English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 482
Total Replies: 234 541
Total Views: 82 528 614
topics: 1 128
replies: 11 543
views: 4 809 767
Jokes and everything else that makes you laugh

Go Springbokke

replies: 60
views: 771
page 1 of 2
24 Oct 2019 @ 06:50:33 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Wat gaan teen Wales gebeur wonder ek?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 07:21:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja wel ons almal hoop dat die bokke dit gaan deur trek.  Alhoewel daar baie bedenkinge is.

Miskien moet ons maar net positief bly en die Game geniet.

Kom ons kyk dan maar wat gebeur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 07:36:51 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek dink ook Faf het onder instruksie gespeel.

Die slag gaan ons n heeltemal ander tipe spelpatroon sien.

Sou dit nie wonderlik wees om SA teen Engeland in die eindstyd te sien nie

Maar dit kan net sowel gebeur dat die eindstryd tussen Noordelike spanne kan wees........dit sal nou n ding wees

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 07:55:24 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Nick Mallet sê : LOOK AT THE RECORD!

Wel, kyk na die vier spanne se rekords. NET die Bokke kon nog nie daarin slaag om hulle "moments of greatness" te kry nie. Al drie die ander spanne het al daarin geslaag om die skare op hul bene te kry, nie die Bokke nie. Dit was nog deurgans 'n kwessie van "gaan dit werk? Gaan dit werk?" En dan slaak ons 'n sug van verligting wanneer IETS dalk halfpad "werk." 

Ons gaan die kwart-eind in met geen ge-oefende patroon nie. Ons "werk nog aan ons game plan" is die verskoning elke keer.

Ek is aan die Bokke se kant, maar ek is nie so seker of hulle daai briljante verdediging-patroon van Wallis, wat bykans GEEN balbesit teen die Franse gehad het nie, gaan troef. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 08:04:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis mos 'n ou ding van die Rugby en die Krieket.  Ons werk ons as af om dit in die eindstryd te maak.

Dan val alles plat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 08:06:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is 'n Suid Afrikaner en ondersteun die Bokke maar ai .............................. daai "record" waarvan Nick Mallet praat.

Kom ons hoop maar daar is 'n ander Game Plan siende dat FAF onder instuksie gespeel het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 08:53:45 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 943
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek raak sommer moerig wanneer Faf met sy “box kicks” begin, en wanneer Willie begin rond dans  en die bal laat val.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 09:07:48 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ja, Faf is gebrandmerk oor sy skoppe en ons mag maar daaroor spot ook. Maar, anders as dit, het hy n goeie game gehad laas week. Die probleem met die skoppe was dat ons elke keer balbesit verloor het. Balbesit in die eerste helfte -  Japan oor die 80%. Dalk is dit hoekom Faf soos n beseetende verdedig het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 09:33:46 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ja, Faf is gebrandmerk oor sy skoppe en ons mag maar daaroor spot ook. Maar, anders as dit, het hy n goeie game gehad laas week. Die probleem met die skoppe was dat ons elke keer balbesit verloor het. Balbesit in die eerste helfte -  Japan oor die 80%. Dalk is dit hoekom Faf soos n beseetende verdedig het. 

Faf het self gisteraand op TV gesê hy hou by sy skop patroon.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 09:36:28 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Nie n groot telling wees nie en die verskil tussen ook nie groot nie.

Bokke gaan wen met baie teleurgestel foute.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 11:11:27 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 360
Joined: 28 Feb 2018

Don't worry the boks have a problem for every solution 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 13:22:50 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 943
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Don't worry the boks have a problem for every solution 

Like snatching defeat from the jaws of victory...😁

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 17:04:58 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1622
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Like snatching defeat from the jaws of victory...😁

Skerp!!!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 17:07:38 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1622
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek dink ook Faf het onder instruksie gespeel.

Die slag gaan ons n heeltemal ander tipe spelpatroon sien.

Sou dit nie wonderlik wees om SA teen Engeland in die eindstyd te sien nie

Maar dit kan net sowel gebeur dat die eindstryd tussen Noordelike spanne kan wees........dit sal nou n ding wees

Eish!

Sedert die Britte huistoe is nadat die Boere die laaste oorlog verloor het, het ons Land Rover vir moeilikheid gekry.

Wat nou as hulle weer díe een sou verloor? Wat kry ons dan om mee te sukkel?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 17:35:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Wat gaan teen Wales gebeur wonder ek?

Dink julle Faf en Pollard deel n kamer dat hy nie die BAL pass nie.laughinglaughing

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 17:04:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Rooi Drake gaan bloed ruik.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 17:09:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Rooi Drake gaan bloed ruik.

Nie gras eet nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 17:59:22 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Dis mos 'n ou ding van die Rugby en die Krieket.  Ons werk ons as af om dit in die eindstryd te maak.

Dan val alles plat.

Die Bokke het in twee WB eindstryde gespeel en al twee gewen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 18:13:40 pm
Player
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 8 years

Ek het nie ń probleem met ń verrassende box kick so nou en dan nie maar mens moet dit nie oordoen nie, en ń box kick reguit in die lug in op dat die hele losskrum vir hom staan en wag is nie ń box kick, is eerder ń boks skop "Afrikaans" 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 18:16:12 pm
Player
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 8 years

Ek ondersteun steeds die bokke. Jy speel so goed as wat jou teenstaanders jou toelaat, solank ons wen

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 12:27:06 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

So after 55 min of the game I asked myself when will they start playing rugby ?  If I wanted to watch a ball kicking game between two teams I would watch soccer.

At then at last a bit of rugby without the ball kicking and what happened we scored a try.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 13:34:15 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I've seen these stats:-

  • Wales made 39 kicks from hand in the game, the most they made in a World Cup game since 1991 v Argentina (48); South Africa also made 39 kicks, their most since the 2007 final vs England (48).
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 14:35:09 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2594
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

And it worked for us, so what is the problem?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 19:55:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Nie n groot telling wees nie en die verskil tussen ook nie groot nie.

Bokke gaan wen met baie teleurgestel foute.

 

Swakste Bok game nog ooi wat ek gesien het.

As die afrigter tog net wil luister.

Faf en Le Roux het nou wragtig gekke van hulle gemaak.

Swak swak swak.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 20:26:10 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 884
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Kennis geneem Jin. Maar as hulle wel beskore is om volgende Saterdag die koppie te lig (waarskynlik met "Skoppit" en "Droppit" in die span) gaan jy darem seker ook saam "cheer".

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 20:27:37 pm
Player
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 8 years

cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 03:53:06 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Ek haal Pieter de Villiers aan......." a win is a win, and I'll take the win"

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 09:21:48 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Swakste Bok game nog ooi wat ek gesien het.

As die afrigter tog net wil luister.

Faf en Le Roux het nou wragtig gekke van hulle gemaak.

Swak swak swak.

 

 

Dan moes Wallis nog swakker gespeel het, of hoe?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 09:32:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het nie die Game gekyk nie.  Luister maar so wat die mense in die gange by die werk en op sosiale media praat.

Ons is deur na die "final" toe.  Is seker al wat tel.  Hoe ons Bokke ge-"perform" het om daar te kom is 'n ander saak.

Ek hoop maar net alles loop klopdisselboom vir ons die naweek wat kom.

Die Bokke Span sal moet speel soos hulle nog nooit gespeel het nie.  Die Engelse het die All Blacks getroef met die All Blacks se Game plan.  

Dis maar wat ons Bokke sal moet doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 09:32:32 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 884
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 09:34:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kook water laat hy kom. Ons sal van die kant af "Support".

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 12:44:37 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2594
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Sommige mense is ook nooit tevrede nie.  As ons verloor, is dit 'n hopelose span, as ons wen, is dit 'n hopelose spel.  As die Springbokke mooi hardlooprugby gespeel het, het ons sekerlik verloor- dis het Rassie voorsien.  Met die sterk verdedigend van die Rooi Drake, soos ook die Springbokke, was mooi hardlooprugby bykans onmoontlik- dit behoort enige "kenner" tog kon sien. Rassie het dit voorsien en daarom is hy die afrigter- omdat hy beter insig het as die briljante stuurmanne wat aan wal staan.   Hier is egter nie vermaak vir couchpotatoes betrokke nie, maar nasionale trots en alle REGDENKENDE Suid-Afrikaners is baie trots op ons boys.  Kom ons los nou die kleinlikheid en staan agter ons manne.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 15:14:56 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ontspan Fred. Die manne (ek inkluis) stir net so bietjie.laughing

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 16:01:37 pm
Player
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 8 years

Rassie is gekies as afrigter nie op meriete maar agv sy vel kleur

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 16:24:30 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Player, waar koop jy daardie groot pap lepel om die pap so te roer. LoL

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 16:58:34 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2594
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Nee Hendrik, dis nie grappies nie- jy miskien- maar sommige mense op die forum en ook elders is heel ernstig oor hulle sienings, en dit pla my.   

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 17:20:31 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2049
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Verstaan nie mooi nie. As Rassie die soort spelpatroon wil toepas is dit reg maar hoekom kies hy dan vir Willie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 17:39:13 pm
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Praat van nasie of span bou met so n klomp wanaby bok afrigters, skeidsregters en raadgewers.  As ek kan raai het nie eers die helfte enige sport op provinsiale  of internasionale vlak be oefen nie.  Aanvaan jou span se goeie en slegte punte sonder om die span te kritiseer.   Dis n begin.  

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 19:00:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Verstaan nie mooi nie. As Rassie die soort spelpatroon wil toepas is dit reg maar hoekom kies hy dan vir Willie. 

Sien jy weet ook iets van rugby.

Die ander hier bo weet f.......l.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 07:26:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 08:30:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Elke ou het sy siening oor 'n saak.  En hy is geregtig daarop.  As dit my nie pas nie ignoreer ek dit en gaan aan.

Ons bokke se tellings  gedurende die Wereld beker wys dat hulle 'n span is om mee rekening te hou.  Hulle het die minder goeie spanne met gepasde tellings gewen, behalwe vir die NZ game.

Dalk het ons op 'n laag begin maar dit tel met elke wedstryd op.  Hoop ons piek op Saterdag se Game en speel die Engelse in die grond in.

Ja daar is 'n paar dinge wat pla.  Soos bal besit wat weggeskop word sleutel posisie spelers wat nie 100% sy kant bring nie. Dalk is dit deel van die plan, misleiding en sal elke ou sy alles gee Saterdag.

Kom ons kyk.

Hier kom 'n ding. Kom ons hoop die Bokke maak dit werk.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 11:05:59 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 544
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Sien omstrede Franse skeidsregter hanteer weer die Bokke se wedstryd.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 11:29:08 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Hoop jy is reg.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 11:48:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 12:10:04 pm
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Skerp Geert

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 16:13:26 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

The Australian must've missed his flight home wink

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 17:53:54 pm
Player
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 11 Oct 2019
Experience: 8 years

Rassie is gekies as afrigter nie op meriete maar agv sy vel kleur

Dis nou nie hier oor of daaroor nie maar ek is trots om te sê al die Springbok spelers is op meriete in die span en nie agv hulle vel kleur nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 17:58:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Praat van nasie of span bou met so n klomp wanaby bok afrigters, skeidsregters en raadgewers.  As ek kan raai het nie eers die helfte enige sport op provinsiale  of internasionale vlak be oefen nie.  Aanvaan jou span se goeie en slegte punte sonder om die span te kritiseer.   Dis n begin.  

Hoop nie jy is een van hulle nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 12:50:44 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Praat van nasie of span bou met so n klomp wanaby bok afrigters, skeidsregters en raadgewers.  As ek kan raai het nie eers die helfte enige sport op provinsiale  of internasionale vlak be oefen nie.  Aanvaan jou span se goeie en slegte punte sonder om die span te kritiseer.   Dis n begin.  

Wannabe afrigters of te not - WELL DONE BOKS and great support from the Japan.

ZA 32 ENG 12  with 4 min to go.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 13:39:05 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2594
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Wat 'n fantastiese wedstryd!  'n Wen is goed, maar rugby gaan oor doele druk en dis net lekkerder as ons so wen.  Ek glo nie daar sal verder kritiek kan wees nie- Rassie het duidelik die beste geweet.

As die geskiedenis homself herhaal, gaan ons ongelukkig nou weer 12 jar wag vir 'n volgende wen, maar dis anderdag se storie- nou juig ons almal.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 13:51:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het lanklaas n game so geniet. 1ste helfte spannend.....maar 2de helfte daai rose se blare afgespeel. Ons het by n restaurant gekyk en was verbasend om te sien hoe Faf n hero geword het na die eindfluitjie....

Well done bokke!!!!!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2