Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21196 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5603 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4785 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 342 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Black friday bargains
Greetings Geert,
You have taken the lead in the past in matters relating to Bargains ????
I may be way of the mark, but it seems that "BLACK FRIDAY" bargains this year, apart from Tech Products, (Cell Phones , T V's and so on ) were a waste of time if not a bit of a con. I get the feeling that prices generally have really skyrocketed over the past 6 to 9 months. These prices have in general been offset to a degree where you are encouraged to buy 2 or more to get upto 20% off.
Has anyone els seen this trend or are there really bargains around ?
Go in Safety.
Ek vra ook maar vir Geert....lol.
Al weer oppad iewers heen.

Hierdie swart vrydag is, lyk dit my, maar soos 'n veiling: Mense raak emosioneel en wil eenvoudig iets koop en soms kry hulle nie 'n winskopie nie maar betaal inderdaad te veel. Om 'n winskopie raak te sien, moet jy weet wat die normale redelike prys is, en dit bepaal jy vroegtydig, nie as die sogenaamde veldtog reeds aan die gang is nie, want dan kan jy niks glo wat jy lees nie. Jy glo nie bloot wat die advertensie sê nie. Jy koop ook nie iets wat jy nie nodig het nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Also found that the specials were not really specials at all.
Even noticeable on takealot.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Jy moet jou pryse ken dis nie altyd goedkoper as dit se spesials nie
Haak daai wa kamp bly koning
Ons het n ou Predikant gehad wat altyd gese het "as jy iets koop , hoe goedkoop ookal, wat jy nie nodig het nie is dit nie n winskoop nie".
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
🤣

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

To make sure the Black Friday prices are really a drop in price you should have checked the prices of items you want during the year or at least before the month of Nov.
This way you would know if you are buying at discounted price or not. Last year we were in the market for new camp chairs but in the end all the prices between Campworld, Makro, Game and Outdoor Warehouse were the same as in the year before. So there was no saving when we bought them. Waited till black Friday for nothing
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Wil vir my voorkom of BLACK FRIDAY nie meer so n vreeslike groot gedoente is hierdie jaar nie? ....of kyk ek mis?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ja, ek merk dit ook op. Ek dink dis omdat die mense begin besef het die aanbiedings is nie altyd 'n winskoop nie. 'n Mens moet maar voor jy aanvaar iets is 'n winskoop, seker maak wat die redelike markprys is. Ek dink baie mense is dalk deur die euforie wat deur die bemarkingsveldtogte geskep is, opgesweep en het goed gekoop wat hulle later besef het was geen winskoop nie. Dieselfde gebeur op veilings as jy onkundig daar probeer koop.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek wonder of hulle nie daaraan moet dink om n WHITE FRIDAY ook aan te bied nie. Op daardie dag sal hulle NET goed verkoop wat gewaarborg is om goeie kwaliteit te wees. Dink net hoe lekker leeg gaan die winkels wees ... en veilig.
You'll never never know if you never never go
Wat vir my nogal opval is, hoeveel mense koop TV's wat GLADNIE lisensie het nie. Ek weet die mense kan die hele proses opseil, maar.........
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.

Wat vir my nogal opval is, hoeveel mense koop TV's wat GLADNIE lisensie het nie. Ek weet die mense kan die hele proses opseil, maar.........

Toe ons onlangs gekoop het, was hulle baie ernstig gewees tov lisensie. Ek dink winkels moet verantwoording kan doen van elke stel wat verkoop is. Maar ek het ook al gehoor dat verkoops ouens hul pelle help en sommer hul pelle se tv op jou lisensie plaas....dieselfde waar hul sommer selfoon sim kaarte verkoop wat op ander se name ge-rica is. Dit gaan lekker hier in SA....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Toe ons onlangs gekoop het, was hulle baie ernstig gewees tov lisensie. Ek dink winkels moet verantwoording kan doen van elke stel wat verkoop is. Maar ek het ook al gehoor dat verkoops ouens hul pelle help en sommer hul pelle se tv op jou lisensie plaas....dieselfde waar hul sommer selfoon sim kaarte verkoop wat op ander se name ge-rica is. Dit gaan lekker hier in SA....

Maak my moe#$g.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Oupa hulle trek Des van die Kaap af na ons toe. Sal vir hom 'n "Smart TV" moet koop sodat hy die Wifi kan gebruik.
Enige iemand wat kan help met 'n TV lisensie
ðŸËâ°
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Black Friday heeljaar by my, koop slegs spesiale aanbiedinge @ grootmaat veral skoonmaakmiddels en nie bederfbare items. Sorg dat ek my pryse ken.

Ek het pas 'n berig op Internet gelees wat sê heelwat Gautengers van Kaapstad toe getrek het, trek nou weer terug na Gauteng. Ddiee werkgeleenthede is seker maar beter hier bo, maar ek dink jy trek terug met 'n seer hartt.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hoping to get at least 10% discount on Black Friday - might even buy 2.
Been there--done it. ( Talking about the bathroom )

Presies reg Chris! Ek wens dit was vir ons moontlik op penne hier in die Noorde op te trek en finaal in die Suidkaap te gaan bly. Praktiese dinge maak dit egter moeilik. Nou swerf ons maar so tussen die twee provinsies solank ons nog kan.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven