Epos vanaf Weesgerus gekry.....
Beste Kliënt, Sien aangeheg die winter promosie vir 2019. Midweek: 6Slaper - R760pn 4Slaper - R400pn Kampering - R165pn Pensionarisse ontvang 'n verdere afslag. Spesiale kamppakket @ R3750 indien u vir 30dae staan. Groete,Ek het gister vir die 1ste keer my gazebo oopgemaak. Snaaks gevind dat hulle nie jou voorsien met toue, tent penne en n drasak nie. Toue en penne pla nie veel nie, want dis gewoonlik maar gemors penne wat mens by kry en tog vervang met stewiger penne. Wat egter lastig is, is dat jy nie n drasak bykry nie.....onhandig om oop raamwerk en los materiaal te dra.
Ja wel teen R349 maak dit seker maar deel uit vir die besparing of goedkoper prys.
Hoe vergelyk die konstruksie oor die algemeen met die van ander Gazebo's?
Ons het hom gister heeldag gebruik en hy het regtig goed gestaan in die winde wat ons gister weer ervaar het in Pretoria.
.....so ek is baie gelukkig met hom. As daar iemand is wat toevallig nie meer sy sak benodig nie (ek sien baie gooi hul gazebo weg as hy gebreek het) ....ek sal graag die sak wil oorneem. Wil hom op die strand gebruik....gaan makliker dra as hy in sak is.
Hierdie cookers kan tot no4 drie been potte neem. Was R249....nou op special R100
Ken enige iemand dalk hierdie produk.
Ken enige iemand dalk hierdie produk.
Ek het n ruk terug n Fragram grinder gehad...nie sleg nie, maar in daai prysklas doen Ryobi beter vir my. Dis nou op grinder......Het nog nie ondervinding van hul koordlose bore nie
Ek het nog n satelite-finder. Die beter ene. Het hom eenkeer by klein kariba gekoop waar ons vir n paar weke gekamp het met die Elegance. Nou le hy in die laai.
Ouer tipe porta pottie
Klein kamp tafel. Ligte materiaal.
Kenwood slow cooker. Almost new.
Kenwood Health griller. Almost new
Kenwood mixer (small one).
Make me an offer that i cannot refuse.
Makro het trollies vir R899.00
Ek en Ma het reeds met die vorige kamp gedink om so trolley aan te skaf. Sal maar eers gaan kyk wat prys hulle op die skou by Zwartkops
Ek en Ma het reeds met die vorige kamp gedink om so trolley aan te skaf. Sal maar eers gaan kyk wat prys hulle op die skou by Zwartkops
Ek het myne laasjaar by Zwartkops skou gekoop....die besigheid se naam was Tactical....hulle is ook in Centurion. Hulle was toe op skou special gewees. Ons het toe R1200 betaal....maar dis die een met bree wiele wat jy ook op die strand kan gebruik. Hulle noem hom die Tentco 4x4
Another example....this van is for sale for more than 2 months now. On photos it looks nice....so I went there to have a look at it. For me it looks like an insurance write off. R93k is far to much for that van....maybe someone that knows nothing about caravans will fall for that deal.
Watse foute het jou so laat dink Geert
Bo die deur is daar eenkant n kraak en die ander kant n knak. Binne kan mens sien dak en muur maak nie meer mooi kontak nie. Dak maak nie mooi toe nie.....skeef getrek. Selfs yskas maak mooi nie toe nie. Karavaan deur maak maak toe maar met oop gapings . Wil vir my voorkom of hy op n manier n vreeslike stamp agter moes gekry het. Wonder of dit nie miskien oor n groot hobbel met n spoed gery het waar agterkant toe hard op die hobbel gestamp het en alles agter gebuig het? Weet nie......
Goeie koop met ek dink 'n 2000mAh battery op 20V en 35Nm torsie en hammer aksie vir R828 by AC/DC. Hulle het ook 'n driver met 'n torsie van meer as 120Nm vir net onder die R1100.
Klink nie sleg nie?
Dis nou ń lekker en handige draad!!!
Teen daai prys sal ek nie eers by die huis eet nie.....
Geert jy moet maar die pryse by tik want die plasing se skrif kan ekke nie lees nie. Die oge wil nie saam werk nie.
Geert jy moet maar die pryse by tik want die plasing se skrif kan ekke nie lees nie. Die oge wil nie saam werk nie.
Ek sien Outdoor Warehouse het Vrydag n eendag verkoping....ek weet nie wat gaan verkoop word nie en hoe groot die afslag gaan wees nie, maar miskien is dit die moeite werd om online te gaan loer. Sien link hier onder.....
Ek kan seker maar die 5A Victron Blue Smart laaier met bloutand hier ook herhaal. Dit lyk na 'n baie goeie prys in vergelyking met soortgelyke laaiers.
Beskikbaar by bushpower.co.za en prys is R1195 in geval die foto nie duidelik uitkom nie.
Artsolar is selling a 100w solar panel for R690. You can shop online on their website.
Groot spesiale pryse by AC/DC. Hul het vir vandag 25/35% afslag op alles in die winkel. Voorbeelde is 7W BC en ES golf bal LED gloeilampe @ R15. 600mm LED buisligte R40. 1.2m R40 en 1.5m @ R54. Maak net seker want hul buise het 220V punte op net 1 kant en die china buise is L een kant en N aan die ander kant.
For folks around East London, Yellow Sands has this weekend’s super special, R10 per adult for the weekend.
Hi almal. Ek het vandag twee kamp tafeltjies opgetel vir R179 elk by Checkers. Hulle staan nogal stewig.
Hi almal. Ek het vandag twee kamp tafeltjies opgetel vir R179 elk by Checkers. Hulle staan nogal stewig.
Dankie. Ek hou van Checkers se Bush Baby produkte.....oor die algemeen goeie waarde vir geld
Weesgerus
Onverwags
Dis maar net daai grondpad wat my verhoed om daar 'n draai te maak met die karavaan.
Idiaal vir die Off-roaders.
Dis maar net daai grondpad wat my verhoed om daar 'n draai te maak met die karavaan.
Idiaal vir die Off-roaders.
Ek gaan begin Oktober daai omgewing wees....wil dan sommer bietjie na daai oorde op daai pad gaan loer en kyk of ek dit wil waag met my karavaan op daai pad
Ek sien dat Outdoor Warehouse verkoop nou die volledige stel Dubble Bunk DISCO Beds vir R2799.
Laaste kans....bokke het 32...32% afslag
Ek dink daaraan om die Cast iron potte te koop vir die huis se gas stoof.
Jy moes hom eintlik gekoop het toe hy op 66% afslag gestaan het....maar 32% darem ook nie sleg nie
Het gekyk toe was dit nie deel van die items op special nie.
This is the first time I have looked at this "bargain thread" seems very popular with some good buys.
Megamaster het vanoggend weer n warehouse sale vanaf 8am....tot 75% afslag. Miskien by hulle hoor of potte ook afgemerk is
Roadque.....
Geert. Daardie tent penne dink ek is wragtig n goeie kopie. Jammer Roadque is bietjie vêr vir my.
Hier die is wrintie waar nog van die Ouskool tipe tent penne. Ek was nog 'n tjokkertjie toe ek een jaar by Umhlanga Rocks Caravanpark op so tent pen getrap het. Daar is my vakansie toe basies goed in sy kanon in weens die gat in my voet.
Takealot
Geert. Weet jy wat se gewig die stoel kan dra
Kan iemand my aub die nuwe of nie meer so nuwe adres gee van Roadque in Silverton?
378 Derdepoort Rd, Silverton, Pretoria.
Ek sal vir jou location WhatsApp
As jy weet waar hul ou kantore was....hulle is nou op daai hoek waar jy voorheen afgedraai het na hul ou kantore
Ek is nie seker nie....praat onder korreksie, maar sover ek weet 150kg. Dis al info wat ek op advertensie sien
378 Derdepoort Rd, Silverton, Pretoria.
Ek sal vir jou location WhatsApp
As jy weet waar hul ou kantore was....hulle is nou op daai hoek waar jy voorheen afgedraai het na hul ou kantore
Dankie. Sukkel sonder internet en nogal vrek besig ook.
Alhoewel niks met kamp te doen maar meeste van ons gebruik dit wel.
Incredable connection het ink en toner beskikbaar met gratis aflewering. In my geval kan ek toner vir 'n laser kry vir R19 en daar is selfs so laag as R9 beskikbaar vir bestelling tot 01 Des.
Ook 200MB per maand vir 12 maande Telkom SIM vir R0.99
Ek is nie seker nie....praat onder korreksie, maar sover ek weet 150kg. Dis al info wat ek op advertensie sien
Kyk R499 vir n kampstoel wat 150 kg kan dra is regtig n winskoop.
Vir die kampeerders wat koffie masjien saam neem
https://za.caffeluxe.com/products/black-friday-buy-300-capsules-get-200-free
Vir die kampeerders wat koffie masjien saam neem
https://za.caffeluxe.com/products/black-friday-buy-300-capsules-get-200-free
Hel dit is jammer ek het die een gemis. Ek het drie van die koffie masjiene
3x3m
Dis nogal 'n goeie prys! !
One day tournament only!!