English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 990
Total Replies: 243 423
Total Views: 82 950 364
topics: 969
replies: 13 547
views: 3 241 580
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Caravan Show

replies: 21
views: 470
13 Dec 2019 @ 06:13:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15795
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sien die groot skou wat jaarliks aan die einde van Feb plaasvind by Gallagher Estate in Midrand, het weer 'n naam verandering gekry.  Die skou vind volgende jaar op die naweek van 21 - 23 Feb 2020 plaas en word nou genoem die "CARAVAN SHOW".

Ek besoek gewoonlik die skou want dit dek gewoonlik al die karavane en kamp uitrusting.

Hou die spot op die kalender op as jy naby is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 06:26:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie....ek gaan hom so aanteken. Ek het gehoor Jurgens het ook weer hul plek bespreek daar.....het hul gemis vorige keer.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 06:30:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Miskien is Caravan show n meer gepaste naam. As mens kyk na die spasie wat opgeneem was die afgelope keer, dan was dit oorheersend karavaan, motor home en boswaens gewees. As ek dit nie mis het nie, was die een saal net met bogenoemde en die ander saal was goeie gedeelte van spasie opgeneem deur n boswa maatskappy

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 06:57:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15795
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis reg ja Geert. Ek is dit ook eens dat dit die Karavaan Skou genoem word.  Maar dan buitelug skou het alle kampeer goete ingesluit.

Maak nie saak wat nie....................... ek is daar volgende jaar as dit die liewe Vader se wil is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 10:14:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8985
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal dit onthou.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 15:14:44 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 642
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

kyk uit vir hom

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 22:22:43 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 314
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

I have not visited one of these shows in the past, Do they have a lot of gadgets and accessories?  I won't be changing caravans any time soon so the side shows could be of more interest.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 23:05:31 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2864
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek gooi nou n klip in die bos.

Is dit nie maar dieselfde om by Makro, Campworld en loftus karavane in te draf as wat jy na die tipe skoue toe gaan, behalwe as die Bier tuin jou trek.

Sien omtrent dieselfde goed.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 23:51:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die 2019 skou het ek baie geniet met al die nuwe karavaan maatskappye en nuwe modelle wat op die mark gekom het. Ek is self nie in die mark vir n nuwe wa nie en ook nie vir n spesifieke gadget of bybehore nie, maar vir die liefde wat ek vir kampeer het geniet ek dit vreeslik om te sien wat nuut op die mark is en wat verskillende maatskappye aanbied. 

Moet bieg die GEIT het al paar keer pos gevat by so n skou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2019 @ 14:10:34 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek sal uitkyk vir die skou. Soos reeds genoem is kan ek byvoeg die baie dak tente wat 'n wa se prys kos is weer vir my iets wat ek graag na kyk. Altyd goed om te kyk met watter idees mense uitkom om die goed gerieflik te maak. Kyk ook graag na die aste se detail asook lekker geselsies met die tegniese en verkoopsmense. 

Ek sal tog volg keer in Makro na die karavane in die speelgoed afdeling kyk coolcool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 06:43:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie skou is ook al om die draai.....sal graag wil gaan loer....klink of daar paar nuwe modelle ten toon gestel gaan word....Jurgens praat van n nuwe Classique en OKTO met hul nuwe dubbel as met vol badkamer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 07:37:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15795
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

O ja ek wil graag die nuwe Classique gaan besigtig.  Hoop Jurgens het hom klaar soos wat hulle vir ons genoem het tydens ons besoek aan die fabriek.

Dan kan mens seker sê dit wat by die onderskeie kamp winkels te siene is sal jy daar by die skou kry.  Voordeel is hier is almal onder een dak en dan is daar 'n paar manne wat nuwe gadgets ten toon stel.

So dis 'n outing vir die dag en ek hoop om die nuwe modelle te besigtig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 07:42:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15795
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sal ons weer 'n afspraak maak en kom ons sê so teen 10H00 by die Caravanparks.com stalletjie in Saal 3 die Saterdag oggend bymekaar kom.

Net so vinnige hallo sê en ondersteuning vir ADMIN.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 07:47:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sal ons weer 'n afspraak maak en kom ons sê so teen 10H00 by die Caravanparks.com stalletjie in Saal 3 die Saterdag oggend bymekaar kom.

Net so vinnige hallo sê en ondersteuning vir ADMIN.

Reg met my...sal 10am daar wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 07:54:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15795
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hi Gonnie

We will visit you at the stall on Sa 22 Feb at 10H00.  Hamurgers and Coke will be great thanx ..................................................tongue-outinnocentlaughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 08:52:40 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1640
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Ek werk saterdag 2 tot 5 en sondag 8 tot 11 by die CCSA Stalletjie. kom maak n draai.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 05:39:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek werk saterdag 2 tot 5 en sondag 8 tot 11 by die CCSA Stalletjie. kom maak n draai.

Hi Nico....ek is van plan om Saterdag vroeg te gaan, maar as dinge anders uitdraai en ek is nog 2pm daar sal ek kom inloer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 05:40:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sal ons weer 'n afspraak maak en kom ons sê so teen 10H00 by die Caravanparks.com stalletjie in Saal 3 die Saterdag oggend bymekaar kom.

Net so vinnige hallo sê en ondersteuning vir ADMIN.

Leon....ek dink jy het laas jaar baie vroeg gegaan....is dit dan nog lekker stil? Geen rye om in te gaan nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 11:11:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Leon....ek dink jy het laas jaar baie vroeg gegaan....is dit dan nog lekker stil? Geen rye om in te gaan nie?

Hoe laat maak hulle oop en hoe laat is goeie tyd om te gaan?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 14:32:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek lees Quantum gaan 2x nuwe modelle launch op die skou!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 13:01:27 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15795
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hoe laat maak hulle oop en hoe laat is goeie tyd om te gaan?

Ja ons gaan altyd vroeg.  Eetgewoonlik 'n brekkie by die oppad soontoe.  Ons is gewoonlik so in die omgewing van 09h00 daar.

Die tye is Vrydag van 09h00 - 18h00

Saterdag van 08h00 - 17h00

Sondag  van 08h00 - 16h00

 

Oupa en Ouma shop saam die jaar.

 

Sien julle 10h00 by CP.com se stalletjie.  Hoop ek onthou self.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 07:53:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15643
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja ons gaan altyd vroeg.  Eetgewoonlik 'n brekkie by die oppad soontoe.  Ons is gewoonlik so in die omgewing van 09h00 daar.

Die tye is Vrydag van 09h00 - 18h00

Saterdag van 08h00 - 17h00

Sondag  van 08h00 - 16h00

 

Oupa en Ouma shop saam die jaar.

 

Sien julle 10h00 by CP.com se stalletjie.  Hoop ek onthou self.

Dankie....gaan ook maar probeer vroeg gaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First