English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 001
Total Replies: 259 191
Total Views: 83 465 310
topics: 432
replies: 4 182
views: 1 487 793
Talk about the current road conditions throughout the country

Pretoria na Satara

replies: 22
views: 265
07 Apr 2021 @ 08:11:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18025
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Watter roete word tans aanbeveel? Via Middelburg of Polokwane? Belangrik vir my is....swak paaie met potholes vermy, paaie waar moontlik oproere moontlik is te vermy.

Hoor graag van julle

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 08:15:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18025
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ander alternatief is miskien via Phalaborwa....wat meer as n uur langer op die pad is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 09:01:37 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1333
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Tans is die Polekwane  Tzaneen  Gravelot  Phalaborwa die beter pad

ie N4 is ook mal met sy tol geld

Diamond hill   R40.00 (ou Pretoria Pad van uit Silverton deur Bronkhorstspruit dan op Toll

Mddleburg      R66.00  (Kan deur Witbank ry dan by vandyks drift op toll pad

Machado         R99.00  (Geen ompad)

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 09:36:34 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1406
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years

Ek het in onlangse tye die Tzaneen/Gravelotte/Mica/Hoedspruit/Orpen-pad gery en beplan om dit vanaf Orpen na Eiland Spa te ry op 15 Junie. Dit is 'n uitstekende sleeproete en sal jou heelwat gouer in Satara kry as die Phalaborwa/Letaba-roete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 09:42:40 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1333
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Ek het in onlangse tye die Tzaneen/Gravelotte/Mica/Hoedspruit/Orpen-pad gery en beplan om dit vanaf Orpen na Eiland Spa te ry op 15 Junie. Dit is 'n uitstekende sleeproete en sal jou heelwat gouer in Satara kry as die Phalaborwa/Letaba-roete.

Ek was net nie seker van die deel daar by MICA nie

stemsaam dit is 'n goeie sleep route

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 10:43:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18025
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek het in onlangse tye die Tzaneen/Gravelotte/Mica/Hoedspruit/Orpen-pad gery en beplan om dit vanaf Orpen na Eiland Spa te ry op 15 Junie. Dit is 'n uitstekende sleeproete en sal jou heelwat gouer in Satara kry as die Phalaborwa/Letaba-roete.

So voorstel is om by Gravelotte regs af te draai na Mica en dan by Mica weer links te draai na Phalaborwa?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 11:24:27 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1406
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years

Geert - Nee, jy ry reguit aan in Gravelotte - dit word dan die R526 (die pad na Mica loop reguit deur Gravelotte). By die T-aansluiting by Mica draai jy regs, hou verby Hoedspruit tot by die die R40. Skaars op die R40 draai jy links op die R531 na Orpen.

Dit is 'n lekker en aansienlik vinniger sleeproete na Satara.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 11:28:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18025
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Geert - Nee, jy ry reguit aan in Gravelotte - dit word dan die R526 (die pad na Mica loop reguit deur Gravelotte). By die T-aansluiting by Mica draai jy regs, hou verby Hoedspruit tot by die die R40. Skaars op die R40 draai jy links op die R531 na Orpen.

Dit is 'n lekker en aansienlik vinniger sleeproete na Satara.

Baie dankie....waardeer. Is daar n oord buite Orpen waar mens kan oornag?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 11:38:39 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1406
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years

Baie dankie....waardeer. Is daar n oord buite Orpen waar mens kan oornag?

Ek dra nie kennis van die moontlike oorde in daardie omgewing nie. As jy egter 'n bietjie wil afwyk van die voorgestelde roete hierbo, kan jy regs draai in Hoedspruit en by Forever Swadini gaan oornag. Dit is relatief naby aan Hoedspruit en Orpenhek - of andersins kan jy een nag oorbly by Maroela - inderwaarheid eintlik maar Orpen se kampeerterrein en dan is reeds in die wildtuin. Ons het 2 jaar gelede ons laaste 5 nagte daar gestaan voordat ons Eiland Spa toe is. 'n Lekker ou kampie op die oewer van die (meestal droë) Timbavatirivier - en 'n lekker wildomgewing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 11:55:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18025
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek dra nie kennis van die moontlike oorde in daardie omgewing nie. As jy egter 'n bietjie wil afwyk van die voorgestelde roete hierbo, kan jy regs draai in Hoedspruit en by Forever Swadini gaan oornag. Dit is relatief naby aan Hoedspruit en Orpenhek - of andersins kan jy een nag oorbly by Maroela - inderwaarheid eintlik maar Orpen se kampeerterrein en dan is reeds in die wildtuin. Ons het 2 jaar gelede ons laaste 5 nagte daar gestaan voordat ons Eiland Spa toe is. 'n Lekker ou kampie op die oewer van die (meestal droë) Timbavatirivier - en 'n lekker wildomgewing.

Baie dankie vir die info....waardeer dit baie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 12:42:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18025
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Dankie Chris Boucher....op jou aanbeveling kon ek gelukkig n enkel aand kry in Maroela kamp. Stel jy nog steeds voor om oor Polokwane te ry soos op kaart hierbo al is dit n klompie ekstra kilometers?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 19:34:16 pm
Wielie
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 26 Apr 2014

Ek het verlede maand die N4 vanaf vanaf Pretoria na Komatipoort gery en beveel eerder die N1 via Tzaneen/Phalaborwa aan. 

Padverleggings vanaf Witbank tot by Ultra City, voor Machadodorp en by Nelspruit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 20:05:30 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 622
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

My experience/knowledge is only the portion from Hoedspruit via Orpen...the last portion of Chris's route. (went shopping in Hoedspruit)

Absolutely agree the approach to Orpen should be from North and not South.

Staying over at Maroela (my new favourite Kruger campsite) allowing an early arrival at Satara, also a great recommendation.

Phalaborwa gate to Satara, towing, is a long trip.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 22:22:05 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4495
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Weet nie waarom die mense so skrikkerig is om van Nelspruit die R40  na Orpen te ry nie? Het dit al talle kere gedoen sonder enige voorvalle. Gebruik die pad ook na Swadini, Phalaborwa en Eiland.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 22:59:11 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 142
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 26 years

Weet nie waarom die mense so skrikkerig is om van Nelspruit die R40  na Orpen te ry nie? Het dit al talle kere gedoen sonder enige voorvalle. Gebruik die pad ook na Swadini, Phalaborwa en Eiland.

Dis die frustrasies wat die ander padgebruikers veroorsaak, wat maak dat ek daai pad vermy Hendrick.

Ek het dit presies die tyd 2 jaar terug laas gery. 45 minute gesukkel net om deur Hazyview te kom agv 'n blokkade presies daar by die t-aansluiting R40 R538.

Ebenhaรฉser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 23:41:25 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 142
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 26 years

Wanneer is julle by Satara, Geert?

Dis nou nie die "scenic" roete nie en ook die verste, maar oor Modjadjiskloof is vir my die beste van die 3 alternatiewe roetes na Tzaneen, as jy karavaan sleep. 

Ebenhaรฉser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2021 @ 08:05:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16482
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

In Gravellotte is 'n Slaghuis net so voor jy by die T aansluiting kom van Phalagat af.

Beste biltong in die land word geadverteer.  JY KAN MAAR DAAR KOOP HOOR.

Veral die chillbites.

Raakende die roete sal ek Tzaneen om ry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2021 @ 20:45:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18025
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Wanneer is julle by Satara, Geert?

Dis nou nie die "scenic" roete nie en ook die verste, maar oor Modjadjiskloof is vir my die beste van die 3 alternatiewe roetes na Tzaneen, as jy karavaan sleep. 

Einde die maand. Ek het heelwat dae in Lower Sabie wat ek wil oordra na Satara....ek hou maar Sanparks se website dop vir kanselasies sodat kan oorskuif. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2021 @ 20:47:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18025
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

In Gravellotte is 'n Slaghuis net so voor jy by die T aansluiting kom van Phalagat af.

Beste biltong in die land word geadverteer.  JY KAN MAAR DAAR KOOP HOOR.

Veral die chillbites.

Raakende die roete sal ek Tzaneen om ry.

Dankie....Sal loer. En droëwors? Eks groot liefhebber van droeë wors

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2021 @ 07:25:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16482
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Dankie....Sal loer. En droëwors? Eks groot liefhebber van droeë wors

As iemand daar verby gaan oppad terug PTA toe bestel ek gewoonlik Biltong en Chilli Bites. Sommer baie! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2021 @ 11:18:39 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1761
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Dankie Chris Boucher....op jou aanbeveling kon ek gelukkig n enkel aand kry in Maroela kamp. Stel jy nog steeds voor om oor Polokwane te ry soos op kaart hierbo al is dit n klompie ekstra kilometers?

Willem, whatever route you take don't go via Belfast/Dullstroom/Lydenburg/Strydom Tunnel. I damaged my caravan and burst a tire on that route last November.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2021 @ 11:52:27 am
Wielie
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 26 Apr 2014

Ek stem saam met Paul hierbo. Het verlede maand daardie roete gery gelukkig sonder karavaan. Pad oor die algemeen in 'n swak toestand met baie potholes waarvan sommige baie lelik is. Partye dele was my maks spoed 80kpu weens potholes

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2021 @ 11:28:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18025
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

In Gravellotte is 'n Slaghuis net so voor jy by die T aansluiting kom van Phalagat af.

Beste biltong in die land word geadverteer.  JY KAN MAAR DAAR KOOP HOOR.

Veral die chillbites.

Raakende die roete sal ek Tzaneen om ry.

Is daar nog plekke op die roete wat julle sal aanbeveel om te gaan inloer, behalwe die slaghuis vir die lekker biltong?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za