English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 949
Total Replies: 271 968
Total Views: 83 936 535
topics: 831
replies: 13 431
views: 4 991 973
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Tow bar modification

replies: 16
views: 386
24 Sep, 2022 @ 12:13:14 pm
Gert L
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 38 years

I have a gooseneck tow hitch fitted by a local supplier. The ball is too high i.e., 500mm and my road-caravan is running nose up. The tow hitch is not adjustable. The supplier then offered to cut the ball off and weld on a plate on which a standard tow ball can be fitted. He also said that this is done regularly by them.

My concerns are:

  1. Is this a safe practice?
  2. Does anyone have experience with such a modification
  3. Does the welding have to conform to a specific welding procedure?
  4. Does the tow bar need to be certified after modification
  5. any insurance implications?

Thanking you in advance!

Gert

Ons vang gees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep, 2022 @ 18:14:27 pm
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 297
Joined: 14 Oct, 2016
Experience: 12 years

Gert, my man se opinie gevra en hy bevestig hy sal huiwerig wees om genoemde verandering te aanvaar.  Net bevestig 500mm is dus 50cm ?   Kry eerder paar opinies van geloofwaardige verskaffers vir gemoedsrus.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep, 2022 @ 07:07:49 am
Duncan
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1560
Joined: 06 Apr, 2010
Experience: 41 years

Fit a normal standard towbar !!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep, 2022 @ 07:14:55 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20413
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Wil nie snaaks wees nie, maar wil vir my voorkom of hierdie supplier hardup is vir geld om so n diens aan te bied

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep, 2022 @ 07:23:46 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4942
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Ek sal dit beslis nie doen nie.  Die las kan dalk hou maar baie moontlik word die gedeelte van die "goose neck" wat oorbly, se metaal verswak en dit kan dalk breek.  Laat maak eerder 'n spacer van geskikte dikte om tussen die "tow hitch" en die A-raam om die nodige hoogte te verkry.  Ek het dit gedoen toe my vorige Sprite te hoog geloop het vir my Kuga se "goose neck".

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep, 2022 @ 08:39:26 am
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1798
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

https://www.google.com/search?q=sans+regulation+for+towbar+manufacturing&client=firefox-b-d&sxsrf=ALiCzsZlwGDM6u8wJ7pvfOPtfGqOEowIBA%3A1664174203020&ei=ekgxY7qdOtO58gLgt6CICg&oq=sans+regulation+for+towbar+man&gs_lcp=Cgdnd3Mtd2l6EAEYAjIFCCEQoAEyBQghEKABMgUIIRCgATIFCCEQoAEyBQghEKABOgoIABBHENYEELADOg0IABBHENYEELADEMkDOgcIIRCgARAKOggIIRAeEBYQHUoECEEYAEoECEYYAFCSGFjjH2CqPmgBcAF4AIABlQWIAZ0JkgEHMi0yLjUtMZgBAKABAcgBCMABAQ&sclient=gws-wiz

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep, 2022 @ 14:32:55 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Ek sal dit beslis nie doen nie.  Die las kan dalk hou maar baie moontlik word die gedeelte van die "goose neck" wat oorbly, se metaal verswak en dit kan dalk breek.  Laat maak eerder 'n spacer van geskikte dikte om tussen die "tow hitch" en die A-raam om die nodige hoogte te verkry.  Ek het dit gedoen toe my vorige Sprite te hoog geloop het vir my Kuga se "goose neck".

Sjoe, ek stem saam met Fred op hierdie navraag ........ die risikofaktor is net te hoog vir my om so 'n kans te vat. Kry 'n ander verskaffer (gou!) en maak 'n ander plan - ander trekstang!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep, 2022 @ 06:30:21 am
Gert L
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 38 years

Baie dankie medekampeerders! Dit bevestig net my vermoede dat my vrese gegrond is... 

Ek vermoed ook dat indien jy in 'n ongeluk betrokke raak as gevolg van 'n breek op die sleepstang na modifikasie, die woonwa en ook nie die sleepvoertuig gedek sal word deur die versekeraar nie. 

Kampgroete

Gert

Ons vang gees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep, 2022 @ 07:21:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16943
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Vraag................. Kan die Gooseneck gedeelte verwyder word?  Indien wel laat maak 'n nuwe tipe haak gedeelte volgens dit wat jy wil he met 'n soortgelyke intervlak wat die Gooseneck het na die res van die sleepstang onder die voertuig.

As die Gooseneck nie verwyderbaar is nie sou ek in elkgeval die hele sleepstang afgehaal het vir die tipe verandering.

Jammer jy is in die Wes Kaap want hier in PTA is 'n plek wat spesifiek sleepstange vervaardig en hulle sou jou met 'n glimlag gehelp het.

Ek het paar jaar terug 'n voorste sleepstang vir my en my broer se Navara's by hulle laat maak

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep, 2022 @ 07:49:48 am
Gert L
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 38 years

Baie dankie Leon.

Die Gooseneck is verwyderbaar en ek het reeds met iemand gesels wat my moontlik daarmee kan help. Ek waardeer jou inset!

Kampgroete

Ons vang gees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep, 2022 @ 13:02:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16943
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Baie dankie Leon.

Die Gooseneck is verwyderbaar en ek het reeds met iemand gesels wat my moontlik daarmee kan help. Ek waardeer jou inset!

Kampgroete

As dit die geval is dan moet mens net meet wat is die hoogte waar hy gesny moet word en die hoek/grade waarmee die plaat (waarop die gewone bal op vas bout) daarop moet vas kom.

Ek sou twee plate sny ongeveer 6mm dik wat die goosneck volg van bo agter die bal tot onder waar hy aan die res van die haak vasgemaak word.  Dit gee dan ekstra stewigheid vir Links en regs as ook die normale trek en stoot kragte

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep, 2022 @ 07:54:12 am
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 738
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Ek het op die Jeep Grand Cherokee die goose nek verwyder en n stuk gemaak wat in sy plek vaskroef en n normale tow bal kon vat. Het vir meer as twee jaar gesleep (inglsluit 4x4 roetes met die karavaan) sonder probleme.  Het n ruk terug so its op n rak gesien. Dink dit was by Frontrunner gewees.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep, 2022 @ 07:16:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16943
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

A Ha.  Maybe Front runner can assist with a ready made part for your vehicle.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct, 2022 @ 08:56:39 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

The guys in Voortrekker road Pretoria will know what to do. Give them a call. They have been making tow bars for many years.

I would not modify the goose nek tow ball. It's geometry is very specifically engineered/designed.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct, 2022 @ 12:55:12 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20413
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

The guys in Voortrekker road Pretoria will know what to do. Give them a call. They have been making tow bars for many years.

I would not modify the goose nek tow ball. It's geometry is very specifically engineered/designed.

Autobar?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct, 2022 @ 07:48:56 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1347
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Ek sê weer : MOENIE met daai sleepstang gaan lol nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct, 2022 @ 08:38:51 am
Gert L
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 38 years

Weereens dankie vir die insette. Ek sal beslis nie laat verander aan die sleepstang nie. Julle antwoorde het my laat besef dat my skeptisisme gegrond is. El lan nie glo dat die installeerder inderdaad 'n afsaag en sweis oplossing voorhestel het nie...

 

Hiermee sluit ek die bespreking.

 

Kampgroete

Gert

Ons vang gees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required