Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21772 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17580 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5994 |
Bostoe | 5434 |
BrianB | 5101 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3207 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2452 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1964 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1734 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1448 |
George | 1203 |
Louvan | 1192 |
RichardJ | 1105 |
Gerden | 1067 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 831 |
JohanMarais | 813 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 419 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 404 |
Nabro | 380 |
LEEN | 375 |
survivalist | 351 |
Oumens | 339 |
Herman | 336 |
1Pierre2 | 333 |
RD | 319 |
Izak | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
DR. DRAKE ... DAVID
David kom in asseblief. En kontak my i.v.m. september saamkamp.
I love camping all year round
Oom Jeep
Lyk my David se Audi ry so lekker hyt vergeet van die Forum
At last !!!!
Yip! Jammer ek het nie gesien ek word gesoek nie.
Ek het in 2017 afgetree en het my persoonlike situasie verander.
As ek rond ry, moet ek Mosselbaai en Despatch om gaan om familie te sien. Soos op ander onderwerp, raak dit 'n duur storie.
Ek het nog die Caravette en kry so 14km per liter. Dan het ek ook die opvou karavaan en kry so 21km per liter.
Dus moet ek mooi oorweeg watter een om te sleep, met in agneming afstand en periode.
Voorbeeld :Huidiglik kyk ek rond en lyk selfsorg verblyf einde Desember goedkoper, al is dit nie kamp nie.
Ongelukkig, het ons ook teleurstelling gehad toe ons plekkie naby bespreek het met warm water swembad wat hopelik sou help met herstel vam Hester se knie vervanging. Water was koud met verskoning van loadshedding.
As gevolg, het ons eintlik belangstelling verloor in kampeer en my dogter gesè sy kan opvou karavaan kry.
DR DRAKE GP
not a Doctor nor a GP
Middag David, wat n verrassing om weer van jou te lees. Vertrou dit gaan nog goed met julle.
Jammer om te hoor jy kamp nie meer nie. Ons vriend oom Jeep wat jou gesoek het is ook nie meer met ons nie.
Baie sterkte vir julle.
Maggies David, weereens welkom ook van hierdie kant af ..... goed om te hoor dat jy nog in die omtrek is.
Ons woon nou in Parys, so, as jy verbykom, kom sê hello!!!!
Hi David! ! ! ! ! ! Welcome to the forum. Hope to hear more from you. Tell us more about yourself and what you do? Ha Ha Ha.
Glad to hear from you again. You must pack that caravan and go camping, walking is the best remedy for the knee operation. Army friend of mine had two knees done over time and he's up and doing very well. Riding a bicycle better yet.
Have a great one.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Middag David, wat n verrassing om weer van jou te lees. Vertrou dit gaan nog goed met julle.
Jammer om te hoor jy kamp nie meer nie. Ons vriend oom Jeep wat jou gesoek het is ook nie meer met ons nie.
Baie sterkte vir julle.
Ai...dis nou jammer om van oom Jeep te hoor
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Middag David, wat n verrassing om weer van jou te lees. Vertrou dit gaan nog goed met julle.
Jammer om te hoor jy kamp nie meer nie. Ons vriend oom Jeep wat jou gesoek het is ook nie meer met ons nie.
Baie sterkte vir julle.
Jammer om van Oom Jeep te lees.
Dis vir my altyd hartseer om te sien kennisse verlaat ons.
Ek is dankbaar dat ek nog aktief kan wees (op my ouderdom) ... nog krieket skeidsregter en hardloop amper elge naweek 'n parkrun.
Ongelukkig is parkruns wat ek nog nie gedoen het nie te vêr. Dus, kamp ek nou op beste een keer per jaar waar ek meer as een per "trip" kan doen. Ek beplan einde van die jaar om drie in Kaapstad te doen .... maar karavaan sleep lyk nie na 'n opsie nie .... ????daardie diesel ??????
DR DRAKE GP
not a Doctor nor a GP
Yes Dok, Oom Jeep het gesterf nadat hy ophou asemhaling het bykans 2-weke na n heup operasie volgens berigte.
Mooiste Arie het gesterf tydens hy slaap en volgens berigte was dit n hartaanval en het by Shammah gestaan, 30km's van my af.
Ek "Ex DK" is 100% permanent doof in albei ore na n Pitbull hond aanval en oordosis medikasie agv medisie by n bekende kliniek in PTA.
(Dit was bykans 3-jaar gelede en loop met "Aerials - LOL).
Ons kamp nou permanent met ons hoofbasis te Modimolle by Klipspringer en weggespring by Soetdoring en toe Klein Paradys en Klipspringer verkies.
Verder doen ons dieselfde as jy:
- Slaap oor in B&B"s.
- Kies Midweeks in Chalets ens...
- Nadat ons uitgekuier is, kom ons terug Hoofbasis toe en beplan volgende "Trip".
My vrou en ek is ook bykans 5-jaar afgetree tydens die COVD Lockdown.
Ons het besluit op vroeg aftrede = 57.
Dit is goed om weer jou aktief te sien.