English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 812
Total Views: 82 683 817
topics: 4 437
replies: 30 043
views: 17 389 672
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 316
replies: 213
views: 19 376
topics: 6
replies: 48
views: 16 758
Plettenberg Bay, A Forever Resort
Western Cape, Plettenberg Bay
36
Total Ratings: 36
36   
0
Rated: 26 Sep 2019
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Forever Plett

replies: 6
views: 232
12 Nov 2019 @ 10:09:28 am
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years

Hallo Almal

Ons kamp Desember die eerste keer by Forever Plett. Kan julle dalk laat weet of daar genoeg in die oord is om n 9 en 10 jarige besig te hou? Wat het hulle alles vir kinders? Wat is nog in en om die omgewing om te sien en doen?

Ons kamp baie in George se rigting so kyk meer na opsies Oos?

Hoor graag van julle.

Dewald

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 10:19:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Click op die ronde skulpies van die resort rating hier bo oor die oord.  Dit sal jou 'n goeie aanduiding gee wat jy kan verwag.

Die oord is langs die lagoon en daar is vele dinge om te doen vir die kinders.  Jy gaan sukkel om 'n ander oord te kry vir 'n volgende kamp uitstappie wat die een sal oortref.

Neem goed saam vir water sport as dit moontlik is kano, kayak, visvang, snorkel

Enjoy

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 12:46:23 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Ons het mei 2017 daar gekamp vir  n ruk. Daars baie om te doen vir almal. 

Ek het al fotos geplaas op n draad van dit. Trampolien, pool plus plus. 

Baie lekker oord, kan dit enige tyd aanbeveel.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 16:30:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Was daar een jaar op kursus en by die kamp gaan braai.

Baie baie mooi plek gewees.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 18:12:05 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Al vir n lang tyd op my bucket list

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 08:02:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die idaal sal wees as jy iewers 'n klein opblaas bootjie kry met 'n klein buiteboord enjintjie 15Hp en kleiner.

Julle gaan ure op daai water spandeer en die pieknieks stroom op is eintlik onvergeetlik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 09:23:55 am
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years

Dankie almal, ek sal maar moet kyk vir canoe's en of n klein bootjie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First