Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21972 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17714 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6165 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5260 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3218 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2590 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1996 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1761 |
steamer | 1698 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1242 |
Louvan | 1236 |
RichardJ | 1135 |
Gerden | 1132 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 846 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 768 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 430 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 388 |
LEEN | 382 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 182 |
Trev1 | 182 |





Toestand van die pad vanaf Rouxville na Clarens via Ladybrand
Goeiemore,
Ek beplan om die laaste week van Januarie 2025 vanaf Oos Londen tot by Golden Gate te ry met 'n Hilux wat 'n boswa sleep.
Wil graag uitvind wat die toestand van die pad tussen Rouxville en Ladybrand huidiglik is, het gehoor dat daardie stukkie pad maar haglik is.
Het gehoor dat die pad vanaf Ladybrand tot Clarens redelik reggemaak is?
Hoor graag van iemand in die omgewing of wat onlangs daardie pad gery het.
Groete
Into nature I go...
To loose my mind and find my soul...
Hi Deon, ek kan nie jou vraag antwoord nie, maar hoe lyk die pad vanaf Oos Londen tot by Rouxville vir 'n padwa?

Hi Deon, ek kan nie jou vraag antwoord nie, maar hoe lyk die pad vanaf Oos Londen tot by Rouxville vir 'n padwa?

Die N6 vanaf Oos Londen tot in Bloemfontein is seker een van die beter paaie in ons land. Daar is op die oomblik padwerke tussen Aliwal en Jamestown met kort stop-go's.
Jy gaan lekker sleep met 'n padwa.
Into nature I go...
To loose my mind and find my soul...
Dankie Deon, hoop jy kry ook jou antwoorde oor die paaie
