English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 790
Total Replies: 239 687
Total Views: 82 807 164
topics: 4 448
replies: 30 218
views: 17 404 272
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 401
replies: 252
views: 17 127
topics: 17
replies: 138
views: 84 834
Drie Berge Karavaanpark
North-West, Brits
55
Total Ratings: 55
53   
2
Rated: 08 Feb 2020
Type of Resort:
Family with children: 8
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1

Drie Berge karavaanpark - Terugvoering

replies: 24
views: 599
17 Mar 2019 @ 20:11:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hier is my ervaring oor Drie Berge karavaanpark.....sal so n klompie fotos hierna plaas...

Die toegangs roete na die oord is op n ongeveer 2km grondpad wat vir my heel geskik was vir n pad karavaan. Die ontspannings area kom baie rustig voor met sy mooi groen grasperke, swembaddens en ander aktiwiteite soos speel park vir kinders, tennisbaan, trampolines, roei bote, pool tafel, rugby pale ensovoorts. My gunsteling ontspanning was die staproetes....daar is pratige wandel roetes wat gedeeltelik by die berg opgaan.....ek sien dis ook geskik vir fiets ryers, maar meer gevorderd sou ek sê. Ek dink dit was vreeslike harde werk gewees om daai roete so deur die berg te maak....baie dankie vir die oord daarvoor. Ons gesin het die moeiliker roete geneem tot op die kruin van die berg....was lekker moeg, maar bervredigend gewees....ook mooi uitsig oor area van daarbo. Daar is ook n roete tot bo-op die berg vir 4x4 entoesiaste. Ons het daai roete geneem om weer na onder toe te stap....dit is soms baie styl, so jy sal seker jou storie moet ken in n 4x4. Die ontspannings area by die ingang van oord word met dagbesoekers gedeel, maar het nie gepla nie, aangesien dit aangename besoekers was {ook nie te veel nie}. Die ontspannings area is seker omtrent so 600m weg van die kampeer area....so jy moet fisies na area toe stap om gebruik daarvan te maak. Jy hoor ook nie die mense van die ontspannings area in kampeer area nie. Die personeel was deurgaans vriendelik oor die hele oord.....van ontvangs tot skoonmakers. Die ablusie blokke is aan ouerige kant maar word deurgaans skoon gehou.....daar was genoegsame warm water. Ons het deurgaans veilig gevoel....ek het egter geen sekuriteits personeel gesien nie, maar jy ry deur 3x hekke om in kamp area in te kom.  Die elektriese omheining om kampeer area is seker nog in aanbou aangesien daar nog nie n skuifhek in was toe ons daar gekuier het nie. Die winkeltjie is by die onspannings area by ontvangs en het die meeste basiese voorraad aangehou wat mens mag nodig kry plus nog n paar ekstra bederfies. Die atmosfeer was heerlik in die kampeer area.....die rustigheid het ons oorval en dis een van die hoofredes hoekom ons weer terug sal keer soontoe. Die staanplekke is oor die algemeen lekker groot....nie eintlik veel gras nie aangesien die meeste baie skaduwee het. Krag en water is naby op elke staanplek met asblik en braaier wat daagliks skoongemaak word. Ek voel ons het goeie waarde van geld ervaar. Daar is natuurlik heelwat toerisme aantreklikhede naby aan die oord, maar ons het nie daarvan gebruik gemaak nie......oord se ontspanning het vir ons genoeg gebied. Soos genoem.....ek sal weer in die toekoms hier wil kom kamp penne inslaan.....heerlike ontspanning vir die rustige mens 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2019 @ 20:17:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8721
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis vir ons ook lekker om daar te Kamp. 

Girl wil net nie teen die rivier staan nie. Sy is bang vir Oom plathond. 

Moet n forum saam trek daar gaan Hou. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2019 @ 20:23:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ingangs pad na die oord......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2019 @ 20:29:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ablusie geriewe. Daar is 2x blokke wat die karavaanpark bedien

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2019 @ 20:47:32 pm
KosieK
Jupiter Member
77% Profile Strength
Posts: 1739
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years

Geert, ek moet sê, die plek is rustig en natuur skoon.

Hierdie was Desember 2017 terwyl hulle nog besig was met verbetering.

Ons uitsig vanaf No: 8

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2019 @ 20:48:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die karavaan park self....en hul uitsigte oor die Krokodil rivier

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2019 @ 21:00:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ontspannings area. Hierdie area deel jy met dagbesoekers.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2019 @ 23:59:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die wandel roetes tot op die kruin

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 00:09:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Roete vir die 4x4 entoesiaste

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 00:14:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Elektriese omheining wat hulle om kampeer area installeer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 00:25:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hulle het net 3 diersoorte: Impala...ook swart Impalas, blou wilde beeste en berg kwagga

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 06:47:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15345
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie aangename oord en nuwe ekstra swembaddens met die warm onder dak een werk nogal goed.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 10:24:24 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 28 Feb 2018

Has any body ever seen the "flat dogs" at Drie Berg resort ? Take the warning of no swimming in river seriously - Bilizia, not a nice thing to get 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 12:35:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15345
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Has any body ever seen the "flat dogs" at Drie Berg resort ? Take the warning of no swimming in river seriously - Bilizia, not a nice thing to get 

The 4 times we have been there I haven't seen them yet.  I even tried to spot the place or bank where the crock was sunbathing there.  Nothing that looks similar.

 

But me not seing it, does not mean its not there...........................? ? ? 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 13:23:29 pm
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 247
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 36 years

Dankie vir dir puik terugvoer Geert, waardeer.

β€œHe was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 22:55:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien al die sluise van Hartbeespoort dam is oop. Is daar iemand tans by 3Berge wat vir ons n foto of 2 kan deel hoe daai water deur die oord kom?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 06:30:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15345
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek dink dit kan nogal Chapperig lyk as daai water daar deur beweeg.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 09:28:02 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2414
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

As daar iets gaan oorbly.

Kamp lyk regtig mooi. Ek sal ook graag wil weet of daar onlangse sightings op plat honde is.

Daai ding loop mos rond en sal binne in die kamp in beweeg. Het dit gesien by n Lodge in Rundu teen die Kuvango rivier.

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 10:45:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15345
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As daar iets gaan oorbly.

Kamp lyk regtig mooi. Ek sal ook graag wil weet of daar onlangse sightings op plat honde is.

Daai ding loop mos rond en sal binne in die kamp in beweeg. Het dit gesien by n Lodge in Rundu teen die Kuvango rivier.

 

Of daai likkedil daar is of nie.  Dis debateerbaar.  Kom ons los dit daar.  Tans maak hy deel uit van die sekuriteit as jy my vra.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 16:55:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien al die sluise van Hartbeespoort dam is oop. Is daar iemand tans by 3Berge wat vir ons n foto of 2 kan deel hoe daai water deur die oord kom?

Ek het vir 3berge gevra om fotos te stuur. Michael van 3Berge het n paar gestuur....ek sal dit opsit na loadshedding. Staanplekke is nie geaffekteer deur die rivier water nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 07:22:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15345
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Van dit wat ek kan onthou is die staanplekke redelik hoër op teen die wal as waar die rivietjie loop.

Sal graag wil sien hoe lyk dit as die water daar deur loop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 07:45:24 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Foto's geneem deur Michael van Drie Berge Karavaanpark

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 07:57:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15345
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hiert maar dis 'n paar liters water wat daar verby loop.  Spoel alles skoon en vat die ou plantegroei weg.

Lyk chapperig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 09:49:48 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 395
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Die kamp lyk baie mooi!

Definitief op my lysie.

Februarie - Die maand van liefde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 22:03:12 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 287
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

This park looks great, and as a bonus there is fishing as well, from all the photos and the very comprehensive review by Geert it will be worth visiting for a week or two rather than just a weekend.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required