Daar is paar verskillende drade met verskillende kontak besonderhede van maatskappye wat karavaan vensters vervaardig en verskaf. Kom ons kry al daai detail en plaas dit onder hierdie een draad.
A
Windows
Karavaan venster
Venster
Baie chapperige idee Geert. So is die info baie maklik beskikbaar.
Lyk my dis net jy wat nommers het..
......en self nog nooit n gebreekte venster gehad nie🤫
.... Dis hoe dit werk, jy het mos die nommer hoekom Sal n venter breek.
Jin, jy is weer skerp soos 'n Minora lemmetjie.
Duidelik gaan dit nou beter met die ribbekas.
Goed as al die info so bymekaar is.
Jin, jy is weer skerp soos 'n Minora lemmetjie.
Duidelik gaan dit nou beter met die ribbekas.
Nee die ribbes sukkel om aante groei, veral die twee wat dubbel gebreek het is nog vrek seer.
Dan druk hulle nog teen die longe as ek nie reg draai of sit en lê nie.
Jin ek hoop dit kom gou reg, nie lekker om so te sukkel. Sterkte
Nee die ribbes sukkel om aante groei, veral die twee wat dubbel gebreek het is nog vrek seer.
Dan druk hulle nog teen die longe as ek nie reg draai of sit en lê nie.
Joe, dis besonder lank. Wat sê jou arts oor die tyd wat dit neem?
Ons dra jou vanaand op aan die Here vir genesing.
Joe, dis besonder lank. Wat sê jou arts oor die tyd wat dit neem?
Ons dra jou vanaand op aan die Here vir genesing.
Dankie ek waardeer dit opreg.
Gister se fotos wys daar is nog vyf wat nie aan gegroei het nie.
Is donderdag by die kardiovaskilêre, (grootwoord) dokter wat weet.
.
Geert jy het nou met iets begin.
Dalk moet jy aanhou en sommer 'n draad begin met bv die kontak besonderhede van besighede van silver seile.
En ook die wat tents kan maak en kantseile.
So is al die kontak besonderhede byderhand. Ons kan later vir admin vra om die chats so tussen die kontak besonderhede af te haal of te edit. Net om die draad kort te hou.
.
.
💥