English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 024
Total Replies: 259 529
Total Views: 83 476 538
topics: 813
replies: 6 630
views: 2 406 471

Wiele (Rims) : Weggee

replies: 1
views: 218
16 Apr 2021 @ 15:32:52 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1242
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 8 years

Ek het my wa laat herstel, gediens, nuwe dakseil en toe sommer twee nuwe wiele gekoop.   Die ou wiele het slordig voorgekom weens roeskolle -  die vorige eienaar was lief vir die see.    

Die wiele is 14duim 5-gat (14" 5 stud) en staan nou in my garage.   As iemand in Centurion dalk belangstel word dit weggegee.

Butts

tmb6722@gmail.com

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2021 @ 18:23:20 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1242
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 8 years

Kanselleer aanbod.  Sal dit aan 'n smous verkoop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za