Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22029 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2705 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 421 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Opsoek na sprite splash
Moet kies tussen sprite splash karavaan
Of Jurgens penta kc wat beveel julle aan
Ek sal die Jurgens Penta kies

Baie welkom op die Forum.
Ek sal beslis die Penta KC kies.
Smaak en behoeftes verskil en ek stel voor dat jy na beide se uitleg kyk.
Moeg geploeg.
Selfde.
Die Penta is well swaatder maar n’ trappie op teen die Sprite.
Die Penta was die beste vakansie familie woonwa wat ons gehad het.
Groete,
Paul
Ek dink die Penta is overrated. Vir die prysverskil tussen die Penta en die Splash is die Penta nou wragtig nie so n wonderlike karavaan nie.
Jy sal maar in albei moet inklim en goed bekyk, alles vergelyk. Die regte wa sal met jou "praat" Dis n persoonlike keuse.
Sterkte met die besluit en baie welkom hier.
Mag die voorspoed jou verveel!
Lientje, Welkom op die forum. Laat weet wat jullie kies.
Klim in albei kyk wat hou jy van en nie van en besluit dan sterkte met besluit
Haak daai wa kamp bly koning
Ek het twee Penta Karavane gehad. Dit is die ideale gesin karavaan met pakplek genoegsaam vir Ma Pa Boeta en Sissa se klere. En die wa is ruim genoeg vir almal binne die wa op slegte weer dae. Die bed self is effe wyer wat slaap vir Ma en Pa vergemaklik.
Ek sal verseker die Penta bo die Splash verkies
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek sal seker moet "Koes" vir al die klappe en vuishoue wat gaan volg (LOL).
My eerlike opinie sal wees:- Splash.
Ons het 5 jaar lank en permanent gekamp in n Penta.
Die beligting binne in n Penta is uiters swak uiteen geplaas.
Voordeel van die Splash is, is die buite kombuis wat n plus punt is vir lank of permanent staan en beskik basies oor dieselfde spasie binne en buite teenoor die Penta.
Vir my: Definitief "Sprite Splash".
Soos alreeds genoem, elkeen het sy eie keuses en "Likes".
Ja So het elke persoon sy verkiesings.
Probeer om die twee langs mekaar te kry. Klim in en kyk en besluit self. Ons het dit gedoen tussen n’ Penta en n’ Palma. Penta gekies.
Ons Gypsey Raven was ook goed vir 18 jaar se kamp.
As daar 20 mense is is daar 20 verkiesings.
Groete,
Paul
Ek het my Splash nou 10 jaar, geen probleme nie, sleep maklik, voldoen aan my vereistes
life is a journey... not a destination.

Stem met jou saam want elkeen se behoeftes is effe anders. Ek se altyd vir iemand wat karavaan soek:
1. Maak 'n lys van wat jy als in die wa wil pak.
2. Ma maak 'n lys wat sy in die wa wil pak.
3. Gaan na 'n handelaar ek kyk watter een pas die beste by jou behoeftes en Ma se behoeftes. Met ander woorde kyk fisies waar gaan jy wat pak in elke wa.
4. Dan sit jy en ma en kom ooreen van wat pak julle waar.
En so kom jy agter watter wa pas beste by JULLE behoeftes. Onthou net een ding ................. as Ma lekker slaap en gemaklik is kamp jy baie in 'n jaar. As ma nie so gelukkig is nie kamp jy EEN keer 'n jaar, of jy kamp alleen.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

