English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 133
Total Replies: 246 292
Total Views: 83 058 641
topics: 4 479
replies: 30 459
views: 17 424 396
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 459
replies: 350
views: 17 262 688
topics: 8
replies: 47
views: 37 394
Salt Rock Caravan Park
KwaZulu-Natal, Salt Rock
28
Total Ratings: 28
25   
3
Rated: 10 Mar 2020
Type of Resort:
Family with children: 5
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Salt Rock in December

replies: 10
views: 247
21 Jan 2020 @ 16:56:21 pm
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 26 years

So ek was gelullig genoeg om 'n site te kry by Salt Rock die Desember, A3 om presies te wees. So ek gaan heelvoor staan en vir die branders kyk.

Ek is seker die kinders gaan dit baie geniet.

Maar ek moet voorberei op die wind. My Silver seil het straps in wat ek met Maxcon penne wat springs in het vas slaan.

Ek het gedink om te invest in 'n cargo net van Allnet en 'n paar ekstra strom straps net om veilig te wees. Ek wil nie aan die pale en tent hang in die middel van die nag nie!

 

Dis hoe my wa nou lyk.

 

Ek werk net om te gaan kamp..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 19:59:51 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

a cargo net is a must, when secured little else is needed

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 20:38:29 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2965
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dieter moet nie salt rock onderskat.

Vat n cargo net en tussen die net en Dak n silver sheet. Die Silver sheet keer dat die net nie jou tent stukkende skaaf. Trek maar goed vas. Dan op elke tent paal wat jy moet draai en lock tape jy vas met insulation tape sodat daardie lock nie kan loswikkel.

Jou tent penne moet heavy duty penne wees met n spring tussen die pen en storm tou / straps. Swaardiens Max con tipe. Gebruik twee toue, twee penne per paal

Wat ook baie kan help as jy so kan opslaan dat jou karavaan se neus see toe wys. Maw. Die karavaan keer meeste van die wind voor dit jou tent skep. Die middel paal binne jou tent moet jy ook met n pen en tou Anker want die wind is lief om hom te op te tel

Hierdie Is raad na n paar keer se Lang kamp daar voor. Laaste keer het my goed gestaan terwyl die manne heelnag soos vinke aan jul tent hang. n Man regs voor my het met n boswa gekom. Die wind het sy boswa heeltemal opgevou en Hy het alles net so gelos en in die hotel gaan slaap.

Jammer vir die slegte nuus maar jy moet voorbereid gaan. Pragtige kamp, uitsig en baie lekker tidal pool. Bitter min vir die kinders om te doen

Ander ding wat pls is die Karre wat in die paadjie ophoop. As jy wil winkel toe ry moet jy paar manne se gaaie lek om te skuif en dit of by n dronk gat of jy kry ongeduldigheid of hulle le op die strand. Ek het my Kar no by die overflow parking gelos om daai probleem te oorkom.

Dit is Salt Rock maar mense staan toue om daar te kamp. Jy sal ook baie kampers daar kry wat jaar na jaar terug gaan

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 22:02:11 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Bak Oor has given you very good advice. The front sites at Salt Rock have been the heaviest winds i have experienced camping. I had Howling moon dome tents knocked flat there and our canvas cottage tent flooded out. Won't camp on the front sites again, even with our Skipper which is well known for standing up in heavy winds. Cargo net and spring tensioned pegs very good advice.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 22:14:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16320
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Miskien is jy gelukkig soos afgelope vakansie waar wind maar skaars was

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 05:59:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Met die raad sal jy goed voorbereid wees vir die windjie.  Dis nog lank maar geniet! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 07:22:09 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1026
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

I hate the wind and avoid those times of year and areas (the coast) if I am likely to get blown away. With severe winds it is unpleasant to sit outside ( that to me is what camping is all about) and who wants to sit cooped up in a tent or caravan - then I’d rather be in the comfort of my own home. Just my penny’s worth...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 07:56:36 am
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 26 years

Dankie vir julle voorstelle.

Kan ek die gewone tent penne vir die tent se pale gebruik en die Maxcon penne en springs vir die silver seil, cargo net en storm straps?

Kan iemand vir my se hoe lyk die visvang daar van die tidal pool af?

Ek werk net om te gaan kamp..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 08:39:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16320
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie vir julle voorstelle.

Kan ek die gewone tent penne vir die tent se pale gebruik en die Maxcon penne en springs vir die silver seil, cargo net en storm straps?

Kan iemand vir my se hoe lyk die visvang daar van die tidal pool af?

Ek het al in sterk wind gestaan net met Maxcon penne en daai sirkels wat jy om die paal sit....het vir my gewerk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 15:56:24 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1828
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Dieter......ons bly hier en die wind is besonder sterk in Desember. Ek gebrui gewone dik “V” penne vir my seekampe. Dan sit ek my tent, silverseil en net op verskillende penne. Dus drie stelle. Heel voor span en stormstrap oor A raam van tent aan binnekant van seil. Ek anker ook my oale invdie middel can die tent net vir gemoedsrus. Die manne het kaaste Desember herlwat skade daar gehad. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 19:54:56 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4647
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Geniet en kamp n hond uit n bos

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za