English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 486
Total Replies: 234 645
Total Views: 82 534 418
topics: 725
replies: 5 901
views: 2 375 148

2012 Penta for sale / Te koop

replies: 5
views: 277
22 Oct 2019 @ 16:33:43 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek plaas die namins 'n vriend Chris Smit.  Hier is 'n paar foto's,  kontak vir Chris.

R160,000

Immaculate condition
Full Tent with extra sides and wind resisting re-invorced poles
2 Groundsheets
Fridge 220v
Sparewheel
Numerous extras
Has been stored under roof since new
Owner retired from camping

Een eienaar.
Baie goeie toestand.
Enige toets welkom.
Behalwe gedurende toere, is die woonwa onderdak gestoor
Volledige dubbel tent met pale penne en alles wat oop en toe maak.
Volledige Jurgens stel borde , koppies ens.
2 Grondseile, spaarwiel, Vlekvrye staal elektriese stoof, water suiweraar

 

Sel 083 454 6270
Epos: chrispsmit@ gmail.com

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 18:50:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8374
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Hel maar die wa lyk nog mooi.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 07:04:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is 'n prag wa.  Mense wat hom gaan koop kry 'n bargain.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 10:33:10 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Shoe, as ek darem nou 'n los geldjie gehad het ...............

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 13:20:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het die info vir vriende aangestuur Willem.

Maar dis soos Danie noem. As mens maar daai ou geldjie gehad het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 15:55:11 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Leon, baie dankie vir aanstuur.

Ja, ek ken Chris al baie lank en hy pas sy goed behoorlik op.

Op die ander forum het hulle my vir die inligting gevra, hier is die plaatjie op daai Penta.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required