English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 024
Total Replies: 259 530
Total Views: 83 476 557
topics: 433
replies: 4 189
views: 1 488 003
Talk about the current road conditions throughout the country

Pretoria na Swadini

replies: 4
views: 121
12 Apr 2021 @ 23:12:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18069
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ons wil miskien as die tyd dit toelaat n dag of twee gaan inloer by Swadini voor ons Orpen ingaan na KNP. Die roete wat blou gemerk is....kan julle dit aanbeveel of is daar beter paaie om te ry? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2021 @ 23:17:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18069
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek neem aan hierdie is die enigste pad vanaf Swadini na Orpen?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2021 @ 23:19:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18069
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

....en omdat ons net vir 1-2 dae daar gaan wees, wat sou julle voorstel is die "MOET DOEN / SIEN" aantrekilkheid in die area wat ons nie moet mis nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2021 @ 23:25:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18069
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Skuus....ek sien nou dat Johan laasweek n plasing gedoen het met dieselfde vraag....ek sien daar is reeds waardevolle inligting

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2021 @ 12:52:56 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1348
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Polekwane - Tzaneen  -  Gravelotte -  Swadini  -  Mica -  Orpen

Die Dulstroom Leydenburg pad is Vrot verby

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za