English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 486
Total Replies: 234 645
Total Views: 82 534 448
topics: 4 425
replies: 29 941
views: 17 369 650
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 399
replies: 210
views: 14 044
topics: 17
replies: 128
views: 84 211
Drie Berge Karavaanpark
North-West, Brits
50
Total Ratings: 50
48   
2
Rated: 17 Nov 2019
Type of Resort:
Family with children: 3
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1

Drie Berge Woonwapark Gekose Oord

replies: 5
views: 158
16 Oct 2019 @ 15:35:54 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2763
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Drie Berge Woonwapark - Brits, Noord-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord

Kom en geniet die rustige bosveld-atmosfeer, luister na die geroep van die voëls en die kabbeling van die rivier. Die park is 7km vanaf Brits, 60km vanaf Pretoria en 90km vanaf Johannesburg. Ontspan langs die Krokodilrivier, in ‘n rustige atmosfeer tussen die berge, waar u kan luister na die roep van die visarend. Die park, met netjiese ablusieen ontspannings-geriewe is elektries omhein met nagwagte en ‘n reaksie-eenheid op bystand. Die staproetes het skilderagtige uitsigte op die pragtige Madibeng distrik.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 16:31:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8374
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Darm al baie daar gaan staan. Baie lekker kamp.

Reeds bespreek vir Feb 2020.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 19:57:38 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1623
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ken hom nie.

Effe wyd van Malelane af. Maar soos ek op die forum lees oor hierdie oord, is dit die moeite en koste werd om daar te gaan oorstaan vir 'n tydjie.

Op die te doen lys.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 20:15:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14478
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons is geseend met al die goeie oorde hier om Brits omgewing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 06:04:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja dis verseker Geert.  Dis minder as 'n uur se ry selfs deur 'n Vrydag middag se verkeer tot by die oorde.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 14:33:50 pm
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 46
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Ons is mal oor die plek. Ons staan oor paas naweek 2020 daar. 

Van my voor hek in die ooste van Pta tot by hulle ontvangs is n uur se ry. Mense daar is vriendelik en altyd hulpvaardig en bekostigbaar. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required