English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 439
Total Replies: 251 857
Total Views: 83 200 502
topics: 4 494
replies: 30 772
views: 17 435 363
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 224
replies: 247
views: 16 552

Tamboti Vreugde

replies: 26
views: 534
13 Nov 2019 @ 16:23:08 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Net ter terugvoer. Ons staan nou al vir 2 weeke by Tamboti Vreugde en geniet elke dag hier. Die plek is skoon en netjies en die ablusies is heel modern en twee is nuut. Daar is ook 5 swembaddens. Een vir die kleingoed, die ander 3 is groot swembaddens (een met n' kort gly baan) en een is son en elektries verhit. Daar is tot n' donkie as jy hom nou will kookend maak. Sy temperatuur warieer so tussen 29 en 37 C hangende af van die son en die verstelling van die verhitter (heat pump). Daar is ook wasgoed was geriewe. Nou na die reen is daar baia gras (meestal kweek) en daar is baia skaduwee.

Die plek word daagliks ge-hark, ablusies word skoon gemaak en braaiers word daagliks skoon gemaak. Die swembaddens word ook daagliks skoon gemaak. Die verhitte bad is bruin/groen geverf en dus kom dit op die eerste oog opslag vuil voor, maar dit is nie.

Die hele kamp is dubble omhein waar die buitenste heining n' hoe wilds elektriese heining is. Die enkel ingang hek is geslote met n' keypad geaktiveerde elektriese hek motor. Wanner jy betaal het kry jy die kode. Ons het nooit onveilig gevoel nie. Die wilde diere om die kamp sorg dat daar geen voetgangers op die toegangs pad is nie.

Die personeel is ook baia behulpsaam. As jy hulle vra sal hulle jou tent opslaan, jou kar was en jou skottlegoed was.

Hier is ook lekker droe sekel bos gemeng met harde kool hout te koop asook n' snoepie winkel. In die kamp is die hout R20 en by die algemeene handelaar by die afdraai is dit R13/sakkie. Jy hoef rerig nie jou eie hout te bring nie.

In die twee weke wat ons hier is, het ons al teen die lyndraad, leeus, zebra, kudu, blou wildebees, giraff en vlakvarke gesien. Daar is ook n' ander langer kampered wat renosters en olifante oor die heining gesien het. Met die rondry het ons ook die ander bok soorte gesien.

Die kamp is so 4km van die teer pad af en 2km van die hoof grond pad en dus hoor jy glad nie die verkeer nie. Dit is n' uiters rustige en aangenaame still bos ervaaring.

Die hoof grond pad is so 2km lank en moet maar stadig gevat word met n' pad woonwa. Na die afdraai (met die algemeene handelaar op die hoek) is dit 2km van beter grond pad.

Ek sal met die grootste gemoedsrus Tamboti Vreugde aanbeveel.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 16:29:59 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ons kamp hier tot die einde van November en dan Loskop Dam toe vir Kersvees met die kleinkinders. Ek hoop die volgende kamp (River & Renosterkop Resort) sal ook so goed wees.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 16:54:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie vir die terugvoering Paul....klink heel goed. Ek gaan hom op my lys sit vir volgende jaar...miskien meer in die wintermaande dan is dit nie so rof as mens wildsbesigtiging doen met die kar nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 19:04:13 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1473
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Thanks for the feedback/trip report. I believe that it is near Willems Rus which we enjoy immensely, so maybe like Geert, we will have to wait till winter.

We are doing a great trek in April to Mapangubwe & Kruger and I need to have some van repairs done in the meantime.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 20:04:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit is n lekker plek.

Het al daar n paar keer gaan staan.

Sal weer in die nuwe jaar daar uitkom.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 10:12:22 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years

Ook op my bucket lys van kampe, daar is deesdae baie kampe in Dinokeng wat ek nog nie gesien het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:32:48 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Ons het ook al n lekker rustige kamp lang naweek daar gehad en moet ook dalk weer n draai maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:43:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons het ook al n lekker rustige kamp lang naweek daar gehad en moet ook dalk weer n draai maak.

Dis n goeie idee.

Kies n naweek in die nuwe jaar.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 07:48:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Was nog nie by die plekkie nie.

Dink jy moet vir ons 'n paar fotos laai Paul.  Net so as 'n aptyd wekkertjie! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 16:49:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Was nog nie by die plekkie nie.

Dink jy moet vir ons 'n paar fotos laai Paul.  Net so as 'n aptyd wekkertjie! ! ! !

Jy sal nie die grondpad ry nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 15:41:35 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 170
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Tamboti vreugde was nog altyd n vreugde en plesier veral vir kampeerders met besige kindertjies.   Almega in dieselfde area is meer rustig vir ons seniors sonder die kindertjies so kom ons hou dit so asb !    Ha ha ha !  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 15:50:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Tamboti vreugde was nog altyd n vreugde en plesier veral vir kampeerders met besige kindertjies.   Almega in dieselfde area is meer rustig vir ons seniors sonder die kindertjies so kom ons hou dit so asb !    Ha ha ha !  

Of Dinokeng Resort met al sy supertubes vir die kinders

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 08:44:55 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 08:52:14 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 08:59:07 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Internet is swak sukkel met fotos 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 09:41:24 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Hier is meer vir kinders om te doen maar so ver was dit nie vol met kinders nie. Ons verkies ook die stilte en nie teleurgesteld nie. Die kamp is binne in die big 5 park en dus sien jy baia diere teen die kamp. Gister 5 buffels by die draad en giraff en zebra vanogend.

Hier staan n Sensation Maia naby my en hulle is hier tot Feb. Ons vertrek 1 Dec

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 09:56:09 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Jy sal nie die grondpad ry nie.

 

 

Leon was al by Willems Rus....Tamboti Vreugde is net langsaan 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 10:25:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie vir die fotos...moet definitief plan maak middel volgende jaar om my penne daar te gaan inslaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 07:19:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jip ek sal hom vat daai pad. Verkies dat die grondpad 4km of minder is.  Ek ry dit stap spoed en as dit langer is vat dit 'n ewigheid om by die oord uit te kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 07:20:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Anders vat dit my langer om op die grond pad te ry as wat dit my vat om tot by die grondpad te kom van die huis af.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 08:07:22 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Sleep hom ook vinnige loop spoed. Niks het gebeur met die Exclusive nie. Sien party sleep gewone spoed met Exclusive, wonder of hulle skade opdoen. 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2020 @ 06:42:41 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Wil ook daar en by Kyleu boskamp en Willemsrus ook draai lekke kamp plekke met goeie terug voer

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2020 @ 16:19:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kan mens spesifieke staanplekke bespreek of staan jy maar waar jy opening kry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 07:43:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kan mens spesifieke staanplekke bespreek of staan jy maar waar jy opening kry?

As mens kan....enige aanbeveelbare staanplek nommers? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2020 @ 11:28:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wil moontlik Augustes lang naweek hier gaan inloer. Kans is groot dat park relatief vol gaan wees......is staanplekke baie beknopt of behoort n vol oord okay te wees?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2020 @ 13:51:19 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Daar is baia plek Geert. Dit was lekker vir ons laas jaar vir n' maand en n' half.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2020 @ 14:58:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daar is baia plek Geert. Dit was lekker vir ons laas jaar vir n' maand en n' half.

Dankie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za