English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 814
Total Replies: 256 700
Total Views: 83 382 634
topics: 112
replies: 3 964
views: 1 219 033
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Weer n forum naweek?

replies: 26
views: 481
10 Feb 2020 @ 07:54:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17802
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Sal julle weer belangstel in n forum naweek? Indien wel, hoe lang tydperk tot n volgende een? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 08:04:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16356
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Met die vorige reeks Forum naweke het dit so elke derde maand plaasgevind maar dit het steeds dood geloop.

Dink hy moet maar sy eie pad gaan en sodra iemand in welke streek dit goed dink dan probeer hy maar om so naweek te reel.

Iewers in die toekoms gaan die mense begin praat van so saam trek dis dan wanneer mens 'n reeling of twee maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 08:40:38 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 41 years

Kyk Al is die karavaan verkoop teen daardie tyd gaan ek beslis belang stel. Al ry ek net vir n dagbesoek deur.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 08:40:39 am
Anonymous

Ons sal weer belang stel in so naweek. Probeer so 6 maandeliks. Dit gee darem tyd vir reelings. Net nie by n rivier niesurprised

Grap net. Maak nie saak van rivier.laughing

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 08:53:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16356
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ja ses maandeliks of as iemand 'n woord drop hulle is lus vir so iets.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 09:00:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16356
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Maar die ander provinsies moet nie by die reeling volg nie. Hulle moet reel soos hulle goed dink.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 09:02:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16356
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Sommer die eerste naweek in Maart is reg vir die weskaap.

Wat dink julle forum lede wat daar bly

laughinglaughingtongue-out

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 10:14:44 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1619
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Ek dink iemand kies n' populere plek in n' streek, soos (Gauteng) Dube of Drie Berge of Almega etc. en dan maak hy dit bekend op die forum as n' naweek saam kamp. Alle besonderheede is dan gelys op die forum en belangstelendes maak dit bekend op die forum en bespreek vir hulle self onder die groep se naam.

Ek stel belang maar kan ongelukig nie kamp in die volgende 6 weeke nie. 

Leon, jou profile se jy woon in Pretoria, jy is mos in Centurion?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 10:40:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16356
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ek dink iemand kies n' populere plek in n' streek, soos (Gauteng) Dube of Drie Berge of Almega etc. en dan maak hy dit bekend op die forum as n' naweek saam kamp. Alle besonderheede is dan gelys op die forum en belangstelendes maak dit bekend op die forum en bespreek vir hulle self onder die groep se naam.

Ek stel belang maar kan ongelukig nie kamp in die volgende 6 weeke nie. 

Leon, jou profile se jy woon in Pretoria, jy is mos in Centurion?

Ja ja ja ek is 'n Pretoriaaner.

het maar net 'n grappie gemaak om die Kapenaars aan die gang te kry.

laughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 17:32:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10165
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Elke maand is ook reg.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 20:49:42 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 270
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 30 years

Geert, hang af waneer maar ons sal ook weer saam gaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 00:54:55 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4899
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Wel ek sou ook dink dat mens oor so 6 maande weer probeer. Sal indien beskikbaar dit weer meemaak.

Soos Leon noem kan elke streek so iets op die been bring. Ek dink dis 'n goeie manier om mede forumlede saam te bring ipv 'n toevallige raak kamp en met tye weet mens nie eers forumlede kamp op dieselfde plek nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 08:16:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16356
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Geert, hang af waneer maar ons sal ook weer saam gaan.

Ronnie we must camp together. Then we can have more time to chat. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 20:14:50 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 270
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 30 years

Leon, we are still going to chat a lot as I hope that we will be able to attend more camps.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 12:53:19 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 410
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 16 years

Het iemand dalk aan n midweek kamp gedink of is hier te min Pensionarisse

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 12:59:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16356
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Het iemand dalk aan n midweek kamp gedink of is hier te min Pensionarisse

Ek dink verseker dit kan werk.  Dit hang net af waar bevind die pensioen mense hulle nou.  kanse is goed hulle ry/kamp die hele SA plat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 14:27:36 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 678
Joined: 04 May 2016
Experience: 34 years

Tjaart, ek het ook al gedink aan so 'n midweek kamp.

Hoe lyk dit met die pensionarisse, wie van julle sal belangstel in so 'n kamp?

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 14:50:37 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 410
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 16 years

Chris sal lekker wees al is  dit net n paar  kan net lekker wees

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 19:19:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17802
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Chris sal lekker wees al is  dit net n paar  kan net lekker wees

Ek sê ook altyd so.....jy hoef nie 100de te wees om lekker te kuier nie....paar kwaliteit kampvriende kuier baaaaie lekkerder as massa getalle. Miskien moet julle n draad begin waar julle moontlike belangstellendes kan nader....hulle gaan nie noodwendig almal hier lees nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2020 @ 05:44:39 am
Anonymous

Geert, die jaar her het vinnig verby gesnel. Wat van weer n wegbreek naweek  vir lede volgende jaar.

Miskien Klein Paradys

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2020 @ 17:30:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17802
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Geert, die jaar her het vinnig verby gesnel. Wat van weer n wegbreek naweek  vir lede volgende jaar.

Miskien Klein Paradys

Sal lekker wees om jou en ander weer raak te kamp. As daar belangstelling is kan ons reel. Klein Paradys by Brits of Nylstroom?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2020 @ 21:17:19 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1910
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Is weer 2021 vanaf 25 Januarie tot 25 Feb by Drakensville saam met mede forum lid en sy bruid.

As die forum naweek net na daardie tyd is en ek kan van Drakensville na bv Brits (Klein Paradys) ry, kan ons dit probeer inpas voor ons huistoe trek om te pak vir langstaan by Eiland vanaf 1 April.

Sal bevestig soos die reëlings vorm aanneem.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2020 @ 14:13:30 pm
Anonymous

Dink Brits, is nader as Nylstroom vir my. Sien hoe voel ander lede. Ons val in.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2020 @ 21:30:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17802
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Dink Brits, is nader as Nylstroom vir my. Sien hoe voel ander lede. Ons val in.

As mens Brits kies moet die mense ver vooruit vasmaak en betaal, want daai oord is soms paar maande vooruit bespreek. Weet nie of almal sal nie.....laas het die meeste eers 2 of 3 dae voor aankoms betaal....Klein Paradys gaan nie so lank wag nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2020 @ 11:16:03 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1910
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

As mens Brits kies moet die mense ver vooruit vasmaak en betaal, want daai oord is soms paar maande vooruit bespreek. Weet nie of almal sal nie.....laas het die meeste eers 2 of 3 dae voor aankoms betaal....Klein Paradys gaan nie so lank wag nie

Dankie Geert

Verstaan hom so. As dit kan, kan dit. As dit nie kan nie, kan dit nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2020 @ 12:46:56 pm
Jaada
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 60 years

My midweek is 25 okt tot 30 Okt 2020 by DUBE, enige iemand wat dan ook daar kamp?

cool

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2020 @ 12:46:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17802
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Geert, die jaar her het vinnig verby gesnel. Wat van weer n wegbreek naweek  vir lede volgende jaar.

Miskien Klein Paradys

Ek gaan ongelukkig nie een kan reel nie...tans besig om te help om een te reel saam n fb groep....hele oord geboek met klomp aktiwiteite...so gaan bietjie besig wees. As iemand anders wil reel, laat weet datum en plek, dan kyk of ons kan inval en saam kamp

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za