English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 008
Total Replies: 243 750
Total Views: 82 973 806
topics: 788
replies: 12 644
views: 4 953 779
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

HELP: CR-V of CX-5 voor n Penta?

replies: 19
views: 439
19 Feb 2020 @ 16:59:37 pm
CHTH4M
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 19 Feb 2020

As gevolg van omstandighede moet my D/C plek maak vir n SUV, maar iets wat ons Penta kan sleep. In die begroting pas die 2.0L auto van Honda en Mazda (2015 modelle), beide +-114kw. Dis sal ons dag-tot-dag motor wees, so kan nie te oud met te veel kilos oorweeg. 

Penta wys 1300kg gross, beide voertuie mag wettig 1400kg+ sleep volgens wat ek lees.

Gaan dit werk?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 18:36:26 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 997
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

My skoonpa ry ‘n Honda CRV 2.0. Lieflike  voertuig maar baie pap. Ek dink jy gaan sukkel om ‘n groot wa soos die Penta te sleep. Net my opinie . Weet nie van die Mazda nie.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 19:19:42 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4602
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Kyk mooi na nm en gewig van jou motor

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 19:22:36 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Welkom op die forum Chris.

Ek voel ook die Mazda en Honda in hul petrol modelle kan sukkel met 'n Penta. As dit egter die Mazda 2.2D dan was die antwoord baie positief.

Kyk gerus hier en kies 'n woonwa met dieselfde gewig as die Penta.

https://towcar.info/GB/

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 20:30:40 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Chris. Die geskikte kombinasie  werk op n 80 - 20 ratio. As jou voertuig nog 20 persent oor het ivm gewig om te sleep is jy fine. Op die limit te  werk is risikos loop van vele probleme. 

Tyd gelede was Honda CR-V deel van sleep Kar van die jaar. Ek dink dit was n diesel model. Wat ek wel Kan onthou die toets was gedoen met n Penta. Hy het glad nie sleg gevaar onthou ek maar ongelukkig niks meer detail.

Die Mazda is natuurlik een van die mooiste SUV's vir my. Maar daar sal ek ook Vir diesel gaan. Jy gaan sukkel om n Penta te sleep met n petrol engin onder 2.4 capacity

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 20:52:11 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

John ja die Hondas is oorsee beskikbaar met 'n diesel en in hierdie klas was die Honda H-RV Diesel ook motor v d jaar maar nog nooit beskikbaar in ZA. Dis egter baie jammer.

Meer inligting:

https://www.thetowcarawards.com/tow-car/honda-hr-v/

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 21:27:29 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Car Mag 2014

Honda CR-V 2,2i D-TEC Elegance AT  The Honda’s engine has the second lowest power output (behind the Tiguan and along with the Outback) and this does reduce the suitability for serious towing. The five-speed epicyclic auto does a good job, enhanced by sporty paddle shifts and a sport mode that’s ideally suited to towing by maintaining lower gears for longer. The quiet engine has only one drawback: turbo lag. The low-ish mass of 1 757 kg results in some shunting from the heavy caravan. Suspension, ride, seats and build quality are all positives.  Pro: build quality  Con: bit light for caravan

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 21:33:10 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Gaan op Google. Search what tow car .com

Sit jou karre daarin en kry terugvoering's van sleep vermoee

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 21:53:13 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hier is die link

https://towcar.info/GB/

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 21:59:07 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

https://towcar.info/GB/

https://towcar.info/GB/

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 22:36:31 pm
CHTH4M
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 19 Feb 2020

Baie dankie vir die goeie terugvoer mede-kampers! 

Lyk my ek moet maar vir eers verder huiswerk doen.

Groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 06:20:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15833
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek is ook van opinie dat 'n petrol voertuig onder 2.4 so effe te lig is vir gemaklik sleep met 'n Penta.

Dit is maar 'n feit dat jy beter sal vaar met 'n diesel voertuig.   Dan Chris is die gewigte wat op die karavane aangebring is nie 100% korrek nie.  Kanse is baie goed dat jou Penta swaarder is as wat aangedui is.

Hoop jy kry gou 'n plaasvervanger vir die Tipper.

Laastens welkom op die forum.  Ek hoop jy gaan nog baie saam met ons kuier.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 08:17:35 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 08:25:02 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3050
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek was 3 jaar terug gedwing om sleepkar te koop.

Het Suzuki Grand Vitara gekoop. Het heeltyd met diesel Hilux'e gesleep.

Die Vitara is 2.4 petrol en ek het Swing gesleep. Dit was n enorme aan passing en ek het by tye gesweet om te sleep. Ook swaar op petrol. Het 6km/lt gekry as ek sleep.

My raad....gaan vir Diesel.

Wat Honda betref, daar was n paar diesels in SA bekend gestel. Hulle is bitter skaars. Het n man by die Eiland ontmoet wat een het en hy was Hoog in sy skik met die sleep vermoee.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 08:52:11 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 728
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Het `n hele paar jaar terug met `n CR-V (2.2) diesel model gesleep.

Die ding het oraait gesleep maar turbo het gegaan en dit was `n storie (`n Duur storie) om dit reg tekry. Het die voertuig verkoop terwyl hy nog reggemaak word. Tot Honda het kop gekrap met daai kar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 17:19:24 pm
CHTH4M
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 19 Feb 2020

Nogmaals dankie almal vir vriendelike verwelkoming en die advies. 

Beter om advies van ouens wat al daardeur is te kry. Maak sulke forums lekker. 

Soos met baie dinge lyk als mos "grand" op papier wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 06:17:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15833
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hou ons maar op hoogte oor jou besluit.  Ons nuuskierigheid is nou geprikkel en sal graag wil weet wat jy gekoop het om die Penta te sleep, hoekom jy daai tipper gekoop het, en dan volgens jou hoe werk hy vir jou?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 07:51:51 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4602
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Diesel verseker die antwoord hy lewer meer NM

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2020 @ 21:47:57 pm
CHTH4M
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 19 Feb 2020

Slotsom van die verhaal: 

1. Na al die advies en oplees/google het ek besef die petrol motors gaan nie die pyp rook nie.

2.Het na meer diesel opsies gekyk (Cx-5, Kia Sorento, Hyundai Sant-Fe) maar almal ver bo ons begroting of anders met baie kilos op. (Die Mazda bly maar vir my een van die mooistes.)

3. Ek stap toe toevallig by n handelaar in en daar staan n gebuikte Audi Q5 2.0tfsi Quattro vir die presiese 'begroting' prys met billike jaar en kilos. Heng jy hoor skaars daai enjin 'puurrr'... En ek dog 'wow, hierdie is nou van Bo', maar hengit hul bied my toe R35000 minder vir my bakkie aan as wat ek gedink het billik isπŸ™„.

Na die tyd gewonder of ek rerig al die kamp goed (stoele, rooster, tafel, ens) in Audi sou laai πŸ€” (ek verkies om niks los in karavaan te pak om krappe en skade te beperk).

So het toe besluit die Navara bly vir die sleep en ons sal maar op ander plekke plan maak om als te laat klop. Met al die loadshedding betaal ons darem minder vir krag ook πŸ˜‚... 

Maar om nou n sprong te maak, dalk n duisend of twee maandeliks te spaar en heel moontlik sit met n kombinasie wat nie saamwerk/kar wat ingee agv vrag is nie die moeitewerd. 

MAAR KAMP SAL ONS KAMP. 

Laat die vure brand! 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2020 @ 22:33:53 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Maar net my gevoel, voorkeur en ondervinding met sukkel.

Ek ry eerder met n Navara Kairo toe voor ek Vereeniging toe ry met n Audi. Slag my maar af oor die Audi storie maar ek het nog net 3 keer in n Audi gery, Al drie het soos nuut voor gekom en Al 3 het my Lang's die pad weg gegooi. Dit is net my vrees vir daardie brand.

Baie sal weer se dit is n fantastiese Kar en ek se beslis so as Hy nie probleme gee en dit is n baie mooi voertuig. Nuut en onder full maintenance plan, yes. anners lyk Hy vir my baie mooi by n ander baas.

Goeie besluit om eerder by jou Navara te Bly.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za