English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 027
Total Replies: 259 563
Total Views: 83 476 985
topics: 433
replies: 4 189
views: 1 488 006
Talk about the current road conditions throughout the country

Pad tussen Pretoria en Leandra

replies: 1
views: 79
15 Apr 2021 @ 15:51:47 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1349
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Het iemand die Pad tussen Pretoria en Leandra in die laatse maand gery?

Kan mens hom ry en toestand?

of moet ek maar eerder via Spring ry

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2021 @ 19:52:51 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5041
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Swanie ek ry gewoonlik met R21 en via Atlas weg tot by Carnaval City en klim daar op die N17. Ek hou nie v d pad oor Delmas/Springs wat vrek sleg is met tye. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za