1932 |
Swanie | 1846 |
Nico | 1725 |
steamer | 1681 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1440 |
George | 1194 |
Louvan | 1159 |
RichardJ | 1085 |
Gerden | 1016 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 825 |
JohanMarais | 810 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 696 |
ELU | 656 |
snys | 631 |
Benkie | 586 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Andre Smit | 414 |
Willie54 | 413 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 367 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
RD | 319 |
1Pierre2 | 312 |
Izak | 305 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
REAList | 230 |
Hennie1968 | 229 |
Robbie | 225 |
Aeroden Lodge - Caravan Sites
We are considering camping at Aeroden Lodge. The resort ratings are old so not too helpful.
Has anyone camped there recently?
Ek wil ook nog graag soontoe gaan. Al wat my nog verhinder om te bespreek is die feit dat hul lyk my meer n "event venue " is vir troues en ander partytjies. Maar die kampeer geriewe lyk heerlik
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek wil ook nog graag soontoe gaan. Al wat my nog verhoed het om te bespreek is die feit dat hul meer adverteer as n "event venue " vir troues en ander partytjies. Maar die kampeer geriewe lyk heerlik
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek het tydens my laaste jaar of twee van my werkende lewe 2 keer by Aeroden Lodge (in hulle vaste akkommodasie) oorgebly. 'n Kollega van my het daar naby op 'n plaas gewoon en dit was baie handig om naby aan sy blyplek te wees, want ek het gewoonlik saam met hom gery om van sy kliënte te besoek.
Ek het na hulle kampplekke gaan kyk - as ek reg onthou was daar destyds 6 staanplekke, elk met sy eie privaat ablusiegeriewe. Dit was netjies en ek het by myself gedink dat ek met graagte daar sou kamp.
@ Chris Boucher
Hoe het plek vir jou voorgekom....meer n funksie plek of vakansie oord?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Geert - ek praat van 2015/16 wat ek daar tuisgegaan het. En my verblyf was gedurende die week. Gewoonlik was dit dan baie stil daar. Dus kan ek nie werklik 'n objektiewe bydrae lewer t.o.v. jou vraag nie. Ek het wel verstaan dat dit oor naweke redelik populêr was ons privaat vlieg-entoesiaste. Daar is 'n vliegveld vir daardie doeleindes en die dekor in die hoofgebou (kroeg/restaurant) was ook baie ingestel op lugvaart. Vandaar sekerlik die naam.
Hi Chris
Thanks for the information, we have decided to visit Aerodon Lodge during the week of 16 September to see what the accommodation is like.
I will give feedback once we have visited.
Thanks Dieter....and photos if you can
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ