Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22123 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17866 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6324 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5423 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2014 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1875 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1693 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1324 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1192 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 863 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 444 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |





Ford Territory
Ek het nog geen van hierdie SUV's op die pad gesien sedert hulle seker 'n jaar of wat gelede hier bekendgestel is nie. Omdat ek baie van my Kuga gehou het, het ek gaan kyk hoe ly lyk, nie om te koop nie want ek het maar onlangs die Peugeot gekoop. Op die oog af nogal 'n aantreklike voertuig en seker die ruimste van sy klas, trouens, hy lyk vir my asof hy meer passasiersspasie as die Everesest of die Fortuner kan kan hê en teen 135 Kw het hy ook voldoende krag. Hy kort miskien so hier en daar 'n bietjie verfyndheid wat meeste van sy klasgenbote het maar daarmee sou ek kon saamleef. Die dubbelkoppelaar ratkas is vir my onaanvaarbaar maar dis maar net my persoonlike voorkeur.
Nou wonder ek waarom hy nie verkoop nie terwyl die Kuga baie populêr was en steeds is. Dis nie die behande foute van sommige Kuga modelle nie want dit is maar 'n beeld wat sommige mense het. Kyk maar hoe goed hulle tweedehandse pryse op Webuycars is.
Ek vermoed die eintlike rede is dieselfde fout wat MB met hulle X klas gemaak het deur te veel van sy afkoms te sê. Die Territory is naamlik hoofsaaklike Sjinees met glo 'n Ford masjien. Ek is nog nie 'n Sjinese voertuig aanhanger nie maar as ek my negatiewe gevoel teenoor hulle kan oorkom, sal ek eerder 'n volle Sjinese SUV teen 'n laer prys en moonlike beter spesifinasies koop as 'n Ford in naam wat eintlik maar Sjinees is teen 'n aansienlik hoër prys. Sou dit dalk die rede vir sy, na my mening, mislukking op ons mark wees?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Het een van die lede dalk so-een? Sal graag sy indrukke wil hoor.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek het die voertuig nog net so twee keer op die pad gesien. Lyk heel skaflik maar ken nie die detail van hom nie.
Is dit nie dalk daai dubbel koppelaar ratkas wat maak dat hy nie so goed verkoop nie?
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek het destyds toe ek nog jonk en mooi was met baie hare op my kop n Alfa Romeo GTV6 gehad met dubbel koppelaar wat hulle toe genoem het - "Twin Clutch Assy" of "Spicer Clutch Assy"
Glo my vry, vervanging met balansering was 3x Skoolgelde.
Selfs op die Alfa Guiletta met enkel Koppelaar was baie skoolgeld met balansering.
As balansering nie gedoen is nie wat alreeds baie geld uit bank rekening is, veroorsaak dit n "Shuttering" met wegtrek wat bykans alles uitmekaar ruk, vanaf "engine mountings tot ergelikke Rattles".
Dalk is dalk dit die gevolgtrekking.
Leon, sommige Sjinese voertuie het ook dubbelkoppelaars. Ek dink dis maar net dat die voertuig die Ford naam dra en Ford word waarskynlik as meer begeerlik as n Sjinese voertuig hier beskou. Die Territory lyk dit my word ook in Sjina vervaardig en dus net due nasjien wat nie heeltemal Sjinees is nie maar ook blykbaar nie 100% Ford nie, so wat my betref is dit n Sjinese voeruig.
In ander lande word daar n derde generasie Kuga verkoop wat n hibriedevoertuig is. Dit het n vierslag petrolmasjien wat heel anders as die wat ons ken met n eienaardige krukas wat veroorsaak dat die kompressieslag veel minder weerstand bied en glo baie ekonomies is. Dis een of ander naam met CYCLE aan die einde wat ek nie so vinnig kan onthou nie. Moontlik het Ford geoordeel dat ons mark nie reg is vir sulke revolusionêre idees nie. Dit het immers lank geval voor klein volume hoë verrigting masjiene hier aanvaar is
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
The late Willem Brits (WilSur)had a Ford Territory ST ? He pulled his Exclusive with it.
Vir my ook n mooi kar....gedink ek sou hom meer op die pad sien, aangesien prys heel skaflik klink
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Brian that was a completely, quite robust different vehicle. It came from Australia, had a 4 liter machine if I remember correctly, a 4X4 and was very thirsty. Ford just reused the name but the new one does not pretent to be a successor.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Leon, ek stuur maar weg van dubbelkoppelaars na my negatiewe ondervinding met my Kuga. Daar is egter baie mense wat meen dis n goeie idee. Ek lei af dalk nie jy nie? Daar is ook nie veel keuses meer nie want meeste voertuie het of dit of CTV ratkaste of natuurlik n handratkas. Ek het n kragomsetter autokas gesoek en die Peugeot was werlik die enigste een wat ook aan my ander behoeftes voldoen het.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ah ok did not know. So are these the specs for the new one? The Eco Boost 1.8-litre 4-cylinder turbocharged petrol engine that makes 138 kW and 318 Nm.
That is correct Brian. Should be a good tow car.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek het ook die Australianse een gery vir n rukkie.....baie lekker gery, maar brandstof verbruik was rof, veral tydens sleep

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Oorlede Willem Brits het ook met so Territory gesleep, vir heel paar jare.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

