English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 379
Total Replies: 263 905
Total Views: 83 640 486
topics: 4 550
replies: 31 538
views: 17 476 078
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 468
replies: 525
views: 17 270 233
Oribi Gorge Campsite - KZN Wildlife
KwaZulu-Natal, Port Shepstone
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Oribi Gorge Gekose Oord

replies: 11
views: 177
25 Apr, 2019 @ 12:59:11 pm
CaravanParks.com
Administrator
81% Profile Strength
Posts: 2917
Joined: 01 Jan, 1999
Experience: 48 years

Oribi Gorge - Port Edward, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Een van KwaZulu-Natal se mees fantastiese natuur-gebiede, die skilderagtige Oribi Gorge Natuur-reservaat is sowat 25km in die binneland vanaf Port Shepstone geleë. Die reservaat lê knus by die begin van ‘n pragtige rivier-kloof wat omsoom is met digte kusbosse en woude. Oribi Gorge het ‘n oorvloed van kleiner wildspesies. Besoekers het selfs ook luiperds gesien. Daar is 5 kampplekke met kragpunte. Elke kampplek is geskik vir tente of woonwaens vir tot 6 persone. Die ablusie-geriewe het warm en koue water met ‘n gemeenskaplike opwasgebied.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2019 @ 13:55:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Het iemand al hier gekamp wat bietjie meer kan vertel? Ek was jare terug hier as dagbesoeker.....dit was nog voor die kamp terein daar was

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2019 @ 15:12:01 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 21 May, 2013
Experience: 21 years

Ons het so paar jaar terug deur die Oribi Gorge gery en ek het nie 'n karavaanpark gesien nie. Is die karavaanpark onder in die gorge of bo-op die plato?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2021 @ 14:22:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Het iemand al hier gekamp wat bietjie meer kan vertel? Ek was jare terug hier as dagbesoeker.....dit was nog voor die kamp terein daar was

Iemand intussen al hier gekamp? Sal ek met pad karavaan daar uit kan kom?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov, 2021 @ 17:49:28 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2305
Joined: 12 May, 2015
Experience: 49 years

Ons ry dikwils Sondae daarheen om die Zip line ryers te bekyk en net die natuur daar te bewonder. Baie mooi en rustige kamp terrein met skoon ablusies. Dit is by die hoofgeboue wat toegang tot die reservaat verleen. Die laaste ongeveer 5km is grondpad maar maklik bereikbaar met n padkaravaan.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov, 2021 @ 20:33:59 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4585
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 48 years

Ons ry dikwils Sondae daarheen om die Zip line ryers te bekyk en net die natuur daar te bewonder. Baie mooi en rustige kamp terrein met skoon ablusies. Dit is by die hoofgeboue wat toegang tot die reservaat verleen. Die laaste ongeveer 5km is grondpad maar maklik bereikbaar met n padkaravaan.

Die een waarna jy verwys is Lake Eland. Stem saam, netjies.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov, 2021 @ 15:46:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Die een waarna jy verwys is Lake Eland. Stem saam, netjies.

Is daar meer as een karavaanpark by Oribi Gorge? Of net Lake Eland?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov, 2021 @ 16:37:19 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2305
Joined: 12 May, 2015
Experience: 49 years

Geert sover ek weet is dit net die een by Lake Eland. Dit mag wees dat daar ook een is by Oribi Gorge Hotel, maar ek ken dit dan nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov, 2021 @ 21:30:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Geert sover ek weet is dit net die een by Lake Eland. Dit mag wees dat daar ook een is by Oribi Gorge Hotel, maar ek ken dit dan nie.

Is Lake Eland se kamp terein darem stap afstand vanaf die gorge en besienswaardighede?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov, 2021 @ 09:31:23 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2305
Joined: 12 May, 2015
Experience: 49 years

Geert nee ongelukkig nie. Dit is stapafstand van Lake Eland se terrein af met n winkeltjie en baie goeie restaurant. Die "Zip line" en hangbrug en holkrans ens is binne in Lake Eland se reservaat waar wild loop en waar jy kan ry tot by die onderste deel waar die dam en piekniekterrein en tentstaanplekke is. Dit is baie mooi maar ongelukkig moet jy maar in die reservaat ry om dit te bereik. Alhoewel nie ver nie ry mens maar stadig in die reservaat. Net buite die reservaat is daar ook die Leopard Rock restaurant wat van bo af op die magtige Umzimkulu rivier onder kyk. Hier is ook die bekende oorhangrots waar baie baie fotos geneem word en asemrowend is. Net verder aan is die Oribi Gorge hotel. Daar is ook n hangbrug en rekspring in die gorge in. Pragtig en mooi rotsformasies. Dit is n pragtige natuur maar gaan jou nie dae lank besig hou nie tensy jy net wil afskakel en rus en die natuur bewonder. Gelukkig is Port Shepstone en Margate baie naby (ek skat so 25 tot 35 km) as jy die dag lus het vir die see en inkopies. Hierdie area beskik oor alle groot kettingwinkels en baie goeie hospitale en mediese geriewe. (drie private hospitale binne n radius van 20 km uitmekaar). Vra gerus as jy nog inligting benodig.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
26 Nov, 2021 @ 20:34:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Dankie vir al die info PietG....waardeer. Ek wil voor ons Happy Wanderers toe gaan, miskien vir 2 nagte hier oorstaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov, 2021 @ 20:59:35 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4585
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 48 years

Dankie vir al die info PietG....waardeer. Ek wil voor ons Happy Wanderers toe gaan, miskien vir 2 nagte hier oorstaan

Die Zip Line is 'n moet doen.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za