English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 602
Total Replies: 253 733
Total Views: 83 279 860
topics: 418
replies: 4 070
views: 1 484 641
Talk about the current road conditions throughout the country

JHB to Badplaas

replies: 11
views: 4163
04 Apr 2014 @ 11:23:23 am
WLR
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 29 Jan 2014
Experience: 42 years

Hello ons gaan die naweek badplaas toe watter pad sal die beste wees vanaf Johannesburg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2014 @ 13:22:17 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ry met die N4 na Nelspruit en draai by Wonderfontein (net voor Belfast) regs af op die R33 na rigting Carolina. Gaan deur Carolina na Badplaas. Behalwe voir die eerste 10 of wat kilometer na diie Wonderfontein afdraai is dit 'n mooi pad. Daar is 'n steenkoolmyn waarvabn die trokke die eerste stukkie stukkend gery het. Die stukke is nie onbegaanbaar nie.............ry maar net stadig

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2014 @ 19:14:09 pm
Hennie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 08 Aug 2012
Experience: 41 years
Ek ry altyd tot by Machadadorp en draai dan weg na Badplaas. Kom by T-Aansluiting tussen Baberton en Badplaas draai links en +- 15km is jy in badplaas. Daar is n ligte pas net na Machadadorp
Drive safe and be Safe
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2014 @ 12:39:43 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek ry altyd tot by Machadadorp en draai dan weg na Badplaas. Kom by T-Aansluiting tussen Baberton en Badplaas draai links en +- 15km is jy in badplaas. Daar is n ligte pas net na Machadadorp

Die GPS gaan met jou raas om om te draai.Smile Draai regs by die T-aansluiting.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2014 @ 03:50:09 am
Durbs
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 12 May 2013
Experience: 25 years

Die GPS gaan met jou raas om om te draai.Smile Draai regs by die T-aansluiting.

. You are correct, if you turn left, you will end up in Baberton
Regards ELNOR (Else & Norbury)

Happy camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2014 @ 23:31:05 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years
Yup die manne ken. Regte advies
🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 14:28:41 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek wil binnekort Badplaas gaan besoek, watter pad is die beste vanaf die Wes Rand, bovermelde advise is jare gelede en dalk is daar nou al ander/beter opsies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 14:56:03 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4829
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Daar sal seker diegene wees wat die N17 via secunda en Bethal oor Ermelo verkies.

Ek sou dink die N12 tot by Witbank en dan die N4 tot by Emgwenya(Machododorp) en dan op die R541 wat so paar kilos buite Badplaas aansluit op die Badplaas/Barberton pad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 16:23:58 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Dankie Danie, besluit om begin Februarie Drakensville toe te gaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 22:36:31 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4829
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Met hierdie een kan ek geen aanduiding gee nie - hehehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 05:53:02 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 585
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek was darem al voorheen by Drakensville, ken die pad. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 09:23:52 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek dink Al hoeka om daai pad aan te vat. Het nog altyd lekker gekamp daar.

Ek ry hom Machadadorp om van Jhb.

Die kole trokke op die ander paaie is n nagmerrie wat jy liewer will mis ry.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za