English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 133
Total Replies: 246 292
Total Views: 83 058 643
topics: 978
replies: 13 723
views: 3 248 001
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Spaar wiel bracket

replies: 25
views: 391
22 Jan 2020 @ 10:14:44 am
KKNico
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 22 Jan 2020
Experience: 10 years

Hi. Ek het n tourer sp en ek het die spar wiel bracket wat onder die karavaan is afgehaal en wil eerder die spaar wiel voor op die aframe sit maar om so bracket te kry lyk my is nie maklik nie. weet julle dalk van enige iemand wat so iets maak of so iets het.

groette

Nico

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 10:21:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16320
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Benkie hier op die forum het hulle gemaak....maar ek dink nie meer nie, geniet nou sy pensioen. Miskien kan hy verwysing gee as hy hier lees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 10:53:04 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2965
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nico. Om die bracket te maak is nie moeilik. Die ding waarvoor jy moet versigtig wees is wanneer jy gate boor om hom vas te sit sodat die nek "A Frame" nie verswak. Of as jy sweis aan die nek "A Frame. Dit moet iemand wees wat weet wat hy doen

Wat ek sal doen is om die spaar wiel in posisie te kry waar ek hom wil he en van daar n staal struktuur te skep om netjies te vertoon en sy job te doen. 

Jy behoort klaar gemaakte carriers by 4x4 plekke op te spoor wat dalk net bietjie modifications nodig het. 

Sit fotos op van jou wa en waar jy die outjie van plan is om te sit

Ek self sal nie baie tevrede wees met n spaar onder die wa.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 15:03:18 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1160
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Ek het die Sprite SC en my noodwiel is in die neuskas netjies in die voorafvervaardige posisie. Hoekom nie die noodwiel terugsit waar dit oorspronklik moes wees nie?

My probleem met jou voorgestelde "oplossing" is dat die gewig op die A-Raam aansienlik gaan verhoog en moontlik (??) mag lei tot verdere probleme (daardie wiel is dem swaar ...!)

Eienaardig genoeg is ek weer opsoek na 'n plekkie op my SC om 'n ekstra band (sonder velling) te stoor .... band is 'n ekstra vir my VW Touareg (het 'n band afgeskryf in Marekele, moes 'n ander een koop wat nie dieselfde is as die wat reeds op "Geit" is nie, en niemand wil die "anderste" een by my oorneem nie, nou gaan dit saam vir "net ingeval").

Band is 225/50x18 so sal seker nie in hierdie stelsel van jou pas nie??)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 15:36:49 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1026
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Hi. Ek het n tourer sp en ek het die spar wiel bracket wat onder die karavaan is afgehaal en wil eerder die spaar wiel voor op die aframe sit maar om so bracket te kry lyk my is nie maklik nie. weet julle dalk van enige iemand wat so iets maak of so iets het.

groette

Nico

Is daar ‘n rede hoekom jy dit van agter die wa afgehaal het? Wat was die probleem. My Tourer se spaarwiel is in die neus soos die wa vervaardig is. Ek het nie lugreeling nie en vind die voorste pakplek baie nuttig . 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 17:40:50 pm
KKNico
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 22 Jan 2020
Experience: 10 years

Ek het die Sprite SC en my noodwiel is in die neuskas netjies in die voorafvervaardige posisie. Hoekom nie die noodwiel terugsit waar dit oorspronklik moes wees nie?

My probleem met jou voorgestelde "oplossing" is dat die gewig op die A-Raam aansienlik gaan verhoog en moontlik (??) mag lei tot verdere probleme (daardie wiel is dem swaar ...!)

Eienaardig genoeg is ek weer opsoek na 'n plekkie op my SC om 'n ekstra band (sonder velling) te stoor .... band is 'n ekstra vir my VW Touareg (het 'n band afgeskryf in Marekele, moes 'n ander een koop wat nie dieselfde is as die wat reeds op "Geit" is nie, en niemand wil die "anderste" een by my oorneem nie, nou gaan dit saam vir "net ingeval").

Band is 225/50x18 so sal seker nie in hierdie stelsel van jou pas nie??)

Hy behoort te pas want hy Kan verstel om n groter band te akomodeer. 

Rede vir spaarwiel nie Meer op oorspronklike plek nie is daar moes plek gemaak word vir die aircon en ja toe skuif hulle hom na agter onder die karavaan en dit werk nie vir my nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 17:42:53 pm
KKNico
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 22 Jan 2020
Experience: 10 years

Is daar ‘n rede hoekom jy dit van agter die wa afgehaal het? Wat was die probleem. My Tourer se spaarwiel is in die neus soos die wa vervaardig is. Ek het nie lugreeling nie en vind die voorste pakplek baie nuttig . 

Hi

Die rede vir die spaarwiel nie Meer op sy plek nie is die aircon staan nou daar en ek mis die pak plek maar die plekke waar ek Kamp Hou ek nogal van die pompie in die middag as ek so ou slapie vang

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 07:03:05 am
Henning & Zettha
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 17 Mar 2016
Experience: 47 years

  Hang hom maar op iewers, dink jy gaan hom nog nodig kry voorentoe.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 07:59:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16320
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis seker handig om hom so onder die wa te hê, maar ek moes Desember onder die wa inkruip om bedrading deur te trek vir kamera....spasie is maar beperk en het maar bietjie sukkel gegaan......glo dit kan n mission raak om nog te sukkel met n spaarwiel onder die wa

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 08:12:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nico verskoon maar die vinnige tekening.  Dis basies wat jy nodig het.

Dit is basies 'n pyp wat gebuig word in die vorm.   Met twee hoek ysters op die punte (Sorry hulle is verkeerdom geteken).

Beide van die hoek ysters het aan die onderkant  pypies met 'n pen deur wat kan die as 'n skarnier sodat die bracket na links of regs oor geswaai kan word deur net een van die penne uit te trek.

Gaan na 'n plek toe wat uitlaatstelsels maak. Kies 'n dikte pyp van S/steel wat hulle daar het en gebruik vir uitlaat stelsels.  Hulle het 'n Pipe Bender en sal die pyp vir jou kan buig binne  'n half uur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 08:17:47 am
KKNico
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 22 Jan 2020
Experience: 10 years

Nico verskoon maar die vinnige tekening.  Dis basies wat jy nodig het.

Dit is basies 'n pyp wat gebuig word in die vorm.   Met twee hoek ysters op die punte (Sorry hulle is verkeerdom geteken).

Beide van die hoek ysters het aan die onderkant  pypies met 'n pen deur wat kan die as 'n skarnier sodat die bracket na links of regs oor geswaai kan word deur net een van die penne uit te trek.

Gaan na 'n plek toe wat uitlaatstelsels maak. Kies 'n dikte pyp van S/steel wat hulle daar het en gebruik vir uitlaat stelsels.  Hulle het 'n Pipe Bender en sal die pyp vir jou kan buig binne  'n half uur.

Awesome baie dankie. maar gedink die ou spaarwiel sal vir eers maar bietjie bakkie ry wil nou net die bracket uit die pad kry voor die pantofel regering vir my loer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 08:19:44 am
KKNico
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 22 Jan 2020
Experience: 10 years

  Hang hom maar op iewers, dink jy gaan hom nog nodig kry voorentoe.laughing

nee jong jy weet mos soos mens aanstap in die jare en die genot voggies geniet word die ingeboude spens groter dan word onder die wan inkruip nie meer verkies nie. ha ha 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 07:55:27 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

John at Kempton Caravans made one for me that is mounted on the 'A' frame with a hinge so you can have easy access to the nose cone locker.

When I put the air-con in the nose cone, I had Steel-Lite make one to mount on the back of the van, as per the profile photo on the left.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 12:27:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16320
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Benkie hier op die forum het hulle gemaak....maar ek dink nie meer nie, geniet nou sy pensioen. Miskien kan hy verwysing gee as hy hier lees

Benkie se sparewheel bracket

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 12:38:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Shoe Geert daai kamera se fokus was erg uit toe daai pic's geneem is.      tongue-outlaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 12:40:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16320
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Shoe Geert daai kamera se fokus was erg uit toe daai pic's geneem is.      tongue-outlaughing

Probeer weer....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 12:43:45 pm
KKNico
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 22 Jan 2020
Experience: 10 years

Probeer weer....

het jy dalk die planne op hande?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 12:46:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16320
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

het jy dalk die planne op hande?

Nee....daai is fotos van Benkie wat hy lank terug geplaas het....hy het daai brackets gemaak. Hy is nog so nou en dan hier op die forum....hoop hy sien hierdie draad raak en sal jou sekerlik met planne kan help

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 16:58:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9252
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Goeie idee.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 20:58:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16320
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Goeie idee.

Dis seker goeie idee om spasie te skep, maar ek sal dit nie sommer doen oor die feit van gewig nie.  My neus gewig is reeds baie swaar....weet nie watse kant van die 200kg nie. Om dan spaarwiel uit nose cone te haal, voorentoe te skuif met ekstra gewig van bracket en dan nog daai spasie wat ek in nosecone geskep het te vul met ander items wat gewig nóg meer gaan opjaag op trekhaak.....dit wil ek nie hê nie. My nosecone is reeds baie leeg met net basiese goed in soos spaarwiel, krag kabel en tent penne en is reeds te swaar vir my

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 21:50:36 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 527
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years

I was going to ask the forum members if they thought it a good idea if i started manufacturing the spare wheel brackets again  Would there be a profitable market for them ? 

If so i would have to redesign the brackets to be adjustable so that one size fits all caravans  The original brackets where made from mild steel and powder coated 

I would consider making the new brackets from aluminium which would make them much lighter although the old ones only weighed 7 kg 

I used the brackets on both my Penta and Expo with no weight problem 

Your imputs will be greatly appreciated

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2020 @ 13:31:34 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1776
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

John by Kempton Karavane het vir my ook een gemaak. Die neus was erg swaar met aircon in die neuskas en ekstra battery in die wa.

Ek het dit afgehaal en die spaar na onder die wa verskuif. Bracket deur John gemaak.

Ek het ook frustreerd geraak met hoeveel keer ek eers die spaarwiel uit die pad haal voor ek in die wa se neuskas kon in.

Hoeveel pap wiele kry mens. Ek het die spaar onder die wa en sal dasrdie frustrasie hanteer die keer wat ek 'n pap wiel kry.

'n Vorige draad (2017) het ek fotos van die bracket geplaas.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2020 @ 13:35:04 pm

29 Jan 2020 @ 08:14:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

I was going to ask the forum members if they thought it a good idea if i started manufacturing the spare wheel brackets again  Would there be a profitable market for them ? 

If so i would have to redesign the brackets to be adjustable so that one size fits all caravans  The original brackets where made from mild steel and powder coated 

I would consider making the new brackets from aluminium which would make them much lighter although the old ones only weighed 7 kg 

I used the brackets on both my Penta and Expo with no weight problem 

Your imputs will be greatly appreciated

Ek dink dat die bracket verseker sal verkoop.  Daar sal verseker so bietjie navorsing gedoen moet word om te kyk of daar 'n verskil is tussen die verskillende  A-rame.  Dis nou in onderstel vervaardigers soos Jurgens, BWP, ALKO ens.

My insiens was dit maar nog die beste oplossing ooit buite die plasing in die neuskas self.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 18:52:34 pm
KampeerWeer
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 14 Jan 2019

Het iemand al gedink om die spaar agter die wa vas te maak?.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 20:47:20 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1416
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Dit lyk my daar is nou twee drade wat dieselfde uitdaging aanspreek.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za