English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 178
Total Replies: 261 568
Total Views: 83 541 691
topics: 1 014
replies: 14 419
views: 3 270 598
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Instant hot water taps

replies: 23
views: 299
22 Jun 2021 @ 16:19:46 pm
Plakker
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 07 Sep 2020
Experience: 17 years

Hello Mede Kampers

Wil net graag uitvind of iemand al een van die nuwe krane gekoop het wat aan krag koppel om warm water te verskaf.  Is dit die moeite werd om so kraan te bekom en indien watter maak/ tipe sal julle aanbeveel.

Hoor graag van julle.

Dankie en Groete

Plakker

Psalm 46:11 "Wees stil en weet ek is God."
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 16:31:42 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1486
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

ek ken hulle nie so goed nie maar glo nie so iets sal vir my werk nie.  Ek verkies koue water vir gesig was in die oggend

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 17:12:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16584
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Die krane werk seker soos die stortkoppe werk.  Hoe langer die water in die kraan is hoe warmer word dit.  Dus as die vloei stadig is is die water warm as dit vinnig vloei is dit kouer.

Met die stortkoppe is daar 'n "presure switch" wat die hitte element aan en af sit as die water druk te laag daal skakel hy af.  So as jy die water toe draai om dit stadiger te laat vloei  om warmer te word skakel die element af en jy weet dit eers as die koue water deur kom.

Hoe die krane werk kan moontlik dieselfde wees.  Die water is nie regtig warm genoeg soos wat ek dit gebruik om bv skottelgoed te was nie

Toe ons die Penta gehad het, het ons eerder 'n 20 liter Urn gebruik. Gebruik dit steeds as ons met die tent kamp.  Voordeel was:

  • Daar was altyd warm water vir koffie.
  • Het sommer met 'n 1,5L plastiek beker kook water bo uit die Urn geskep vir skottelgoed
  • Top net die Urn op so eenkeer gedurende 'n naweek kamp.
  • Jy wonder nie of die water gaan warm wees nie dit IS ordentlik warm.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 17:23:29 pm

Dankie Leon.  Die urn is 'n goeie idee.

Psalm 46:11 "Wees stil en weet ek is God."
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 17:29:08 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16584
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Dankie Leon.  Die urn is 'n goeie idee.

Ek het ook gesien dat van die mense maak 'n instalasie sodat die Urn direk oor die opwasbak is.

Ek het eers 'n 10L Urn gebruik maar dis te min water vir bv 'n naweek.  20L werk puik vir ons.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 18:03:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Minigeza werk vir my die beste....veral met naweek kampe  dan is ek nie lus om nog krag en tuinslange aan te lê vir miskien 2 of 3 keer se skottelgoedwas nie

https://www.caravanparks.com/212.For-sale-Minigeza-Appliances-Equipment-Gauteng-Pretoria.htm?&classSecID=90&classCatID=99&itemID=31978#classified_item

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 18:16:51 pm
Plakker
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 07 Sep 2020
Experience: 17 years

Minigeza werk vir my die beste....veral met naweek kampe  dan is ek nie lus om nog krag en tuinslange aan te lê vir miskien 2 of 3 keer se skottelgoedwas nie

https://www.caravanparks.com/212.For-sale-Minigeza-Appliances-Equipment-Gauteng-Pretoria.htm?&classSecID=90&classCatID=99&itemID=31978#classified_item

Dankie Relax Camper.  Sal bietjie loer na die gadget.

Psalm 46:11 "Wees stil en weet ek is God."
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 18:56:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ek het een vir die oowas buite vir die karavaan en een in my lapa gesit by die wasbak wat net koue water was.

Nog n goeie belegging vir R430 by Takealot.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 18:59:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Dit maak binne sekondes van nul tot 61 grade, het tot n stort kop ook.

Kom kyk en beleef.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 19:01:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Die krane werk seker soos die stortkoppe werk.  Hoe langer die water in die kraan is hoe warmer word dit.  Dus as die vloei stadig is is die water warm as dit vinnig vloei is dit kouer.

Met die stortkoppe is daar 'n "presure switch" wat die hitte element aan en af sit as die water druk te laag daal skakel hy af.  So as jy die water toe draai om dit stadiger te laat vloei  om warmer te word skakel die element af en jy weet dit eers as die koue water deur kom.

Hoe die krane werk kan moontlik dieselfde wees.  Die water is nie regtig warm genoeg soos wat ek dit gebruik om bv skottelgoed te was nie

Toe ons die Penta gehad het, het ons eerder 'n 20 liter Urn gebruik. Gebruik dit steeds as ons met die tent kamp.  Voordeel was:

  • Daar was altyd warm water vir koffie.
  • Het sommer met 'n 1,5L plastiek beker kook water bo uit die Urn geskep vir skottelgoed
  • Top net die Urn op so eenkeer gedurende 'n naweek kamp.
  • Jy wonder nie of die water gaan warm wees nie dit IS ordentlik warm.

Jammer om jou babbel te bars, maar dis nie hoe hy werk nie.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 20:23:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek het een vir die oowas buite vir die karavaan en een in my lapa gesit by die wasbak wat net koue water was.

Nog n goeie belegging vir R430 by Takealot.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 20:29:21 pm

22 Jun 2021 @ 20:50:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Dankie Geert

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 21:49:18 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5111
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Al negatief wat mens moet weet is dit gebruik 14 amp se krag. As jy by'n oord met 10A sokke kamp sal dit nie uitgepak word nie.

Verder werk hulle baie lekker. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 21:58:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek verkoop al geruime tyd die Minigeza....nog nooit een klagte gehad, net vele gelukkige terugvoering.  Ek het toe 6x van hierdie instant water taps gekoop om ook te herverkoop. Van die 6 al 2 comebacks gekry. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2021 @ 09:33:39 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Ek het een van daai instant geysers by Salt Rock gesien en getoets.

1) Dit trek ~12A. Trip meeste 10A site trips

2) Water is maar 45-50C. Bietjie koud vir skottlegoed.

3) Dit is ń beslomernis om dit te instaleer.

4) Dit vergemaklik skottelgoed was.

Ek het teen dit besluit en dra maar water aan van die warm kraan in die Exclusive wat 65C is. Sonder ń geyser in die woonwa dink ek ń urn of ń groot ketel, of een van daai mini 220V elements is ń beter opsie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2021 @ 09:42:16 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ons is maar nog altyd met min tevrede, darm is die Girl gelukkig.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 13:41:57 pm
Plakker
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 07 Sep 2020
Experience: 17 years

Dankie vir almal se insette.  Het besluit om eerder die Urn roete te gaan.

Groetnis

Psalm 46:11 "Wees stil en weet ek is God."
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 17:18:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Hehehe 😉

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 17:50:06 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1486
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

my vru verkies die oord se opwas plekke dit is haar kuier en geselsies ma plek

 sy wil niks weet van opwas by die karavaan nie.

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 20:15:27 pm
Kierie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 01 Feb 2021
Experience: 12 years

Hoeveel amps trek so urn dan?

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 21:22:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Hoeveel amps trek so urn dan?

Sal ook Wil weet......

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 21:23:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Moet selfde as n ketel wees, Hy het ook n element.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 21:26:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Hy gebruik meer krag met die dat hy heeltyd aan is, en aangaan soos dit onder sy temparatuur raak.

Sondag voor jy oppak gooi jy al daai warm water op die gras uit......... mooi krag en water gemors.

Darm is daar mos vir dit betaal.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za