English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 983
Total Views: 83 205 652
topics: 1 156
replies: 12 178
views: 4 835 491
Jokes and everything else that makes you laugh

Afrikkans grappie

replies: 12
views: 406
03 Apr 2020 @ 13:06:09 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 28 Feb 2018

Long time sinces writing in Afrikaans, but found this "Kyk vanogend n flike van OME, Surf en Stay soft , dit was goed"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 18:40:20 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

😄 Al wat ek weet ek was hard besig met omo en stasoft  vandag.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 18:46:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

😄 Al wat ek weet ek was hard besig met omo en stasoft  vandag.

So jy "wasgoed" besig gewees😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 21:26:12 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

John soos wat Geert se jy "wasgoed" besig vandag en ek dink toe "was" jy  seker "skoon" uit die veld geslaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 22:44:15 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek was goed besig gewees is n understatement en skoon uit die veld geslaan toe ek n advertensies sien om jou hande gereeld te was.

Kyk as daar n n kiem, bransiek of n virus naby my was spoel dit nou al in die Vaal rivier af. 

Ek is besig om moed te verloor terwyl die was masjien besig is om sy balance te verloor so operate hy en wil heeltyd rond dans wat meer soos shake rattle en roll lyk.

Enough is enough. 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2020 @ 08:36:07 am
Schlenter
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 09 Nov 2015
Experience: 66 years

Ook die "Glug Glug" en "Sasol" aktrise was op die nuus.

En studente gunstelling aangaande doedies ;

"elke stuk 'n meesterstuk" en "it's good and clean and fresh, tra la la".

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2020 @ 15:01:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Punch die twee vyf een.

Soo maak mens......

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2020 @ 16:59:23 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Afrikaanse ene in Ingels

Teacher: “If I gave you 2 tents and another 2 tents and another 2, how many would you have?” Johnny: “Seven.” Teacher: “No, listen carefully… If I gave you two tents, and another two tents and another two, how many would you have?” Johnny: “Seven.” Teacher: “Let me put it to you differently. If I gave you two apples, and another two apples and another two, how many would you have?” Johnny: “Six.” Teacher: “Good. Now if I gave you two tents, and another two tents and another two, how many would you have?” Johnny: “Seven!” Teacher: “Johnny, where in the heck do you get seven from?!” Johnny: “Because I’ve already own a tent!”

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 11:45:39 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 383
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 15:03:31 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Piet en Koos is bietjie in vir rehab na die 21 dae van lockdown - die sielkundige probeer sy bes om hul weer in die samelewing terug te plaas.   Koos val in die swembad en Piet spring in om hom te red.  Die paneel van drs roep Piet in en se hulle het goeie en slegte nuus vir hom.   Goeie nuus 1ste asb se Piet - okay ons is supertrots op jou want jy het normaal opgetree en Koos se lewe gered en ons gaan jou ontslaan.   Slegte nuus is Koos is ongelukkig intussen oorlede hy het homself opgehang.    Nee !   skreeu Piet hy was sopnat toe ek hom uit die swembad uitgehaal het toe hang ek hom op om droog te raak !!!     

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 09:53:17 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 28 Feb 2018

Another one " Kyk vanogend n fliek oor tuin gereedskap- dit was grafies"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 16:26:17 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Julle die 1 gehoor van die Engelse seuntjie wat vir sy maatjie vra of hul ook bid voor en na elke ete -  nee se die maatjie ons is afrikaans my ma kan kook !     

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 14:46:14 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3429
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

En die Afrikaanse seuntjie wat, na hy by die nuwe Engelse maatjie gaan speel het, vir sy Pa vertel die oom langsaan is nie lief vir sy vrou nie- hy noem haar vullis!  En hy wil nie eers vir sy Pa sê wat noem hulle die kat nie- dis net te erg.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za