English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 486
Total Replies: 234 645
Total Views: 82 534 510
topics: 4 425
replies: 29 941
views: 17 369 656
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 455
replies: 302
views: 17 256 249
topics: 14
replies: 37
views: 1 379
ATKV Natalia Beach Resort
KwaZulu-Natal, Illovo Beach
112
Total Ratings: 112
111   
1
Rated: 07 Nov 2019
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

ATKV-Natalia Strandoord Gekose Oord

replies: 3
views: 67
17 Oct 2019 @ 14:40:33 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2763
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

ATKV-Natalia Strandoord - Illovo Beach, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

ATKV-Natalia is die perfekte strand vakansie bestemming vir enige kampeerder. As een van die beste, bekostigbaarste 4-ster gegradeerde woonwaparke aan die Suidkus van KZN, bied Natalia kampeer entoesiaste net wat hul nodig het: Twee goed versorgde kampeer terreine met 106 staanplekke, elk met elektrisiteit, water en DSTV punte. Meeste staanplekke het ook plaveisel, en van die terras staanplekke geniet heerlike see aansig, terwyl die onderste park meer beskut is teen die elemente. Fasiliteite op die oord sluit in: Verhitte swembad, winkel, restaurant, mini-gholf, glybaan en springmatte.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 13:42:12 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het verlede week hier gekamp. Dit is 'n wonderlike oord met vriendelike personeel en uitstekende fasiliteite. Hulle is seker een van die duurder oorde in die omgewing maar ek dink jy kry waarde vir jou geld. Veral as jy 'n ATKV lid is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 14:11:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het ook elke keer die oord geniet wat ons daar was.  Eenkeer 'n bloutjie geloop met 'n bespreking.

Die staanplek regoor die een waarop die karavaan in die foto hier bo is, is vir my die beste staanplek van daai oord.

Jy is onder 'n boom en in die middel van daai see uitsig.  Daar is ook so effe parkeer gedeelte vir jou sleep voertuig wat die res van die staanplek los vir jou kamp beweeg ruimte.

Staanplek is No 114 as ek reg onthou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 14:59:16 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Staanplek 114 is mooi. Ons was bang vir die wind en het op 102 gestaan. Die tweede staanplek bo op die terras. Wind was erg maar ons gebruik maar lang "v-penne" wat tussen plaveiselstene ingeslaan is. Hulle het hierdie week klaargemaak om "optiese vesel pype" na elke staanplek in te sit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required