English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 752
Total Views: 82 445 686
topics: 935
replies: 12 683
views: 3 207 600
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Jurgens Campworld toer - 2 November 2019

replies: 48
views: 626
02 Nov 2019 @ 14:50:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Klompie van ons forum lede het vanoggend n begeleide toer meegemaak by die Jurgens Campworld fabriek noord van Pretoria. Ek wil hiermee begin om BAIE BAIE DANKIE aan Jurgens Campworld te sê vir hul gasvryheid om ons deur die fabriek te neem. Die profesionele wyse waarop dit aangebied was, was uit die boonste rakke en so ook die vriendelikheid.....selfs die behulpsaamheid met vrae en probleme. Ek wens meer lede kon hierdie toer meegemaak het....dit het werklik my siening op die karavaan bedryf verander. Altyd gedink dis n besigheid wat mense rook met pryse teenoor kwaliteit. Daar staan miljoene der miljoene rande se masjienerie....en die kostes om dit te onderhou....en dan nog personeel kostes. Mens skrik....gedink is paar ouens wat jou wa inmekaar sit....nee....daar is 100de mense wat hand bysit om wa deur hele proses te fabriseer. 

Met die gesindheid en insette van hierdie personeel en met die trots wat hulle die naam Jurgens op hul hart dra, sien ek net goeie vooruitsigte vir hulle. Klink of hulle nog besig is om deur die dip te gaan, maar gaan verseker binnekort koning kraai ander kant.

Ek plaas klompie fotos......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 15:01:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

1

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 15:05:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

2

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 15:09:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

3

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 15:12:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

4

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 15:12:43 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5647
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Baie dankie julle, al was ek laat was dit vir my die moeitewerd gewees.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 15:15:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

5

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 15:19:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

6

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 15:24:09 pm
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 18 Feb 2016

Roughly how long does it take to build one caravan ? Say a Swing or Sprint?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 15:48:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Roughly how long does it take to build one caravan ? Say a Swing or Sprint?

This is going to be a new Penta. They said it should be finished by next week Tuesday. So I would say approx 10days

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 16:59:19 pm
Gerd
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1025
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Poor Juergens, so many machines and staff...Now hurry up and quickly buy Exclusives to prevent financial disaster.

I just say one thing. Always remember that Jurgens has a near monopoly in SA and they really have not offerd the public any interesting designs or even more modern caravans during the last 20 years.. I say : SHAME !!!! The dealers are full of all the same, be it parts or caravans.

Don,t get exited, it is just my opinion

PS Many years ago I heard the same defence (glorifying arguments) concerning SASOL ....Where are they today ??????  Petrol from coal (all South African and you pay world oil prices for it  an all their plastics and artificial fertilizers ??? You pay world prices for it!

No thanks to Monopolies

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 17:19:45 pm
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1775
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

And here is my opinion and I am excited :-

Fantastic to have on the same day some wonderful news in South Africa :-

  • World  class rugby win for the Boks
  • A manufacturing plant returning to glory

Thank you Boks !

Thank you Jurgens !

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 17:43:11 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1918
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Thanks Lennie i support your optimism and i am glad to see that Jurgens took the bull by the horns. I am confident that they will become the same leader company in future. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 17:44:57 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1918
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Dankie Geert vir die fotos. Dit voel vir my asof ek self daar was. Ek waardeer dit.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 17:46:36 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

Hello Geert,   Many thanks for the comprehensive collection of photos, it's a pity the tour clashed with the RWC, I am sure a lot more of us would have enjoyed the tour, but did not join in for fear of missing seeing the BOKS win.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 18:03:17 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Geert baie dankie vir die fotos. As dit nie vir die rugby was sou ek ook dit wou meemaak.

Wat 'n vorige plasing aan betref sien ek geen rede hoekom mens 'n SA produk lokaal moet verkoop teen 'n laer as wereldprys nie. Sasol het wel begin met staatsgeld om ons te help in die sanksie tyd. Dit beteken egter nie hul moet brandstof teen 'n weggee prys verkoop nie. Vraag en aanbod asook die vrye mark prys bepaal grootliks 'n item se prys. Kyk maar wat het met steenkool gebeur waar myne eers lokaal voorsien het teen lae pryse word dit nou eerder uitgevoer en betaling word ontvang teen 'n markprys wat dan weer mense in diens hou ipv produksie staak. Soveel kragstasies se steenkool word nou aangery en paaie word beskadig waar dit voorheen per vervoerband direk aan Eskom gelewer is.

So sien ek ook geen rede hoekom lokale goud bv teen 'n laer prys verkoop moet word as wat mense wereldwyd bereid is om te betaal nie. Sonder uitvoer en teen 'n laer prys sou elke goudmyn alreeds produksie gestaak het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 20:22:10 pm
Gerd
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1025
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

 Staatsgeld is JOU GEDLD onthou???

Jurgens sat on their OLD crap for decades (bubble windows which could be destroyed by a simple blow torch, Wood rot, old fashioned interior and furnishings nothing new and exiting for over 20 years at high prices ???  Thank you very much.

And now they are JUST escaping bancruptcy and suddenly everyuthing is well ??

Think again ( dont worry, just my opinion).

I just do not accept that everybody here considers Jurgens a holy cow....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 20:29:47 pm
Gerd
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1025
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

I just wish to present my feelings:

I never liked Jurgens  because they offered the South African Caravaners OLDFASHIONED caravans and they could do so for decades while everywhere else

there was progress and new design and technology......And suddenly after many decades they wake up and everybody  (THE HARD PAYING CUSTOMERS) think gthey are the best inventionafter sliced bread ????

I feel sorry for the customers of theirs but hope they last a bit longer and do not need to wait 20 years for improvements.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 20:35:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Geert.

Baie dankie vir die besoek wat jy vir ons moontlik gemaak het.

Jurgens.

Dankie vir jul bereidwilligheid om ons 07h00 op n saterdag oggend te ontvang en deur jul (ons) fabriek te neem.

Darm sal my wa klaar wees dinsdag volg week.

Ons waardeer dit.

Dan was ons meer as betyds vir die rugby.

Groete

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 20:45:40 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Geert.

Dankie vor die fotos.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 20:46:12 pm
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1775
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

I have thought again, I am not worrying and this is just my opinion :-

Jurgens cannot be compared to Sasol.  There is a very good reason why Sasol's fuel prices match the price of imported fuel and why Sasol was supported way back when with "staatsgeld, ons geld".  But that is not the debate of this discussion.

Picking up a company that has served many satisfied South African caravan owners over years from bankruptcy can surely be celebrated and that is precisely what is happening here in this discussion.

But don't worry, just my opinion.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 20:52:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

And here is my opinion and I am excited :-

Fantastic to have on the same day some wonderful news in South Africa :-

  • World  class rugby win for the Boks
  • A manufacturing plant returning to glory

Thank you Boks !

Thank you Jurgens !

Geert baie dankie vir die fotos. As dit nie vir die rugby was sou ek ook dit wou meemaak.

Wat 'n vorige plasing aan betref sien ek geen rede hoekom mens 'n SA produk lokaal moet verkoop teen 'n laer as wereldprys nie. Sasol het wel begin met staatsgeld om ons te help in die sanksie tyd. Dit beteken egter nie hul moet brandstof teen 'n weggee prys verkoop nie. Vraag en aanbod asook die vrye mark prys bepaal grootliks 'n item se prys. Kyk maar wat het met steenkool gebeur waar myne eers lokaal voorsien het teen lae pryse word dit nou eerder uitgevoer en betaling word ontvang teen 'n markprys wat dan weer mense in diens hou ipv produksie staak. Soveel kragstasies se steenkool word nou aangery en paaie word beskadig waar dit voorheen per vervoerband direk aan Eskom gelewer is.

So sien ek ook geen rede hoekom lokale goud bv teen 'n laer prys verkoop moet word as wat mense wereldwyd bereid is om te betaal nie. Sonder uitvoer en teen 'n laer prys sou elke goudmyn alreeds produksie gestaak het.

Dankie vir jul positiewe bydrae.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 20:57:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert.

Baie dankie vir die besoek wat jy vir ons moontlik gemaak het.

Jurgens.

Dankie vir jul bereidwilligheid om ons 07h00 op n saterdag oggend te ontvang en deur jul (ons) fabriek te neem.

Darm sal my wa klaar wees dinsdag volg week.

Ons waardeer dit.

Dan was ons meer as betyds vir die rugby.

Groete

Volgende keer as ons mekaar weer sien, moet dit net n kuier wees. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 07:34:57 am
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 18 Feb 2016

Quick one, what would you say is the best selling on road caravan in SA? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 07:54:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Quick one, what would you say is the best selling on road caravan in SA? 

There was not long ago an artical in a newspaper regarding this. I'll try to find that article and place it here, but as far as I can remember, the 1st place went to Jurgens, 2nd to Sprite and 3rd to Gypsey. If I must guess the models, I"ll say Penta for Jurgens (maybe Exclusive?) and for Sprite I think it is the Swing. You will find different results in some magazines like Conqueror that is believed the most wanted road van accirding to a magazine.....but I don't even know how that van looks like. For me the newspaper results make more sense as everyone can see what is standing in resorts during holidays and break aways....which van is the majority 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 08:50:03 am
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 18 Feb 2016

Quick one, what would you say is the best selling on road caravan in SA? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 09:41:19 am
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 18 Feb 2016

There was not long ago an artical in a newspaper regarding this. I'll try to find that article and place it here, but as far as I can remember, the 1st place went to Jurgens, 2nd to Sprite and 3rd to Gypsey. If I must guess the models, I"ll say Penta for Jurgens (maybe Exclusive?) and for Sprite I think it is the Swing. You will find different results in some magazines like Conqueror that is believed the most wanted road van accirding to a magazine.....but I don't even know how that van looks like. For me the newspaper results make more sense as everyone can see what is standing in resorts during holidays and break aways....which van is the majority 

From my observations, Swing is the most popular van and at the same time it’s nearly 20 years in production, the layout hasn’t changed, it’s just some cosmetic changes.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 10:22:42 am
Gerd
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1025
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Best selling caravan in SA ???

There was NO CHOICE because the imported ones were unaffordable and that is why they carried on and on and on with old stuff.

Reminds me of the CITI GOLF ..... sold in large numbers, even in the new century but was 20+ years behind time.....

I hope you guys are right and urge you to buy lots of EXCLUSIVES because the cheaper vans do generate   much less profit  for Jurgens than the EXCLUSIVE.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 10:33:18 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 28 Feb 2018

Heeehee, now trough in best tow unite (Ford or Toyota), and say something god or bad about ATKV, and it sounds like a regular Saturday night caravan rally to me......., best selling caravan, the one that is completely payed for 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 13:51:10 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Van my kant af ook graat dank vir Geert vir die reel van die fabriek besoek.  Dit het klomp van my vrae beantwoord.  Die passie wat Tian het vir sy besigheid gaan dit verseker voerentoe vat.

Onthou toe Tian by Jurgens Ci gekoop het, het hy die fabriek met al sy probleme gekoop.  Tot op hede  het hy baie moes sny op baie plekke om die ding te maak werk.  Tans rol die karavane daar uit as ek hom moet aanhaal teen  35 tot 40 eenhede per maand.  Dit is helfte die kapasiteit as waarteen die fabriek voorheen gewerk het.  Tian is baie positief en dis duidelik dat hy 'n persoon is wat nie sal vorentoe gaan met iets as dit nie werkbaar is nie.

Ja,............ die huidige waens word met die ou tegnologie materiaal gemaak en gebou maar die kwaliteit is tonne beter as die laaste waens wat uit is met die vorige eienaars.  Sekere prossese is in plek om kwaliteit na te gaan alvorens die bou van 'n wa te ver gevorder het.  

Dan is daar 'n ontwikkelings afdeling waar nuwe modelle nie net op papier beplan word nie maar fisies gebou word.  Dis hoe die nuwe Penta die lig gesien het.  Terugvoer tydens ons besoek is dat die beplanning is om nuwe uitleg Classique en Exclusive reg te hê teen die buitelug skou by Galager Estate einde Februarie.  Dan ook word daar reeds na nuwe moderne tipe materiale gekyk.  So ja nuwe en beter tegnologie is oppad ......................gee die man kans om sy besigheid net mooi opdreef te kry.  Dan glo ek sal nuwe tegnologie navore kom.

Ek self is 'n voorstander van kompetisie.  Jurgens Campworld het 'n groot terugslag beleef maar soos ek dinge op die vloer sien gaan hy weer die voorste karavaan vervaadiger in SA wees. 

My opninie is.................. dalk is hy dit steeds want Jurgens het nog net altyd 'n goeie naam gehad tenspyte van die probleme wat ondervind is.

Dankie Tian vir die detail terugvoer en redes waarom jy tans doen wat julle doen.  Met die benadering wat jy aan ons getoon het kan dit vorentoe net goed gaan.

Laaste maar nie die minste nie.  Ek het gewonder wat word van Sensation en sonder om te vra is die antwoord op Reeks fotos 3 foto nommer 8.  Links in die foto staan 'n Sensation Vee reg om afgelewer te word.  Die word ook steeds gebou op bestelling natuurlik.  Maar lyk my soos dit nou loop is al die nuwe waens maar opbestelling.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 13:52:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As iemand 'n nuwe Jurgens, Gypsey of Sprite wa wil koop.  Dink ek jy kan maar met 'n gerusde hart koop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 13:28:32 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 196
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Glad to see Jurgens is back on track. Would love to have visited the factory to see how vans are built.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 13:33:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Glad to see Jurgens is back on track. Would love to have visited the factory to see how vans are built.

Volg net die fotos. 

Geert het dit mooi geneem.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 07:46:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Glad to see Jurgens is back on track. Would love to have visited the factory to see how vans are built.

I will recommend this. The place is massive......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 12:41:37 pm
Francois
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 29 May 2011
Experience: 8 years

Ai tog! Ek het hierdie geleentheid gemis.

Ek het laas jaar 'n nuwe Penta GS gekoop by Discovery Karavane en het met die tyd fabrieks foute agtergekom. Baie is vir my groot, soos afwerkings binne rondom die voorste venter waar die hout te klein gesny is, dit lyk baie sleg.

Anyway, ek is besig om 'n dokument op te stel met fotos, en wonder wat die beste sal wees, om via Discovery te werk, of dalk 'n afspraak te maak by die fabriek en daaroor eers te gesels. Die 2de opsie was nooit beskikbaar tot onlangs toe nie, toe ek gehoor het die fabriek is weer oop.

Ek het nou weer hoop dat hulle iets aan my lysie sal kan doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 08:22:20 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5110
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Baie sterkte. 

Ek het het maar al my foute self reggemaak op my koste (al was die karavaan steeds onder waarborg, nou uit waarborg elkgeval). Ek hoop maar die manne kan jou help... Sal interessant wees om jou foute te sien en of dit dieselfde is as myne?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 08:55:38 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ai tog! Ek het hierdie geleentheid gemis.

Ek het laas jaar 'n nuwe Penta GS gekoop by Discovery Karavane en het met die tyd fabrieks foute agtergekom. Baie is vir my groot, soos afwerkings binne rondom die voorste venter waar die hout te klein gesny is, dit lyk baie sleg.

Anyway, ek is besig om 'n dokument op te stel met fotos, en wonder wat die beste sal wees, om via Discovery te werk, of dalk 'n afspraak te maak by die fabriek en daaroor eers te gesels. Die 2de opsie was nooit beskikbaar tot onlangs toe nie, toe ek gehoor het die fabriek is weer oop.

Ek het nou weer hoop dat hulle iets aan my lysie sal kan doen.

Dink jy gaan vinnig gehelp word, praat met hulle.

Laatweet dat ons ook kan help.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 10:23:48 am
Francois
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 29 May 2011
Experience: 8 years

Dankie. Sal hulle kontak. Sal die foto's hier plaas wat my die meeste pla.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 18:28:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Laatweet hoe jy vorder.

My Classique kom dalk môre uit die fabriek.

Hoop nie hy gaan foute hê nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 11:50:01 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5110
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Moet ek vir jou gaan inspeksie doen? ;-) Ek spot sommer, ek sal foute kry, eks ongelukkig (maar nie altyd ongelukkige ding nie) 'n ou wat foute soek.. haha..

Ag ek hoop maar vir die industrie Jurgens kom reg en ons ouens wat Jurgens karavane het kan weer parte ens kry.. Ekt juis 'n Jurgens gekoop destyds omdat alles redelik maklik bekombaar was.. Eish..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 12:07:55 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ai tog! Ek het hierdie geleentheid gemis.

Ek het laas jaar 'n nuwe Penta GS gekoop by Discovery Karavane en het met die tyd fabrieks foute agtergekom. Baie is vir my groot, soos afwerkings binne rondom die voorste venter waar die hout te klein gesny is, dit lyk baie sleg.

Anyway, ek is besig om 'n dokument op te stel met fotos, en wonder wat die beste sal wees, om via Discovery te werk, of dalk 'n afspraak te maak by die fabriek en daaroor eers te gesels. Die 2de opsie was nooit beskikbaar tot onlangs toe nie, toe ek gehoor het die fabriek is weer oop.

Ek het nou weer hoop dat hulle iets aan my lysie sal kan doen.

Tian is baie behulp saam.  Hy is die tipe persoon wat bereid is om te help as jy werklik probleme het.

Jy kan die Fabriek bel en met Ina praat.  Maar reg om die fotos en alles dadelik aan te stuur.  Ek is vas oortuig hulle sal jou wa vir jou fix.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 16:30:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Tian is baie behulp saam.  Hy is die tipe persoon wat bereid is om te help as jy werklik probleme het.

Jy kan die Fabriek bel en met Ina praat.  Maar reg om die fotos en alles dadelik aan te stuur.  Ek is vas oortuig hulle sal jou wa vir jou fix.

Ja...sal ook leon se raad volg. Hulle het juis aangebied om een van ons forum lede te help met sy inloopremme waarmee hy sukkel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 22:12:58 pm
Francois
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 29 May 2011
Experience: 8 years

Baie dankie vir almal se raad. Sal vir Ina bel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 17:45:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kry dalk môre na soveel beloftes my wa.

Het hulle belowe ieder en elk sal van hul hoor, goed of sleg.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 18:47:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kry dalk môre na soveel beloftes my wa.

Het hulle belowe ieder en elk sal van hul hoor, goed of sleg.

Vandag daar verby gery....was baie waens daar....het nou nie spesifiek gekyk vir jou classique nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 21:41:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hy is eers laat middag uit die fabriek.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 06:05:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit reen vandag .......................... so jou wa is reg jy kan hom gaan haal.

foot-in-mouthlaughinglaughingtongue-outwink

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required