English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 790
Total Replies: 239 694
Total Views: 82 807 315
topics: 1 140
replies: 11 817
views: 4 821 275
Jokes and everything else that makes you laugh

Load shedding

replies: 19
views: 843
12 Dec 2019 @ 06:39:13 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 222
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

n Tip vir as jy afgetrek word in n roadblock. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 06:47:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15348
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

HA ha ha ha...............'n man met 'n plan! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 06:57:16 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8721
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As die krag by ons aangaan dan skrik ons.............

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 07:02:21 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

hahaha.

anner pel van my sê hy was op die punt om elektriese kar te koop....?? LOL

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 06:35:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gister hierdie een by oom Jeep gekry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 07:10:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15348
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Classic............................. Ha ha ha ............................ ek het hom nou geniet hoor! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 07:43:35 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 403
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Mooi Geert.   Dis eintlik ware woorde.

Dis die beste een vir die week.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2019 @ 23:09:41 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2416
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek is baie verbaas oor hoe min die Toyota manne nou te se het. Of hulle is op verlof en die WiFi is gebere. 😅

Spyker op die kop geslaan 

Oom jeep Moes diep gegrawe het vir die een.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2019 @ 17:13:20 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1700
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Gister hierdie een by oom Jeep gekry

Ek is nou verward.

Het ons feitelike inligting dat Toyotas wel krag het?

As dit nie so is nie, kan die vergelyking met Eskom nie water hou nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2019 @ 19:17:33 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 287
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

It's great to see that even when the brown stuff has stopped the fan, South African campers still have a good sense of humor, even the Ford Owners.  Ha, Ha, Ha.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 05:08:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 08:31:16 am
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

It's great to see that even when the brown stuff has stopped the fan, South African campers still have a good sense of humor, even the Ford Owners.  Ha, Ha, Ha.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 08:33:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15348
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Always some one to lighten up the day! ! ! !

laughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 09:17:23 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2416
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

It's great to see that even when the brown stuff has stopped the fan, South African campers still have a good sense of humor, even the Ford Owners.  Ha, Ha, Ha.

Stem nie saam. Net sommige kampers kan nog lag en n grappie geniet, In fact (meeste van hulle) dankie tog vir julle 👏

  • Hierop die forum is daar wel kampers wat n Klein minderheid is en so suur en droog is amper soos n shingles epidemie. Kan nie n grappie hanteer, skiet n koroner as dit nie in hul smaak val, wees baie beledigend met snotty remarks en pla die forum bestuur soos Klein brats wat nie hul sin kry en laat die grappie verwyder. Eientlik n joke by dit self.

Maar meeste kampers is mense van murg en been en voorwaar aagenaam en n plesier selfs net om te weet van hulle. Wat weet wat die plesier is om te lag,te lewe en gelukkig te wees. 👏

 

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 13:48:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Stem nie saam. Net sommige kampers kan nog lag en n grappie geniet, In fact (meeste van hulle) dankie tog vir julle 👏

  • Hierop die forum is daar wel kampers wat n Klein minderheid is en so suur en droog is amper soos n shingles epidemie. Kan nie n grappie hanteer, skiet n koroner as dit nie in hul smaak val, wees baie beledigend met snotty remarks en pla die forum bestuur soos Klein brats wat nie hul sin kry en laat die grappie verwyder. Eientlik n joke by dit self.

Maar meeste kampers is mense van murg en been en voorwaar aagenaam en n plesier selfs net om te weet van hulle. Wat weet wat die plesier is om te lag,te lewe en gelukkig te wees. 👏

 

 

Dit was nou daai grappie oor die naweek? Stem saam met jou. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 18:56:48 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2416
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert. Dankie Vir die ondersteuning en verstaan. 🙏

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 19:53:02 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3909
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Het ook 'n rukkie gelede met 'n sakastiese opmerking deurgeloop.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 11:52:53 am
Anonymous

Ag ek kry di telke dag, hoekom die velle so dun ;-)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 16:07:32 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2416
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ag ek kry di telke dag, hoekom die velle so dun ;-)

Pieter.  Wat ek like, jy se jou se, al like ek dit nie altyd weet ek jy staan by jou denke en dis wie jy is.

Jy het miskien dun velle somewhere, ek weet nie waar maar Vir my kom jy baie duk vellig voor. Ek geniet jou insettinge en as jy nie daar is wie gaan ek dan nou en dan verpes.

Keep up the good work tjomma en een van die dae convince ons jou Ford se Kant toe.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 22:01:34 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4214
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required