Looking to purchass a used 12 v camping fridge / freezer . + - 20 L capacity in good condition.
As jy nie nuwe prys wil betaal nie, Snomaster het soms "shopsoiled" voorraad wat miskien n krapmerkie hier en daar het, wat hul vir winskoop verkoop.

....met waarborg
As jy nie nuwe prys wil betaal nie, Snomaster het soms "shopsoiled" voorraad wat miskien n krapmerkie hier en daar het, wat hul vir winskoop verkoop.
Waar sien mens as dit beskikbaar raak, Geert, hulle website?
Ek sien gewoonlik op facebook, maar kan hul bel ook
Hulle het tans n DEMO sale
Dankie Geert !