English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 227
Total Replies: 248 643
Total Views: 83 108 959
topics: 988
replies: 13 954
views: 3 252 689
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Neus jas

replies: 38
views: 523
22 Feb 2020 @ 20:04:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek weet nie wat is die regte benaming hiervoor nie. Vandag by die skou gekoop....R200. Dink dis n oulike idee!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
22 Feb 2020 @ 20:17:37 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Netjiese cover. Ek gooi Sommer n ou seil daar voor oor.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 20:53:07 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 385
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hello Geert,

I may be wrong, but it seems you cannot resist buying any new gadget that appears on the market. You must have a whole garage full of caravaning goodies. This one looks nice. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 22:04:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hello Geert,

I may be wrong, but it seems you cannot resist buying any new gadget that appears on the market. You must have a whole garage full of caravaning goodies. This one looks nice. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2020 @ 22:07:49 pm

Ek weet dis maar een van my swak punte....baie het al verander in wit olifante....maar is maar deel van die pret. Sal maar een van die dae n lys hier plaas van items te koop🙂

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 13:57:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9393
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het hom nie gesien nie.

By watter stalletjie was hy.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 14:30:17 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dit is n baie goeie idee om die wa se coupler, electrical's en jockey toe te maak teen wind en weer.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 17:31:08 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Het gewonder wanneer iemand hierdie leemte in die mark gaan toemaak.

Goeie gedagte. Ons gaan nou meer ouens sien wat díe roete gaan.

Ek sal een van hulle wees.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 18:34:35 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4278
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek het een laat maak so twee jaar terug (of is dit langer) terwyl ons by Fairhills Caravan Park gekamp het. Myne maak die hele deksel oor die a-raam toe.

Die dame het vir al die kragpunte oortreksels gemaak toe vra ek haar of sy kans sien vir so iets. Na 'n paar modifikasies was dit klaar binne 3 dae.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 19:02:03 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Hendrik het jy dit in die Margate omgewing laat maak en as jy onthou sal ek bly wees om te hoor by wie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 19:12:17 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4278
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Hendrik het jy dit in die Margate omgewing laat maak en as jy onthou sal ek bly wees om te hoor by wie.

Sy het vir Fairhills se kragpunte oortreksels gemaak so twee jaar gelede. Ek glo die eienaar van Fairhills sal jou kan help. Hoop jy kom reg.

Sal more 'n foto neem en post.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 19:35:25 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Baie Dankie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 08:24:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15964
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het een laat maak so twee jaar terug (of is dit langer) terwyl ons by Fairhills Caravan Park gekamp het. Myne maak die hele deksel oor die a-raam toe.

Die dame het vir al die kragpunte oortreksels gemaak toe vra ek haar of sy kans sien vir so iets. Na 'n paar modifikasies was dit klaar binne 3 dae.

Die selfde dame wat my Krimp Varkie Kamp S/wa se tent gemaak het, het vir die Maia so A-raam oortreksel gemaak.

Hy pas ook oor die hele A-raam.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 08:45:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het hom nie gesien nie.

By watter stalletjie was hy.

Caravan fitment centre 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 08:48:49 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4278
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dis hoe myne lyk. Wanneer dit vasgemaak is trek dit redelik styf met die verstelbare bande, so die wind kan dit nie skyf nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 09:13:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15964
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Behalwe vir die Jockey wiel se regop gedeelte lyk myne soortgelyk.  Myne se materiaal word in die middel deur die jockey se slinger gelig soos 'n tentjie.  Dan die punte naaste aan die karavaan het tent oggies in wat met fiets rekke getrek word na die hoekstutte se voete toe.

Ek ry nie met hom in posisie nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 10:47:20 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4278
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die voorste deel is soos 'n kous en maak die coupler ook onder toe. So ja, ek kan ook nie met dit in posisie ry nie. Net vir beskerming by die kampplek.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2020 @ 17:19:44 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 726
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

my karavaan seil het sy aparte kous vir die neus, dit is beter as die eerste een wat aan die seil self vas was

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2020 @ 09:07:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wil een kry wat die A-frame ook beskerm...sal by alluminium Concepts by Kempton karavane hoor of hulle kan help

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
25 May 2020 @ 21:19:49 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek wil een kry wat die A-frame ook beskerm...sal by alluminium Concepts by Kempton karavane hoor of hulle kan help

Geert

Sal jy asb laat weet as jy daar reggekom het. 

As jy tevrede is kan ek hulle per telefoon versoek om vir my een te maak en dan gaan afhaal as ek daar verby gaan.

My wa se neus brand erg hier in die Malelane son.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2020 @ 21:29:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert

Sal jy asb laat weet as jy daar reggekom het. 

As jy tevrede is kan ek hulle per telefoon versoek om vir my een te maak en dan gaan afhaal as ek daar verby gaan.

My wa se neus brand erg hier in die Malelane son.

Ek sal so maak. Ek wil hulle vra want daar staan klomp karavane op hul perseel sou hulle wil afmetings neem en pas.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2020 @ 21:53:07 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek sal so maak. Ek wil hulle vra want daar staan klomp karavane op hul perseel sou hulle wil afmetings neem en pas.

Hulle kan sommer daar gaan meet.

Het my ekstra stoep op díe manier laat maak. Hulle het op perseel bestaande wa se tent gaan meet, effe te kort op die ritsluiter, maar hy was gemeet.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2020 @ 22:13:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nounet navraag gestuur....sal hier laat weet sodra ek terugvoering kry. Ek het gevra dat die binnekant dieselfde sagte materiaal afwerking moet kry as n travel blanket

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2020 @ 22:51:04 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek het nounet navraag gestuur....sal hier laat weet sodra ek terugvoering kry. Ek het gevra dat die binnekant dieselfde sagte materiaal afwerking moet kry as n travel blanket

Dankie. Waardeer

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2020 @ 10:42:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert

Sal jy asb laat weet as jy daar reggekom het. 

As jy tevrede is kan ek hulle per telefoon versoek om vir my een te maak en dan gaan afhaal as ek daar verby gaan.

My wa se neus brand erg hier in die Malelane son.

Hulle het my laat weet dat hulle standaard oversized covers maak wat op alle A-frames sal pas. Hulle maak dit van enkel laag PVC....geen voering aan binnekant nie. Hulle hou dit standaard in voorraad aan....so hoef nie spesiaal te bestel nie. Prys is R500

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2020 @ 10:44:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hulle het my laat weet dat hulle standaard oversized covers maak wat op alle A-frames sal pas. Hulle maak dit van enkel laag PVC....geen voering aan binnekant nie. Hulle hou dit standaard in voorraad aan....so hoef nie spesiaal te bestel nie. Prys is R500

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2020 @ 21:56:53 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Hulle het my laat weet dat hulle standaard oversized covers maak wat op alle A-frames sal pas. Hulle maak dit van enkel laag PVC....geen voering aan binnekant nie. Hulle hou dit standaard in voorraad aan....so hoef nie spesiaal te bestel nie. Prys is R500

Geert

Baie dankie. Ek dink tog dit sal vir my die moeite werd wees om een te kry. Die son skade begin wys voor op die wa. Malelane se son brand erg in die somer wanneer die wa vroegoggend son kry. 

Ek moet my afdak vervang, so sal moet kyk hoe gaan ek dit aanspreek.

Ek gee nie om vir die felt binnelaag nie want die neusjas gaan mos nie rondskuif en beweeg soos die voorste neuskombers nie.

Ek moet die laaste week Junie in Pretoria wees en sal dan by hulle om ry om een te loop koop.

Dankie vir jou moeite.

Waardeer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2020 @ 16:38:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert

Baie dankie. Ek dink tog dit sal vir my die moeite werd wees om een te kry. Die son skade begin wys voor op die wa. Malelane se son brand erg in die somer wanneer die wa vroegoggend son kry. 

Ek moet my afdak vervang, so sal moet kyk hoe gaan ek dit aanspreek.

Ek gee nie om vir die felt binnelaag nie want die neusjas gaan mos nie rondskuif en beweeg soos die voorste neuskombers nie.

Ek moet die laaste week Junie in Pretoria wees en sal dan by hulle om ry om een te loop koop.

Dankie vir jou moeite.

Waardeer.

Ek het amper vergeet van alloutdoors hier naby Waterkloof lugmag basis in Pretoria. Hy het paar verskillendes wat hy maak.

Hier is sy antwoord op sy epos wat hy gestuur het:

Ons a frame covers met standaard materiaal = R 250

Indien jy iets wil he wat langer in vol son gaan hou kan ons vir jou n PVC een maak teen R 300

As jy iets wil het wat in lining binne het is dit R 350

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2020 @ 17:32:00 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek het amper vergeet van alloutdoors hier naby Waterkloof lugmag basis in Pretoria. Hy het paar verskillendes wat hy maak.

Hier is sy antwoord op sy epos wat hy gestuur het:

Ons a frame covers met standaard materiaal = R 250

Indien jy iets wil he wat langer in vol son gaan hou kan ons vir jou n PVC een maak teen R 300

As jy iets wil het wat in lining binne het is dit R 350

Dankie.

Sal hom ook oorweeg. 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2020 @ 17:52:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie.

Sal hom ook oorweeg. 

Hy het fotos ook gestuur....sal dit later plaas as ek by rekenaar is....lyk regtig baie netjies

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 10:40:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het amper vergeet van alloutdoors hier naby Waterkloof lugmag basis in Pretoria. Hy het paar verskillendes wat hy maak.

Hier is sy antwoord op sy epos wat hy gestuur het:

Ons a frame covers met standaard materiaal = R 250

Indien jy iets wil he wat langer in vol son gaan hou kan ons vir jou n PVC een maak teen R 300

As jy iets wil het wat in lining binne het is dit R 350

Soft white and brown

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 10:41:53 am

Olive Brown

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 10:43:25 am

PVC

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 10:44:46 am

Canvas with lining

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 15:44:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

A-frame cover

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2020 @ 17:14:37 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

A-frame cover

Geert,

Is dit die een van Aluminium & Canvas in Kempton?

Of elders?

Dit is presies wat ek soek.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2020 @ 20:08:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert,

Is dit die een van Aluminium & Canvas in Kempton?

Of elders?

Dit is presies wat ek soek.

Dis van alloutdoors. Hulle is 3 minute se ry vanaf Discovery Campworld in Pretoria. Kostes was R300

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2020 @ 20:49:21 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Dis van alloutdoors. Hulle is 3 minute se ry vanaf Discovery Campworld in Pretoria. Kostes was R300

Dankie Geert

Sal hulle skakel om seker te maak hulle het voorraad voor ek Pretoria toe gaan einde Junie. Díe een lyk effe meer professioneel gevorm as die een van Canvas & Alluminium.

Was eenmaal by hulle plek saam met skoonseun.

Dankie vir jou moeite en die fotos. Dit het my help besluit.

Die ander 'fit all' een lyk effe 'unkempt' teenoor hierdie een van All Outdoors. 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2020 @ 09:37:35 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 723
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Julle Gauteng-boggers is darem gelukkig om gereeld lekker karavaan en buitelug-skoue te kan hê. Ek wil al lank-al vir my n beus-doek koop. Dis nie dat ek nie een in die Kaap kan kry nie, dis eerder dat ek nie een kan bekostig nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za