Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22123 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17866 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6324 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5424 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2014 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1875 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1693 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1324 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1192 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 863 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 444 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |

Sprite Swift te koop.
Hierdie pragtige mooi versiende en mooi na gekyk Sprite Swift - 1992 model te koop teen slegs R 45000-00 neg.
Koper woon in Alberton.
Rede vir verkoop:- Afgetree.
Die karavaan in my opinie is uiterslik "Netjies", nie dat hulle my skoonfamilie is nie.
Dit is persoonlik my aanbod prys, maar ongelukkig het ek kamp vaarwel geroep weens gesondheid.
Ek plaas dit as onderwerp voordat ek dit plaas onder "Classifieds".
Ek los eers die winskoop oop vir CP Lede.

Die karavaan het die volgende:
- Vol Voor Tent en Rally.
- Awning - 3,5mt met Voor en Kant Seile.
- Grondseil (Nuut).

Wat is die GVM van die karavaan.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Hi Leon
GVM - 840KG.
Tare - 680kg.
Sal hulle die awning apart verkoop?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ja, sos genoem in vorige onderwerp = R 3500-00 neg met voor en kantseile.
Neem ASB in ag, ek verkoop namens hulle en sit geen "Mark-Up" by nie en as jy besluit, stuur ek bloot hulle kontak besonderhede
Die karavaan se prys is ook verlaag na R 44500-00 neg met Awning en sonder Awning = R 42000-00 neg agv dat hulle huis tans verkoop is en het nie stoorplek nie.
Groete
Dennis
Weet jy dalk watter veerstel die wa het? Ek wil nie koop nie, ek wonder net.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Hello Geert,
Ja, sos genoem in vorige onderwerp = R 3500-00 neg met voor en kantseile.
Neem ASB in ag, ek verkoop namens hulle en sit geen "Mark-Up" by nie en as jy besluit, stuur ek bloot hulle kontak besonderhede
Die karavaan se prys is ook verlaag na R 44500-00 neg met Awning en sonder Awning = R 42000-00 neg agv dat hulle huis tans verkoop is en het nie stoorplek nie.
Groete
Dennis

Hulle kom nie per toeval in die rigting van Pretoria nie?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit is die soliede as met rubbers, presies dieselfde as my 1994 Swift wat ek destyds gehad het en "Gelykstaande" as my vorige 2001- Penta.
Op ou Gypseys het hulle "Onafhanklikke Veerstelsel" gehad.
Ek kan onthou met my 1ste karavaan - Gypsey Caravette 4, 1980 model het ek n gebuigde "Stub Axle" gehad wat n eenheid was waarvan die linker wiel na buite gehang het en kon nie een kry nie.
My enigste uitkoms op stadium was:- Ek het na n vasgestaande kos verkope (Padstal) gegaan en die "Strut" gekoop teen slegs R100, maar moes dit self uithaal en my oue vervang by die "Padstal".
Ek stel belang in die awning....wie moet ek kontak?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

'n Boer maak n plan né.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek wou my "Stub" eers warm maak en regbuig en dan "Spacers" plaas tussen wiel en briek-drom vir regloop vlak, maar die materiaal gehalte op die "Stub was EN8 Condtion Q" en sodra daardie gehalte materiaal warm gemaak word veroorsaak dit "Krake op Stub" wat dan lei tot "Metal Stitching" wat n redelikke bedraggie kos.
Ek het vervanging eers self laat (UT & MPI = Ultra Testing & Magnentic Particle Inspection) voordat aankoop vanaf die Padstal ge-finaliseer is.
Dit is so: n Boer maak n Plan en daar is altyd n baie goedkoper uitkoms.
W/app jou nommer na: 0Seven6 5zero3 2Six9three.
Of E-mail: denniskilia346@gmail.com
Jy kan my nommer ook by Leon kry.
Rede hiervoor is, is dat skoonsus nie enige vreemde nommer antwoord nie agv veiligheid.
Intussen sal ek haar laat weet.
Haar naam is: Christine.
Haar nommer: 0agt3 9vyf9 4een5drie
Dis die nommer wat ek van jou het...maar werk nie. Ek stuur epos

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Die Leisure Awning is verkoop aan Geert (Relaxed Camper) en nie meer beskikbaar nie.

Hierdie pragtige mooi versiende en mooi na gekyk Sprite Swift - 1992 model te koop teen slegs R 45000-00 neg.
Koper woon in Alberton.
Rede vir verkoop:- Afgetree.
Die karavaan in my opinie is uiterslik "Netjies", nie dat hulle my skoonfamilie is nie.
Dit is persoonlik my aanbod prys, maar ongelukkig het ek kamp vaarwel geroep weens gesondheid.
Ek plaas dit as onderwerp voordat ek dit plaas onder "Classifieds".
Ek los eers die winskoop oop vir CP Lede.

Die Awning is verkoop en agv dat die koop deur is van skoon familie se huis, skort die karavaan dringend n herberg en hulle het besluit om te verkoop teen R40k neg.
Sit op facebook marketplace...ssl vinnig verkoop
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ